.303 nuwe loop?
-
Macros999
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sat Apr 07, 2018 6:25 pm
.303 nuwe loop?
Hi Almal,
Ek het my my pa se ou .303 geerf (wat hy by sy pa geerf het ens) - dit is 'n baie ou weergawe, gemaak in 1917, so in die dae toe corrosive primers nog hoogmode was.
Ek het hom al 'n paar keer baan toe gevat, maar hy skiet maar rond en bont - toe na 'n gunsmith wat na die loop gekyk het, en gediagnoseer het as 'n "pitted barrel".
Die geweer het sentimentele waarde, maar ek persoonlik dink dat net 'n geweer wat akkuraat skiet interresant is - so ek moet besluit wat om te doen. Ek weet nie of dit die moete werd is om die geweer to hou as ek hom nie gaan skiet nie (want dit is net nie fun 'n 'n onakkurate geweer te skiet nie).
Ek weet dit gaan seker nie koste-effektief wees om die barrel te vervang nie, maar daar is die issue van sentimentele waarde - my vraag is dus...
Waar gaan ek 'n .303 barrel opspoor, en wat dink julle gaan dit kos (ingesluit gunsmithing), as ek ooit een in die hande kan kry? Of watter ander opsies is daar?

CZ452 .22lr, CZ550 7x64, .303, 12Br Browning 525, Glock19
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .303 nuwe loop?
standaard loop vervang hier is loop koste + R3500
as daar visiere opgesit moet word gaan dit natuurlik duurder wees.

Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: .303 nuwe loop?
N "pitted barrel " op daai ou manne is glad nie iets ongewoons nie .
Toe gegee jy gaan nie uit hom n een gat groep geweer maak nie maar as die "lands en grooves" nog werk baar is kan jy hom defnetief nog kry om n heel billikke groep te laat skiet.
Het nou al met n paar van hulle gespeel en kon elkeen na baie werk onder 2" op n 100m laat konstant skiet. .
Kort eers n klompie werk aan hulle kolwe en dan op sy ladings.
Maar herwin eers n koeël wat hy geskiet het en kyk of hy duidelike groef merke op sy skag maak.

Just smile and wave boys 
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .303 nuwe loop?
Stem met Nella. Ek het al n klomp Sannas uitgesort vir manne wat hulle vir tommybars wou gebruik. Daai herwinde koeel sal vir jou n mooi prentjie gee van hoe die loop lyk. Al die lope wat deur my hande was was bitter vuil, net met skoonmaak alleen het groeppe verbeter, dan speel man ook met Hornady pille wat .312 en nie .311 is nie, dit help met die ou lope wat bietjie gesluit is.Nella wrote:N "pitted barrel " op daai ou manne is glad nie iets ongewoons nie .
Toe gegee jy gaan nie uit hom n een gat groep geweer maak nie maar as die "lands en grooves" nog werk baar is kan jy hom defnetief nog kry om n heel billikke groep te laat skiet.
Het nou al met n paar van hulle gespeel en kon elkeen na baie werk onder 2" op n 100m laat konstant skiet. .
Kort eers n klompie werk aan hulle kolwe en dan op sy ladings.
Maar herwin eers n koeël wat hy geskiet het en kyk of hy duidelike groef merke op sy skag maak.
Dan pakwerk. Op Sterkstroom was n ou Oomie wat die Sannas gesporterize het en dan met kurk gepak, dit het aan die begin goed gewerk, dan na hulle lekker warm gebak was deur die loop het hulle begin krimp en verbrokkel en dan was dit n probleem.
Dan laastens, teleskoop monterings. Hulle was maar nie altyd reg opgesit nie, maak maar seker hulle is reg monteer.
My 2c
Last edited by andre007 on Mon Jul 23, 2018 10:07 am, edited 1 time in total.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Macros999
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sat Apr 07, 2018 6:25 pm
Re: .303 nuwe loop?
Wat het jy aan die kolwe gedoen? En wat is die beste manier om 'n koeel te herwin... ek moet iets doen, want dit krap aan my...Nella wrote:N "pitted barrel " op daai ou manne is glad nie iets ongewoons nie .
Toe gegee jy gaan nie uit hom n een gat groep geweer maak nie maar as die "lands en grooves" nog werk baar is kan jy hom defnetief nog kry om n heel billikke groep te laat skiet.
Het nou al met n paar van hulle gespeel en kon elkeen na baie werk onder 2" op n 100m laat konstant skiet. .
Kort eers n klompie werk aan hulle kolwe en dan op sy ladings.
Maar herwin eers n koeël wat hy geskiet het en kyk of hy duidelike groef merke op sy skag maak.
CZ452 .22lr, CZ550 7x64, .303, 12Br Browning 525, Glock19
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: .303 nuwe loop?
n Lekker fris sandwal of n klompie 25 liter kanne vol water wat jy agter mekaar staan maak.Macros999 wrote:Nella wrote:En wat is die beste manier om 'n koeel te herwin... ek moet iets doen, want dit krap aan my...
Groetnis
Philip
Philip
-
Macros999
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sat Apr 07, 2018 6:25 pm
Re: .303 nuwe loop?
Andre - watter spesifieke Hornady is .312? Ek het gou op 'n paar web-pages gekyk, en dit lyk nie of hulle dit aandui nie? Dit klink ook na iets om te probeer...
CZ452 .22lr, CZ550 7x64, .303, 12Br Browning 525, Glock19
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: .303 nuwe loop?
Ek spring nou sommer hier in namens AndreMacros999 wrote:Andre - watter spesifieke Hornady is .312? Ek het gou op 'n paar web-pages gekyk, en dit lyk nie of hulle dit aandui nie? Dit klink ook na iets om te probeer...
Hornady se 150gr en 174gr Interlock 303 koeëls is .312
https://www.hornady.com/bullets/rifle/#!/
Kriek se koeëls is egter net .311
Ek het dit met hom bevestig toe ek koeëls vir my 303 bestel het.
Groetnis
Philip
Philip
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .303 nuwe loop?
https://www.hornady.com/bullets/rifle/3 ... lock-sp#!/Macros999 wrote:Andre - watter spesifieke Hornady is .312? Ek het gou op 'n paar web-pages gekyk, en dit lyk nie of hulle dit aandui nie? Dit klink ook na iets om te probeer...
Almal met .303's hier by ons skiet hulle.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: .303 nuwe loop?
Ander ding wat ek vergeet het om te noem is dat die 174gr n rondeneus koeël is wat beteken die dravlak (bearing surface) is baie meer as die 150gr spitser. Dit help ook vir lope wat nie meer in skou kondisie is nie.
Groetnis
Philip
Philip
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: .303 nuwe loop?
Baie keer as die kroon oorgedoen word van die ou roere saam met die pak help dit ook baie groot verskil in my ou 303 gemaak wat nou 'n vriend van my sin is. Hy jag nou elke jaar met hom skiet nie honderde skotte per jaar nie maar genoeg en die geweer werk gemiddeld so 1 1/2" groep moet dit net nie verwag met 5 skote nie die loop raak te vinnig warm.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: .303 nuwe loop?
Skies vir die hijack , maar ek weet Hornady het op 'n stadium nie meer 303 koeels gemaak nie.
Het hulle nou weer met produksie begin?
Het hulle nou weer met produksie begin?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 nuwe loop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .303 nuwe loop?
Willem, daar is huidiglik n skaarste aan 150gr pille maar ons kry nog 174gr oral. Die sprake was dat hulle sou soos die ander vervaardigers standardiseer na .311, maar hulle het blykbaar nie die pad gevolg nie. Maar die laastes wat ek gekry het was R150 meer per pak as die wat ek vir jou gekry het.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: .303 nuwe loop?
Ek kan ook bevestig van 'n vriend wie se 303 hom moedeloos gehad het. Hierdie .312 koeëls het sy probleem heeltemal uitgesorteer.
https://www.safarioutdoor.co.za/product ... n-100-3130
https://www.safarioutdoor.co.za/product ... n-100-3130
-
Macros999
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sat Apr 07, 2018 6:25 pm
Re: .303 nuwe loop?
Awesome! Ek gaan dus maar eers probeer reload me die .312 koeels en kyk wat gebeur - het 'n quote gekry vir 'n nuwe loop by Truvelo - dit gaan my so net oor die R7k kos net vir die loop - so seker so R11k vir alles as ek gelukkig is.
Ek gaan maar eers probeer om te kyk of reloading met die Hornady's nie die issue gaan verbeter nie - ek het nog net winkelpatrone (PMP) met hom geskiet, miskien gaan ek hom beter kry met reloading.
Het iemand .303 dies waarvan hy ontslae will raak - lyk vir my ek is in die mark vir .303 dies...
Ek gaan maar eers probeer om te kyk of reloading met die Hornady's nie die issue gaan verbeter nie - ek het nog net winkelpatrone (PMP) met hom geskiet, miskien gaan ek hom beter kry met reloading.
Het iemand .303 dies waarvan hy ontslae will raak - lyk vir my ek is in die mark vir .303 dies...
CZ452 .22lr, CZ550 7x64, .303, 12Br Browning 525, Glock19
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: .303 nuwe loop?
https://youtu.be/EPt7UHBghEc
Hoop daai skakel werk.
Gaan bietjie deur die man se videos. ..hy is spesefiek op lee enfield. .
Hy verduidelik rerig alles baie mooi..as jy die dinge wat hy genoem het deer gewerk het op jou skieter gaan daar defnetief n verbetering klaar wees.
Ek het op n bsa 303 gehad wat nie n a4 kon raak skiet op 100m nie..net sy raad gevolg en ons was klaar op so 3"..met verdere ladings gespeel en daai man raak raak nou aan n konstante duim.
Nog n ding wat vir my redelik opvallend was met die 303 is dat hy met 0.2gr n baie groot verskil maak...maklik van 3" na 1" Toe.
Hulle lekker vol nonsens op hul ladings maar as jy hom gewen het is daai n baas bosveld skieter

Last edited by Nella on Mon Jul 23, 2018 6:01 pm, edited 1 time in total.
Just smile and wave boys 
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: .303 nuwe loop?
Mooi 303 op Gunafrica met loop soos nuut seg dit. Koop dit vir loop en kolf en skrap aksie. Weet egter nie hoe moeilik admin is nie.
Moeite werd om na te kyk eerder as om Truvelo loop op te sit en dis nog steeds niks werd nie.
Moeite werd om na te kyk eerder as om Truvelo loop op te sit en dis nog steeds niks werd nie.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .303 nuwe loop?
Macros999 wrote:Awesome! Ek gaan dus maar eers probeer reload me die .312 koeels en kyk wat gebeur - het 'n quote gekry vir 'n nuwe loop by Truvelo - dit gaan my so net oor die R7k kos net vir die loop - so seker so R11k vir alles as ek gelukkig is.
Ek gaan maar eers probeer om te kyk of reloading met die Hornady's nie die issue gaan verbeter nie - ek het nog net winkelpatrone (PMP) met hom geskiet, miskien gaan ek hom beter kry met reloading.
Het iemand .303 dies waarvan hy ontslae will raak - lyk vir my ek is in die mark vir .303 dies...
PM my maar het 'm stel wat nie meer gebruik gaan word nie
-
Macros999
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sat Apr 07, 2018 6:25 pm
Re: .303 nuwe loop?
Baie dankie Nella - ek sal so bietjie kyk. As ek mag vra, wat se kruit gebruik julle op die 303? Ek herlaai op die oomblik vir my 7x64 en 3006, so ek is net vertroud met S365... Maar ek sien volgens Somchem gebruik hulle S335 en S341 - maar ek het ook gesien 'n paar manne gebruik S355. So watter een werk die beste?Nella wrote:https://youtu.be/EPt7UHBghEc
Hoop daai skakel werk.
Gaan bietjie deur die man se videos. ..hy is spesefiek op lee enfield. .
Hy verduidelik rerig alles baie mooi..as jy die dinge wat hy genoem het deer gewerk het op jou skieter gaan daar defnetief n verbetering klaar wees.
Ek het op n bsa 303 gehad wat nie n a4 kon raak skiet op 100m nie..net sy raad gevolg en ons was klaar op so 3"..met verdere ladings gespeel en daai man raak raak nou aan n konstante duim.
Nog n ding wat vir my redelik opvallend was met die 303 is dat hy met 0.2gr n baie groot verskil maak...maklik van 3" na 1" Toe.
Hulle lekker vol nonsens op hul ladings maar as jy hom gewen het is daai n baas bosveld skieter
CZ452 .22lr, CZ550 7x64, .303, 12Br Browning 525, Glock19
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: .303 nuwe loop?
Ek het nog nooit 365 gebruik op n 303 nie.
Ek het op die epps en op 215gr koeëls wel S355 gelaai
Maar het op die eiende met al die 303 maar op geeiendig met S335.
Ek het op die epps en op 215gr koeëls wel S355 gelaai
Maar het op die eiende met al die 303 maar op geeiendig met S335.
Just smile and wave boys 
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .303 nuwe loop?
Stem saam Nella,Nella wrote:Ek het nog nooit 365 gebruik op n 303 nie.
Ek het op die epps en op 215gr koeëls wel S355 gelaai
Maar het op die eiende met al die 303 maar op geeiendig met S335.
Vir die 200gn en 215gn koeels werk S355 baie mooi.
Vir die 174 of die 150gn Hornadys is S335 die antwoord. En soos almal al genoem het die Hornady koeels werk baie mooi in die ou bos gewere.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: .303 nuwe loop?
Ek het S341 en S355 al probeer, maar dit wou nie saamspeel in my geweer nie. Ek laai nou net met S335 .Macros999 wrote:Baie dankie Nella - ek sal so bietjie kyk. As ek mag vra, wat se kruit gebruik julle op die 303? Ek herlaai op die oomblik vir my 7x64 en 3006, so ek is net vertroud met S365... Maar ek sien volgens Somchem gebruik hulle S335 en S341 - maar ek het ook gesien 'n paar manne gebruik S355. So watter een werk die beste?Nella wrote:https://youtu.be/EPt7UHBghEc
Hoop daai skakel werk.
Gaan bietjie deur die man se videos. ..hy is spesefiek op lee enfield. .
Hy verduidelik rerig alles baie mooi..as jy die dinge wat hy genoem het deer gewerk het op jou skieter gaan daar defnetief n verbetering klaar wees.
Ek het op n bsa 303 gehad wat nie n a4 kon raak skiet op 100m nie..net sy raad gevolg en ons was klaar op so 3"..met verdere ladings gespeel en daai man raak raak nou aan n konstante duim.
Nog n ding wat vir my redelik opvallend was met die 303 is dat hy met 0.2gr n baie groot verskil maak...maklik van 3" na 1" Toe.
Hulle lekker vol nonsens op hul ladings maar as jy hom gewen het is daai n baas bosveld skieter
303 + S335 + 174gr HornadyRN + Magnum slagdoppies =
Hulle loop saam soos brood en konfyt!
Groetnis
Philip
Philip
-
Macros999
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sat Apr 07, 2018 6:25 pm
Re: .303 nuwe loop?
Dankie Almal - ek gaan maar kyk of ek 'n blik S335 kan kry (weet nie of dit so skaars soos S365 is nie, dit is nou vir jou 'n gesukkel om in die hande te kry), en probeer sien wat daai Hornady's maak. Ek sien die 174gr Hornady's is darem redelik beskikbaar...