Weet nie hoe julle manne voel oor die volgende " statement" nie maar volgens my is die .32 Beretta Tomcat die beste waar dit kom met kleinkaliber vir self verdediging , en ek kan dit bewys :
Myself en mamma het in Limpopo 1 oggend deur die bos gedraf toe 'n luiperd geskrik het vir ons en het 2 welpies gehad by haar , gelukkig het ek toe die Tomcat by my gehad en met 1 skoot in die vrou se knieg het ek baie tyd gehad om weg te kom , ..... So verskil maar as jy iets beters het maar dit 'n persoonlike ondervinding wat ek gehad het !!!!
Beste klein kaliber handwapen ????
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Beste klein kaliber handwapen ????
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Beste klein kaliber handwapen ????
Jy was baie gelukkig
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Beste klein kaliber handwapen ????
Omnia wrote:Weet nie hoe julle manne voel oor die volgende " statement" nie maar volgens my is die .32 Beretta Tomcat die beste waar dit kom met kleinkaliber vir self verdediging , en ek kan dit bewys :
Myself en mamma het in Limpopo 1 oggend deur die bos gedraf toe 'n luiperd geskrik het vir ons en het 2 welpies gehad by haar , gelukkig het ek toe die Tomcat by my gehad en met 1 skoot in die vrou se knieg het ek baie tyd gehad om weg te kom , ..... So verskil maar as jy iets beters het maar dit 'n persoonlike ondervinding wat ek gehad het !!!!
Fooken grapgat
Ek wed jou mamma sal nooit saam jou gaan draf as sy die stuk gelees het nie!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD