Die Hoë BC klein kalibers
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Die Hoë BC klein kalibers
Middag manne,
Ek sien deesdae die mark wat baie spring van een kaliber na n ander en die een wat beter is as die een ens, ens
Veral dat die 6.5'e sterk deurgekom het en nou lyk dit of die 6mm's weer traksie kry. Het ook van die 224 Valkery gelees en klink na n baie lekker kaliber, nou hardloop my gedagtes sommer en ek dink toe, hoekom sal mens nie net n 22-250 in n 1:7 twist loop opsit en dan die 90gr putte skiet teen 3200fps (sommer n raaiskoot) nie?
Hoë BC, min recoil, effektiewe afstand behoort ook baie hoog wees. Ja hy mag dalk n loop bietjie knou maar gaan al die vinnige 6mm's nie ook nie.
Sommer net vir interessantheid. As jy n ander kaliber idee het, noem sommer ook asb.

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Jy vra terugvoer op n saak wat sal deurdink moet word op n Vrydagmiddag, dit raak nou die manne se "watergat" tyd 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Maar dis mos nou waar die beste idees opkom. Maandae vat almal maar n 308, maar by vrydag klink n "wildcat" of iets anders darem lekkerFHM wrote:Jy vra terugvoer op n saak wat sal deurdink moet word op n Vrydagmiddag, dit raak nou die manne se "watergat" tyd
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Dit is presies wat ek besig is om te doen. Het n Sako 85 22-250 gekoop en n 1-7 Broughton Light Palma wat Gerrie vir my gaan pas. Ek gaan 80 gr VLD’s skiet glo dit sal mooi maak
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Rem,
Jou idee is op die bol. 22-250 met die stywe twist gaan maar doen wat n 224 Val kan doen.
In 6.5 is die 260 Rem en die 6.5 Creedmoor ook maar baie die selfde ding.
Wat die nuwe kort vet doppe gee, is dat jy die hoe BC koele kan kan lank uit laai, sonder om dop spasie op te neem, en nog steeds in n kort aksie regkom.
Vat bv die 6.5 Creedmoor, 260 Rem en n 147gr ELD M koel. Die creedmoor kan nog n gelaaide rondte extract as jy die koel gelaai het dat net die boot stert van die koel verby die nek/skouer van die dop is. Dit is nie moontlik in 260 rem nie.
Die selfde gaan maar seker die geval wees met die 22-250 en die nuwe 224 Val.
Groete

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Ek weet min van die goed maar ek dink daar is limiete. My mening is dat 'n 9 twist die styfste is waarmee mens loodkern koeels regtig hard kan druk en 'n 8 twist kan werk as jy effens stadiger skiet. Van 8 twist en vinniger voel dit of die loodkern koeels se jackets nie die mas opkom nie en mens moet oorgaan na monolitiese koeels.
Dink bietjie hieroor en laat weet of ek die bal mis sit.
Nou as mens die twist het kan jy sommer op Berger se website na hulle lys koeels gaan kyk en die een met die hoogste BC kies en dan kies jy 'n dop wat genoeg poeier kan vat om ''n loop ordentlik te brand

Gideonviljoen
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Apr 13, 2017 7:13 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Besig om presies dieselfde te laat bou, twist gaan net 1-8 wees.Cbird wrote:Dit is presies wat ek besig is om te doen. Het n Sako 85 22-250 gekoop en n 1-7 Broughton Light Palma wat Gerrie vir my gaan pas. Ek gaan 80 gr VLD’s skiet glo dit sal mooi maak
Sako 30-06
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Arnold wrote:Ek weet min van die goed maar ek dink daar is limiete. My mening is dat 'n 9 twist die styfste is waarmee mens loodkern koeels regtig hard kan druk en 'n 8 twist kan werk as jy effens stadiger skiet. Van 8 twist en vinniger voel dit of die loodkern koeels se jackets nie die mas opkom nie en mens moet oorgaan na monolitiese koeels.
Dink bietjie hieroor en laat weet of ek die bal mis sit.
Nou as mens die twist het kan jy sommer op Berger se website na hulle lys koeels gaan kyk en die een met die hoogste BC kies en dan kies jy 'n dop wat genoeg poeier kan vat om ''n loop ordentlik te brand
Ja kyk maar die baie lang vir kaliber koels wat Berger en Sierra maak, daar is nie vreeslik baie ouens wat hulle in veral kompetiesie gebruik nie reeds oor die vinnige twist loop wat hulle benodig en dan nog die feit dat jou loop lekker warm word na n klompie skote.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SchalkWvanWyk
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Nov 28, 2015 1:44 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Ek het juis dieselfde idee gehad en vir my 'n 22 Creedmoor aanmekaar laat sit, huidig nog besig met FF, maar hy skiet 'n bars hou
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Arnold, ek dink jy is heeltemal reg. Die diameter van die koeël (kaliber) speel natuurlik ook 'n rol, hoe kleiner die kaliber hoe minder die middelpuntvlietende kragte op die mantel vir 'n gegewe r.p.m.Arnold wrote:Ek weet min van die goed maar ek dink daar is limiete. My mening is dat 'n 9 twist die styfste is waarmee mens loodkern koeels regtig hard kan druk en 'n 8 twist kan werk as jy effens stadiger skiet. Van 8 twist en vinniger voel dit of die loodkern koeels se jackets nie die mas opkom nie en mens moet oorgaan na monolitiese koeels.
Ek dink dat die nuwe Howa 6mm Creedmoor met sy 1 in 7.5 groefdraai waarskynlik beperk gaan word tot snelhede minder as 3000ft/s en dat die kaliber dus net tot sy reg gaan kom met koeëls swaarder as 105gr.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Rem, daars 'n paar goed wat mens moet ingedagte hou, soos:
1. Watter afstand beskou jy as LA, 500m, 700m, 1000m of verder?
2. Wat is die doel, gonge, papier of jag?
3. Rakgeweer met 24" of 26" loop of custom build met 28" of langer loop?
Het iemand al die ballistics en windskuif nagegaan tussen 'n 175gr uit .30 cal vs 143gr uit 6.5 vs 105gr uit 6mm vs 90gr uit 22-250?

Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Eugene wrote:Rem, daars 'n paar goed wat mens moet ingedagte hou, soos:
1. Watter afstand beskou jy as LA, 500m, 700m, 1000m of verder?
2. Wat is die doel, gonge, papier of jag?
3. Rakgeweer met 24" of 26" loop of custom build met 28" of langer loop?
Het iemand al die ballistics en windskuif nagegaan tussen 'n 175gr uit .30 cal vs 143gr uit 6.5 vs 105gr uit 6mm vs 90gr uit 22-250?
Wys bq vir hulle daai nuwe "klein" kaliber van jou en DJ
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Kom ons gebruik Hornady vir alles.
88gr ELD M, G7 .274
143gr ELDX, G7 .315
178gr ELDX, G7 .278
Ons skiet hulle dan maar uit n 22-250, 6.5Creedmoor en 308, almal 28” lope met exotic kruite en so vinnig soos QL se hulle kan gaan
88gr ELD M, G7 .274
3200fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 14.3moa
143gr ELDX, G7 .315
2900fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 17.1moa
178gr ELDX, G7 .278
2750fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L5.3moa, U20.3moa
88gr ELD M, G7 .274
143gr ELDX, G7 .315
178gr ELDX, G7 .278
Ons skiet hulle dan maar uit n 22-250, 6.5Creedmoor en 308, almal 28” lope met exotic kruite en so vinnig soos QL se hulle kan gaan
88gr ELD M, G7 .274
3200fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 14.3moa
143gr ELDX, G7 .315
2900fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 17.1moa
178gr ELDX, G7 .278
2750fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L5.3moa, U20.3moa
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Ek hou van die vergelyking. Kyk ek skiet my 300wsm met 200 eldx teen 2800fps en ek glo min gewere kan sy algehele verrigting klop (baanskiet, jag ens) maar die idee van die 22-250 met daardie 88eldm wat sulke nommers kan druk met so min recoil, is vir my baie interessant. Voel amper n as jy jou fondamente van langafstand skiet wil leer en selfs verbeter is dit n kombinasie wat baie lekker kan werk.Capt. Oblivious wrote:Kom ons gebruik Hornady vir alles.
88gr ELD M, G7 .274
143gr ELDX, G7 .315
178gr ELDX, G7 .278
Ons skiet hulle dan maar uit n 22-250, 6.5Creedmoor en 308, almal 28” lope met exotic kruite en so vinnig soos QL se hulle kan gaan
88gr ELD M, G7 .274
3200fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 14.3moa
143gr ELDX, G7 .315
2900fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 17.1moa
178gr ELDX, G7 .278
2750fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L5.3moa, U20.3moa
Dit weer gese is daar seker kalibers wat mens van die rak af kan koop wat net so goed sal werk vir die applikasie.
Hoe se die manne altyd - "maar dit klink lekker"
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Onthou net as jy daai 22-250 se doppie vol N550 gooi om n 88gr koel teen 3200fps te skiet gaan dit raak soos as jy jou kar heeltyd spin as jy weg trek. Jou tyres gaan nie so lank soos jou vrou sin hou nie, vir n kar wat jy koop om op die baan te ry is dit maar hoe dit is ongelukkig en dan moet jy tyres verander.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Nee dis waar.Capt. Oblivious wrote:Onthou net as jy daai 22-250 se doppie vol N550 gooi om n 88gr koel teen 3200fps te skiet gaan dit raak soos as jy jou kar heeltyd spin as jy weg trek. Jou tyres gaan nie so lank soos jou vrou sin hou nie, vir n kar wat jy koop om op die baan te ry is dit maar hoe dit is ongelukkig en dan moet jy tyres verander.
"maar dit klink lekker"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Rem, daars baie manier om "goedkoop" te oefen. Met 'n .223 tot so 500m kan jy lekker leer windlees en selfs met 'n 308 met 155gr CC's. 'n Ander plan vir die manne in die stad wat nie baie toegang tot 'n lang baan het nie, is 'n gewone .22LR tot op so 200m of selfs 300m. Ek het vir my .22 een van daai SWFA scopes opgesit, met 12x vergroting en wat lekker kan dial. Dis verbasend hoeveel meer mens konsentreer op veranderings as jy net op 100m in ligte wind daarmee skiet. Ek het sommer van daai Winchester boksies met 235 patrone gekoop en maklik 5 ure spandeer net op 100m.
Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Eugene of selfs n PCP windbuks.Eugene wrote:Rem, daars baie manier om "goedkoop" te oefen. Met 'n .223 tot so 500m kan jy lekker leer windlees en selfs met 'n 308 met 155gr CC's. 'n Ander plan vir die manne in die stad wat nie baie toegang tot 'n lang baan het nie, is 'n gewone .22LR tot op so 200m of selfs 300m. Ek het vir my .22 een van daai SWFA scopes opgesit, met 12x vergroting en wat lekker kan dial. Dis verbasend hoeveel meer mens konsentreer op veranderings as jy net op 100m in ligte wind daarmee skiet. Ek het sommer van daai Winchester boksies met 235 patrone gekoop en maklik 5 ure spandeer net op 100m.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Die Hoë BC klein kalibers
6mm 105gr of 107gr?Capt. Oblivious wrote:Kom ons gebruik Hornady vir alles.
88gr ELD M, G7 .274
143gr ELDX, G7 .315
178gr ELDX, G7 .278
Ons skiet hulle dan maar uit n 22-250, 6.5Creedmoor en 308, almal 28” lope met exotic kruite en so vinnig soos QL se hulle kan gaan
88gr ELD M, G7 .274
3200fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 14.3moa
143gr ELDX, G7 .315
2900fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 17.1moa
178gr ELDX, G7 .278
2750fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L5.3moa, U20.3moa
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Sangoma (IAN) wrote:6mm 105gr of 107gr?Capt. Oblivious wrote:Kom ons gebruik Hornady vir alles.
88gr ELD M, G7 .274
143gr ELDX, G7 .315
178gr ELDX, G7 .278
Ons skiet hulle dan maar uit n 22-250, 6.5Creedmoor en 308, almal 28” lope met exotic kruite en so vinnig soos QL se hulle kan gaan
88gr ELD M, G7 .274
3200fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 14.3moa
143gr ELDX, G7 .315
2900fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L4.1moa, U 17.1moa
178gr ELDX, G7 .278
2750fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L5.3moa, U20.3moa
Die een is myne huidiglik
10mph wind uit 3uur, 800y
L3.3moa, U 14.5
As ons hom nou soos die ander tot by max vat in QL met N560 sal dit so lyk maar die doppe hou nie dan nie
105HVLD teen 3300fps
10mph wind uit 3uur, 800y
L3.1moa, U12.6moa
Teen 3300fps gaan jy ook lope koop na elke 2bulk pakke koels maar mens kan met daai 3 oorspronklikes daar bo ook eder kalibers soos 300wsm, 6.5-284 en n 22-250AI gebruik wat die prentjie heel verander. My lading wat ek skiet en hier bo gebruik het sal jy wel uit n standaard 243 met n 28" loop kan kry sonder te veel moeite met die regte kruit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Die Hoë BC klein kalibers
Dit ook bygese dan as ons hornady se punte gebruik gaan ons vir al die kalibers ELM moet gebruik oor hul bc hoër is as die eldx'e.