Goeie dag lede.
Ek sit met n helse probleem, ons grond is gelee teenaan die lokasie met die gevolg dat hier vreeslik baie diefstal is tussen die vee asoof ons gewasse. Hierdie week aleen het ons 4 mense gearristeer, sonder die wat wel weggekom het. Jakkalse en honde is n allerdaagse probleem.
Ek wil by julle bietjie hoor wat is die beste nagsig toerusting wat n mens kan kry, wat vir beide jag doeleindes in die jag en ook as ek n dief moet gaan soek wat tussen langgras of mielies weg kruip?
N produk wat ek in my hande kan gebruik as ek loop in die veld en dan ook op my geweer se scope kan mount klink vir my na n goeie opsie, is daar sulke produkte beskikbaar wat vêr kan sien, die manne steel genieg sodat ek duur toerusting kan bekostig.
Groete.
Nagsig vir jakkalse wat mielies steel.
- HJ Prinsloo
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Wed Aug 29, 2012 2:33 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nagsig vir jakkalse wat mielies steel.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=6&t=569&view=next
ECM Technologies
012 329 4116
www.ecmtech.co.za
https://www.proagri.co.za/en/beskerm-jou-eie-1/
http://www.nightlightsa.com/
http://www.mans-toys.com/home/store/...ocularsGoggles
Hoop jy kom reg
ECM Technologies
012 329 4116
www.ecmtech.co.za
https://www.proagri.co.za/en/beskerm-jou-eie-1/
http://www.nightlightsa.com/
http://www.mans-toys.com/home/store/...ocularsGoggles
Hoop jy kom reg
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagsig vir jakkalse wat mielies steel.
Gesels met my oor die ATN Thermal teleskope. Dis presies wat jy kort. 0825354100. Gee my more n lui dan gesels ons
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Nagsig vir jakkalse wat mielies steel.
Pulsar Trail thermal scope en Helion spotter ook nice.