Ek hoor die pelle hier by ons kan nerens in Pretoria of Jo-burg 6.5CM rak ammo kry nieFHM wrote:As jy n BAIE goeie pel het wat Nam toe reis en terug reis, Safari Den in Windhoek het...jdpretorius wrote:So 'n bek mag 'n knertsie krySupacow wrote:enigiets in 270 want kwes is nie mooi nie![]()
303, 308, 7mm, 270, 30-0kws, almal sal die job doen, mar asb. net nie 'n verdomde 6.5 CM nie, jy kan in elkgeval nie rak ammo vir hom in die hande kry nie
Een ou moes toe maar met sy 30-0kws gaan springbokke en blessies oes in die Vrystaat
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
