Leupold Mounts Help asb?

Post Reply
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Leupold Mounts Help asb?

Post by Original Harry »

Sonder dat ek gaan kyk het soek ek gou 'n bietjie forum raad asb :-[

Ek het 'n Winchester Mod 70 Pre-64 in 300 H&H wat nuwe teleskoop basisse en ringe verdien ;D
Omdat die geweer model oud is en basisse nie meer so volop is nie kon ek darem Leupold se QR 2 piece basis in die hande kry.

http://cdn.shopify.com/s/files/1/2182/0949/products/L114976_6d5d3198-cde4-4386-9331-c5ecf5029a15_1024x1024.jpg?v=1512142931

My vraag is moet die "locking oortjies" vorentoe of agtertoe wys nadat dit gelock is.........maak dit nie saak nie......... of fit die basis net een manier???
(Ek bieg ek het nognie self op die geweer gaan kyk nie en waardeer die hulp)
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by Gian_dP »

Sover Ek dit het moet oortjies links sit en draai kloksgewys vas, dis agtertoe as hulle vas is. "Cut out" op agterste montering is om grendel te akkomodeer.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by FHM »

Leopold se werf se so...

"Turn the lever forward and an eccentric on the lever shaft engages the base of the ring, pulling it down and forward on the base, locking it solidly into its “zero”
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by Original Harry »

Ek het die QR blokkies en ringe die naweek opgesit en het die volgende opmerkings :-[

As gevolg van die standaard spasieering van die gaatjies op die aksie pas die blokkies net een manier. Kort blokkie voor en lang blokkie agter ::)
Die lang blokkie agter kan ook net een manier opkom anders druk die slot hefboom as jy dit oop maak teen hom vas ::)
(Die blokkie is nie weggesny om die aksie en slot hefboom in die oop posisie te akkomodeer soos op die foto bo nie. Dit lyk ook indien die blokkie omgedraai sou kon word sou die ring om te pas voor die oogstuk my forseer om die teleskoop te vêr terug te skuif)

Die installasie lyk reg en die teleskoop ringe sit op die regte plekke volgens my oordeel :)

Die lang blokkie agter het egter 'n sowat 5-8mm oorhang voorentoe oor die slotaksie opening waarvan ek persoonlik nie hou nie :confused: Lewe julle daarmee saam????

Ek vermoed ek gaan die standaard staal Weaver-tipe mount blokkies van Leupold opsit en standard staal Weaver tipe mounts opsit.....of is dit net ek???? :-[ :-[

Opmerkings asb???
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by ruaanb »

foto?
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by Original Harry »

Hiermee so 'n paar :-[
(Dalk kan ek tog daarmee saamleef......wat doen julle???)

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/20180730_185958_1024x768.jpg

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/20180730_185938_1024x768.jpg

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/20180730_190042_1024x768.jpg
Last edited by Original Harry on Tue Jul 31, 2018 3:29 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by Original Harry »

...en nog 'n paar

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/20180729_122133_768x1024.jpg

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/20180729_122152_768x1024_1.jpg


http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/20180729_122350_1024x768_1.jpg
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by FHM »

Daai bietjie oorhang op die agterste monteerstuk sal my persoonlik niks gepla het nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by heywillie »

As dit nie pla tydens laai van die magasyn nie, sou ek dit los
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by Pappabeer »

Pragtige geweer.

Dit is maar so dat hulle oorhang. Daar is korter tipe Leupold basisse wat jy kan kry, wat op die redfield patent geskoei is. Hulle behoort flush agter te sit. Anders is n Weaver basis en ringe ook n goeie opsie. My een FN se gate is so geboor dat hy 3mm oorhang en dit pla nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by Original Harry »

Dankie manne ;D
Die oorhang pla glad nie met die laai nie :)
Die geweer het tot nou toe Weaver mounts op gehad met 'n 1.5X Weaver teleskopie met 'n single post reticle maar my oë is net nie meer daar nie :-\

Voorlopig los ek hom so want hy het binnekort werk ;D ;D

Dit gaan net oor die estetiese vir my! So antwoord is vir my dan staal blokkies (ek het Leupold sin) en 'n goeie stel Weaver tipe mounts en dan sal ek geen overhang hê nie ;D

(Ek is juis nie 'n voorstaander van Quick Release Mounts nie......is maar 'n persoonlike ding)

Ja Pappabeer, die geweer is nog pragtig en ek is bietjie stout oor hom en suinig om te veel te skiet :-[
User avatar
Original Harry
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by Original Harry »

.....en op 'n laaste trofee jag vir die jaar het alles bymekaar gekom........die ou Winchester met die nuwe mounts was suksesvol in die veld ;D
Baie sweet maar ek voel goed :)

http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/DSC_0160.jpg

Gemeet 28"
http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/DSC_0145.jpg
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Leupold Mounts Help asb?

Post by Pappabeer »

Baie geluk met n pragtige Waterbok bul. Dis noggal net die geweer en kaliber kombinasie vir hom daai.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply