Slagyster bly wenner

johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by johans »

ek was paar jaar terug op peter sneecluth se slagyster kursus.daarna het ek nie regtig gestel nie.ekt nou sy dvd gekry om weer bietjie op te skerp en met raad van sako 222 het ek nou 5 ysters in die grond.wag nog vir my eerste vangs.maar dit bly n werk om hulle elke dag te kyk en te onthou waar almal is
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Johans ja ek het respek gekry vir die ystermanne vandat ek self begin stel het.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Teef
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: Slagyster bly wenner

Post by 222 Sako »

Mooi! Vertel bietjie hoe jy gestel het Pieter? Op hul pad, by vangs ens

In die week weer gepraat hoe doeltreffend die ysters kan wees.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Teef se voetpad v rant na lammerkamp gekry.Een scentpost langs pad gestel met tarentaal.Yster Woensdag gestel en sy het Vrydagaand in hom getrap
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by MEERKAT »

Hallo

Dink die grootste fout wat gemaak word is om jakkalse se reukvermoee te onderskat en in die meeste gevalle ruik hulle ysters onder die grond of die mens reuk op die plek waar gestel is. Deur ysters vir n nag lank te laat staan in n blik vol water met n paar takkies en blare van plante met n skerp reuk uit die area sal alle reuke wegvat. Die tweede fout wat gemaak word met die stel van ysters is dat ysters te naby aan die aas gestel word jakkals rek sy nek baie lank om te ruik wat daar in die bossie of onder die klip aangaan en in meeste gevalle trap hulle op die manier die ysters mis.Stel verkieslik met n sagte tipe seiltjie wat saam met yster in blik met water gestaan het. Waar jakkalse 3 keer in n pad stap kan met redelike sekerheid aangeneem word dis hul roete en kan daar gestel word. Deur n yster te stel op n plek teen die pad wat binne bereik is sonder om uit die bakkie te klim met verby ry is amper n doodsvonnis vir die skelmste jakkals. Stel die yster teen die pad binne bereik met verby ry en sit n takkie bo op yster en laat so vir 4 dae dat alle reuke eers wegraak, geen aas by yster. Na die 4 de dag stop by yster haal takkie versigtig af (gooi takkie agterop of voor in die bakkie) en drup op die meeste 5 verouderde druppels bloed bo op bossie waar 2 ysters gestel is in V vorm 90 grade beide 30cm weg van bossie of klip, al die goed moet gedoen word sonder om uit bakkie te klim geen mens spore of reuke moet agtergelaat word nie. n Drolletjie van n ander jakkals kan ook bo op bossie gesit word vernaamlik as daar met sekerheid gese kan word dis binne teiken jakkals se area. Indien agtergekom word die 4 dae reuk onttrek periode is te kort tel ysters op en stel op ander plek en maak periode langer.

Groetnis
MEERKAT
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Meerkat 100%. Mens kan nooit te veel moeite doen nie.Terein waar jy stel het natuurlik ook n groot invloed.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

ImageUploadedByTapatalk1461250804.353603.jpg
Die teef gisteraand in yster gevang.Duif in tak bo yster gehang in n kloof waarvoor die jakkalse baie lief is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by partner »

Goed gedoen Pieter. Wys jou nou net.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Duif aan tak was gisteroggend weg net vlerk oor.Vlerk toe tussen 2 ysters gesit en vanoggend toe sit sy.

Sent from my GT-P3100 using Tapatalk
User avatar
Evert.243
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by Evert.243 »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016042 ... 953da7.jpg[/IMG]

So week gelede hierdie reun gevang.
Talk is cheap money buys the whiskey
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Lyk na n baie mooi reun Evert.Bly lekker om by yster aan te kom en hom te sien sit.
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by kwagga »

Ek neem aan slagysters gaan nie werk waar daar wild loop nie?
Sal dit werk as ek die yster stel in die gat onder die draad waar die goed moontlik kan deurkom na die teelkamp?
Jammer vir die dom vrae maar rooikatte en jakke is besig om my te roof!
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Jy kan maar die moontlikheid is altyd dat ystervark of steenbok hom kan aftrap voor die jakkals.As spore v jakkals of hare aan draad wys dat jakkals gat gebruik stel ysters so 3-4m v gat by n bossie met lokmiddel.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

In kamp waar hy vang moet n voetpad wees wat hy gebruik.Hulle het gewoonlik n roetine tot iets hom pla.Soek daardie voet paadjies en gebruik hulle.Voetpaadjies aan voet v n rand word ook baie gebruik.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by Mac »

Voel net ek moet by las, moet nie in die paaitjie stel nie, stel net van die paaitjie af en gebruik lok middel om hom in te trek. Dit keer dat jy ander wild nie vang nie. 'n Slagyster met 'n ystervark, maanhaar of steenbok in hom kan nie kat of jakkals vang nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

100%
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

[IMG]
IMG_5268.JPG
[/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Jong rooikat gisteraand by deurkruip plek gevang.Lam gevang ,glo ma was by.Sal yster weer stel en hok.Sommer voorsit ook.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Slagyster bly wenner

Post by naas222 »

geluk met jou vangste... dink moet my 3 ysters birtji afstof..... hul lyk bitji geroes... enige raad met skoonmaak proses... oli..q20 ... seker nee... bedrup met was ???.. kook met gras takkies... raad sal wardeer word om hulle weer mooi te laat toe spring
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by .270 Man »

Baie netjies man yster werk maar net goed.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Ja n yster is baie geduldig.Kook maar altyd my ysters skoon met bossies in water.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

IMG_6300.JPG
[IMG][/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Gisteraand by lammerkamp gevang.Yster was so n week in grond voor hy af getrap is.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Slagyster bly wenner

Post by naas222 »

man ek like as jy n update gee oor jou ysters..
geluk en laat fotos inkom
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply