Ek gaan binnekort jag en wil net hoor hoeveel kg vlg karkaste gemiddeld uitslag d.w.s. kop, pote, vel af en binnegoed uit? Ons gaan naby Swartwater teen Limpoporivier jag.
Elandkoei
Rooibok ooi
Rooibok ram
Blouwildebees bul
Blouwildebees koei
Vlakvark beer
Vlakvark sog
Daar is nie meer die handige "stealth calculator" op die internet beskikbaar vir bg. doeleindes nie . . . weet julle dalk wat daarvan geword het?
http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx
Gewigte van karkaste
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Gewigte van karkaste
viewtopic.php?f=62&t=30339&hilit=karkas+gewigtewin270 wrote:Ek gaan binnekort jag en wil net hoor hoeveel kg vlg karkaste gemiddeld uitslag d.w.s. kop, pote, vel af en binnegoed uit? Ons gaan naby Swartwater teen Limpoporivier jag.
Elandkoei
Rooibok ooi
Rooibok ram
Blouwildebees bul
Blouwildebees koei
Vlakvark beer
Vlakvark sog
Daar is nie meer die handige "stealth calculator" op die internet beskikbaar vir bg. doeleindes nie . . . weet julle dalk wat daarvan geword het?
http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Gewigte van karkaste
Ek is ook opsoek na die Calculator.
Het iemand dit dalk erens afgelaai en dan dit weer plaas of aanstuur??
By voorbaat dank!
Het iemand dit dalk erens afgelaai en dan dit weer plaas of aanstuur??
By voorbaat dank!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gewigte van karkaste
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jase6191
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri Mar 31, 2023 10:04 am
Re: Gewigte van karkaste
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
