Lisensies
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Ek hoop maar so maat. Ek wil die roer skiet man. Wag al laaaaank
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
Die nommer werk nou weer. Beste is om in die aand na agt te bel.Armand Steenkamp wrote:Manne ek het nou al daai nommer gebel en gebel maar hy lui nie eers nie.... ek wag dam nou al bleddieank vir my 0kwes...Swede wrote:Die einsteArmand Steenkamp wrote:Op die 0123536111 nommer??
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Manne ek het nou al daai nommer gebel en gebel maar hy lui nie eers nie.... ek wag dam nou al bleddieank vir my 0kwes...[/quote]Swede wrote:Die einsteArmand Steenkamp wrote:Op die 0123536111 nommer??
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Die nommer werk nou weer. Beste is om in die aand na agt te bel.[/quote]
Dankie Oom fantie. Ek sal verseker weer probeer. Ek het n .22Hornet aansoek in.
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Lisensies
Het begin van die jaar my plaaslike DFO genader want ek het groot sonde gepleeg en sommer twee gewere (waarvan een 'n addisionele loop het) asook 'n handwapen op dieselfde dag aangeskaf. Wou by hom weet hoe nou gemaak? Bygese skiet ek al geruime tyd maar het nog nooit my eie wapen gehad nie. Ek is reeds Toegewyde Sportskut asook Toegewyde Jagter.
Die proses werk nou so:
Jy kan nie meer als op een slag indien nie, moes eers aansoek doen vir bevoegtheid alleen (wag nou al van Februarie maand al) - hulle het 3 maande tyd om jou aansoek te verwerk.
Nou eers mag hulle kluis inspeksie kom doen.
Na kluis inspeksie is dit vingerafdrukke alleen - weer 3 maande tyd om te verwerk (word nie deur CFR gedoen nie...)
Eers as vingerafdrukke skoon terugkom mag jy jou aansoeke indien....
Nou ons weet almal die 3 maande ding gaan nooit by gehou word nie, hoe lank gaan die spulletjie nou uitgerek word en wat daarvan as iewers nog moet ge-appelleer word???
So:
Bevoegtheid - 3 maande
Kluis inspeksie - 1 maand?
Vingerafdrukke - 3 maande
Aansoek self - 3 maande
10 maande as jy gelukkig is en als word goedgekeur !!!!
Ai !!! - Baie gefrustreerd....

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
LC,
Dis die eerste wat ek van so iets hoor, dalk die DFO se selektiewe slapgatgeit of poging om mense te weerhou van wapen aansoeke.
Dis wel logies dat 'n nuwe aansoek eers bevoegheid moet kry voor hy kan lisensie aansoek indien-dit word nou strenger toegepas. Maar 3 maande vir vingerafdrukke, nee wat.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensies
Haelgeweer goedgekeur na 7 weke, moes egter 3maande vir my competency wag voor ek aansoek kon indien.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Lisensies
Blykbaar orders van bo af....
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Lisensies
Van wanneer af is dit in werking?Landcruiserman wrote:Blykbaar orders van bo af....
Sent from my HUAWEI VNS-L22 using Tapatalk
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Custom Eagle APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
375 H&H Bergara B14 Timber
Glock 17 GEN 5
303 Britt BSA Long
303 Britt Lee Enfield Mk1
357 Mag Astra
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Custom Eagle APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
375 H&H Bergara B14 Timber
Glock 17 GEN 5
303 Britt BSA Long
303 Britt Lee Enfield Mk1
357 Mag Astra
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Lisensies
Blykbaar van vroeg in die jaar al, moontlik net vir die Wes-Kaap???
-
mariusvt
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sun Jan 29, 2017 8:53 am
Re: Lisensies
Aansoek gedoen vir 300wm op 13 Feb 2018.
Goedgekeur 13 April 2018
Lisensie afgehaal 10 Mei 2018
Sent from my iPhone using Tapatalk
Goedgekeur 13 April 2018
Lisensie afgehaal 10 Mei 2018
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Lisensies
My aansoek vir competency ingehandig 23 Februarie. Het gister 18 Mei die sms gekry dat dit goedgekeur is.
Maar hoor tussen die lyne daar is nou 'n 3-4 maande wagperiode voor ek my approved competency kry en dan kan ek eers aansoek doen vir my geweerlisensies.
Maar hoor tussen die lyne daar is nou 'n 3-4 maande wagperiode voor ek my approved competency kry en dan kan ek eers aansoek doen vir my geweerlisensies.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Lisensies
As jy die sms gekry het vir competency goedkeuring, dan gaan jy na jou dfo en hulle print dit daar en dan. Daar is nie meer kaartjies vir competency nie. Vir vuurwapen lisensies moet jy wag vir kaartjie.
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Lisensies
Great baie dankie. Gaan sommer vanmore gou draai en die bal aan die rol sit!!
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
Sent from my LG-H990 using Tapatalk
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Lisensies
Kêreles - ek wil nou nie deur 93 drade lees nie.
Bel ek die nommer vir inligting oor my aansoek? 0123536111
Ek is nou hoogs bedonerd. My kolega se liksens is in 1 maand 15 dae goed gekeur, ek wag nou al 3 maande.
Bel ek die nommer vir inligting oor my aansoek? 0123536111
Ek is nou hoogs bedonerd. My kolega se liksens is in 1 maand 15 dae goed gekeur, ek wag nou al 3 maande.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensies
Jip.Dis die regte nr om te bel.Joe13 wrote:Kêreles - ek wil nou nie deur 93 drade lees nie.
Bel ek die nommer vir inligting oor my aansoek? 0123536111
Ek is nou hoogs bedonerd. My kolega se liksens is in 1 maand 15 dae goed gekeur, ek wag nou al 3 maande.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensies
Vanoggend boodskap gekry-9mm en haelgeweer se lisensies goedgekeur. 21ste Junie ingehandig, more sal dit 6 weke wees. Hopelik kom die kaartjies gou!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Lisensies
Hopelik hoor ek dan binnekort van myne ook!! 31 Mei ingehandig en die boot Pretoors toe met 'n dag gemis.Gian_dP wrote:Vanoggend boodskap gekry-9mm en haelgeweer se lisensies goedgekeur. 21ste Junie ingehandig, more sal dit 6 weke wees. Hopelik kom die kaartjies gou!
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Lisensies
My Semi Auto haelgeweer nou op 100 dae. Ek het met Gosa se legal manne gepraat om op te volg. Hulle meen hierdie 90 werksdae storie wat saps mee aanhou is sommer stront. Niks in die FCA se werksdae nie, dis dus kalender dae.Gian_dP wrote:Vanoggend boodskap gekry-9mm en haelgeweer se lisensies goedgekeur. 21ste Junie ingehandig, more sal dit 6 weke wees. Hopelik kom die kaartjies gou!
-
Speen
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am
Re: Lisensies
Ek het my .22 aansoek die 11de Junie ingedien by plaaslike DFO. Ek bel toe Maandag om te hoor hoe ver in die proses is my aansoek. Die man by CFR sê vir my dat my aansoek lê nog in Potch ek moet hulle maar bel en hoor wat aangaan.
Na 'n lang gesprek sê die persoon by my plaaslike DFO ek moet maar geduldig wees en oor 'n week weer bel. Geen billike rede verskaf oor wat fout is by hulle nie, al wat die persoon sê is dat hulle besig is.
Die mos nie aanvaarbaar nie?
Sent from my iPad using Tapatalk

CZ 550 LUX .308
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Lisensies
ehh it is still in progress sê
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Lisensies
Geluk. Myne is dieselfde dag ingegee. Hopelik kry ek ook gou goeie nuusStephan86 wrote:3 Julie my .22 LR aansoek ingegee
Vandag (8 Aug) SMS gekry hy is goed gekeur
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Lisensies
Wel ek het sopas my sms'e gekry!! 31 Mei ingegee en die bus Noorde toe met 'n dag gemis. So eers Junie gestuur Pretoors toe.
Nou wag ek maar vir die kaartjies.
Nou wag ek maar vir die kaartjies.
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Lisensies
Naand manne,
Ek handig laas Vrydag ‘n hernuwing in vir my Section 13 pistool. Snaakste ding gebeur toe....my DFO gee my motivering, my NHSA endorsement en al my ander supporting dokumentasie terug aan my en se dis nie nodig vir ‘n motivering en als nie want my vorige motivering is steeds geldig.
Selfs na ek aandring dat dit saam my hernuwings aansoek moet gaan weier hy om dit aan te heg. Hetiemand anders al so iets teegekom? Ek kry so gevoel dat die CFR my aansoek as onvolledig gaan sien en dit terug stuur. Daar is elke dag ‘n ander stel reëls lyk dit my.
Groete

Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Lisensies
Ek het AR se aansoek in Jan 2018 in gegee en na meer as 115 dae is dit toe afgekeer.
Ek die brief by die DFO gaan haal.
Die rede is lagwekkend. Eerste een die fabrikaat op die brief is verkeerd maar die nommer is reg.
Hoof rede is dat ek ses ander gewere op my naam het en dat ek nie genoegsame redes verskaf of een of meer van die huidige wapens nie dieselfde kan doen nie. Terloops, nie een vd gewere huidiglik se kaliber is dieselfde as die AR sin nie.
Nou die vraag. Moet ek n nuwe aansoek doen of appelleer?
Het verskeie mense genader omtrent die vraag en daar is verskeie opinies gelig.
Wat se die lede asb?
Hit the road running