Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Wonder ek nou. Was belangstelling anderkant die waters nie goed genoeg nie? Hier was hulle defnitief gewild en het goed verkoop.
Enige iets waarvoor ek moet uitkyk as ek 'n gebruikte ene wil koop?
Enige iets waarvoor ek moet uitkyk as ek 'n gebruikte ene wil koop?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Wonder ook oor daai een
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Myne skiet ‘n koek hou met 300gr Game Kings, recoil is nogals kwaai! Maar hy skiet 3 skote wat mekaar sny op 100meter. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
RecoilLoopSoosStroop wrote:Wonder ek nou. Was belangstelling anderkant die waters nie goed genoeg nie? Hier was hulle defnitief gewild en het goed verkoop.
Enige iets waarvoor ek moet uitkyk as ek 'n gebruikte ene wil koop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Meer as ander .375 gewere? Ek sou dink die reguit Hogue met die sagte skopkussing sal terugskop baaaaie beter hanteer as bv. daai kruppel kolf waarmee 'n CZ uitkom. Of het hulle te min gewig gehad?Apie wrote: Recoil
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Faas
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 31, 2013 1:45 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Het jy n Hogue kolf op?JJV wrote:Myne skiet ‘n koek hou met 300gr Game Kings, recoil is nogals kwaai! Maar hy skiet 3 skote wat mekaar sny op 100meter. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sukkel met my 300WM, en wonder of dit agv die sagte kolf is???
Francois Coetzer
.22 cz
.22stevans
303 lee enfield
.303 mauser
6.5x57 BRNO
308 voere
243 tikka,
300WM howa
.22 cz
.22stevans
303 lee enfield
.303 mauser
6.5x57 BRNO
308 voere
243 tikka,
300WM howa
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Ek skiet die gewone houtkolf, hulle kraak blykbaar maar ek het nog niks opgemerk nie. JJVFaas wrote:Het jy n Hogue kolf op?JJV wrote:Myne skiet ‘n koek hou met 300gr Game Kings, recoil is nogals kwaai! Maar hy skiet 3 skote wat mekaar sny op 100meter. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sukkel met my 300WM, en wonder of dit agv die sagte kolf is???
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Ek weet vd mense gooi daai kolf epoksie in om die flex minder te maak. JJVFaas wrote:Het jy n Hogue kolf op?JJV wrote:Myne skiet ‘n koek hou met 300gr Game Kings, recoil is nogals kwaai! Maar hy skiet 3 skote wat mekaar sny op 100meter. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sukkel met my 300WM, en wonder of dit agv die sagte kolf is???
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Net oor sy gewig(of liewer gebrek daaraan)LoopSoosStroop wrote:Meer as ander .375 gewere? Ek sou dink die reguit Hogue met die sagte skopkussing sal terugskop baaaaie beter hanteer as bv. daai kruppel kolf waarmee 'n CZ uitkom. Of het hulle te min gewig gehad?Apie wrote: Recoil
Niks fout met die roere nie, trap net so effe meer terug as wat verwag word.
Daai dunloop 338WM Howa het self n lekker terugtrap
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Jip, hy byt, maar met 'n lekker terugskop kussinkie en 'n KD is hy redelik makApie wrote:Net oor sy gewig(of liewer gebrek daaraan)LoopSoosStroop wrote:Meer as ander .375 gewere? Ek sou dink die reguit Hogue met die sagte skopkussing sal terugskop baaaaie beter hanteer as bv. daai kruppel kolf waarmee 'n CZ uitkom. Of het hulle te min gewig gehad?Apie wrote: Recoil
Niks fout met die roere nie, trap net so effe meer terug as wat verwag word.
Daai dunloop 338WM Howa het self n lekker terugtrap
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Het al 'n paar mooies gesien wat die manne visiere laat opsit het. Lyk netjies met die groen Hogue kolf op.
Hy byt wel soos 'n donkie sonder 'n silencer of muzzle break.
Hy byt wel soos 'n donkie sonder 'n silencer of muzzle break.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Ek stem oor die recoil. Daai 1ste skoot wat jy met hom skiet staan jy so effe verbaas en wonder wat nou gebeur het.
Wat ek opmerk, as ek nou reg is is dat HOWA die 6.5x55 ook nie meer maak nie maar hom lyk my met die Creed vervang het. Sien nie meer x55 op hul se blad nie.
Dink Dalk het die 375 en die x55 plek gemaak vir meer gewilde kalibers wat nou op die stadium beter verkoop.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Nee wat manne, julle moet maar 'n pakkie XL knaters saam die goed bestel

Spot net, vat maar 'n ruk om die groter goed gewoond te raak
Spot net, vat maar 'n ruk om die groter goed gewoond te raak
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Wat is die verskil Howa en bv n Steyr?
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Ek soek ene. 300 gr full house vir as my vriende hom wil skiet en cast poefter loads as ek hom skiet.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Ek dink Frontier maak n 350greiner vir goedkoop!LoopSoosStroop wrote:Ek soek ene. 300 gr full house vir as my vriende hom wil skiet en cast poefter loads as ek hom skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Een van my vriende het die 375 Ruger in Howa, skiet baie lekker met die KD op, recoil is seker vergelykbaar met 'n 30-06 sonder KD.
Ek self het 'n 338 Howa, en die recoil is mak.
Ek wil amper sê jy weet jy gaan nie sommer 'n 2de hande een kry wat se loop uitgeskiet is nie, so as die geweer in goeie toestand is dan sien ek geen rede hoekom mens nie die koop kan maak nie.
Ek self het 'n 338 Howa, en die recoil is mak.
Ek wil amper sê jy weet jy gaan nie sommer 'n 2de hande een kry wat se loop uitgeskiet is nie, so as die geweer in goeie toestand is dan sien ek geen rede hoekom mens nie die koop kan maak nie.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
By hul website www.howa.co.za is die 375 Ruger nog gelys. Weet egter nie of hulle hom nog invoer nie. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Daai is nie Howa se website nie, en dit is al baie oud. Howa maak hom nie meer nie.JJV wrote:By hul website http://www.howa.co.za is die 375 Ruger nog gelys. Weet egter nie of hulle hom nog invoer nie. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Ek weet van ‘n linkerhandse 375 Ruger M77 met VX 3 4.5-14x40 en knaldemper te koop vir R20000
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Daarshy, aansoek is in! Lanklaas so uitgesien om opgevoeter te word.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Jy n Howa op gespoor?LoopSoosStroop wrote:Daarshy, aansoek is in! Lanklaas so uitgesien om opgevoeter te word.
Luister graag..
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Ja, tweedehands, in great toestand, op die Boekgesig.Finder20 wrote: Jy n Howa op gespoor?
Luister graag..
As jy een soek sit 'n "wanted add" op al die platforms. Hier, Facebook, Guntree etc.
Soos genoem, hulle is al paar jaar nie meer beskikbaar nuut nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?
Jy gaan daai 375 Ruger bitter baie geniet.LoopSoosStroop wrote:Daarshy, aansoek is in! Lanklaas so uitgesien om opgevoeter te word.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk