Manne,
Is daar van julle wat ondervinding het van die scopes.
EK het vandag gekyk na 'n Hawke Sidewinder 30IR 8-32x56 SR12IR
Prys is R5000.00
Is die scopes enigsins goed vir groot gewere, of is dit net OK vir wind gewere.
Wat my bietjie afsit is die mooi verpakking en ekstras wat jy bykry.... dan is dit seker al klaar die helfte van die prys.
Die beeld/clarity is nie te swak nie, en dit lyk na 'n stewige scope.
Ek sien hulle vergelyk hom met 'n Leupold VXII
Raven
Hawke Teleskoop
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Hawke Teleskoop
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
safric
Re: Hawke Teleskoop
Raven,
Hawke se Sidewinder 30IR 8-32x56 SR12IR scope (en soos die meeste ander modelle) is uitsluitlik gemik op die windbuks mark!
Safari & Outdoor verkoop hulle, so jy kan hulle ook skakel vir 'n opinie!
Groete
Safric

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hawke Teleskoop
Raven
Daars n man met die naam Stefaans by Safari Outdoor, hy werk by die teleskoop afdeling jy kan hom kontak vir meer inligting en n prys, noem my naam miskien kry jy ekstra afslag.

O ja noem ook dat jy eerder n Rudolph optic wou koop want jy hoor dis een van die bestes wat huidig op die mark is, maar omdat jou geld beperk is jy maar die Hawke sal moet vat
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hawke Teleskoop
Blok,
hahahaha....ek hoor jou...dis darem net goed as 'n man sulke vriende in ho? plekke het
Snaaks genoeg die Hawke scope was op 'n 338Lapua by een van ons skietwinkels hier in NAM opgesit
Raves
hahahaha....ek hoor jou...dis darem net goed as 'n man sulke vriende in ho? plekke het
Snaaks genoeg die Hawke scope was op 'n 338Lapua by een van ons skietwinkels hier in NAM opgesit
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Hawke Teleskoop
Raven
Baie moeilikheid , eerste aand uit met so scope kat verloor op 50 meter, nie gemaak vir skietstoel.
Scope kan miskien werk in kleiduif masjien.

Mooi loop
MEERKAT

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Hawke Teleskoop
Het probeer opsit op my 270 - die paralaks is te fyn. Sal wegbly met hom op jaggeweer.
Werk fantasties op my AA 510 windbuks!
Werk fantasties op my AA 510 windbuks!