Waarvoor is jy gatvol?

Post Reply
User avatar
Willeboer
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Willeboer »

Wouter Roets wrote:Willeboer

Ek het so rukkie terug mal geraal en n inter-link laat kom met 4000 sakkies hout op. Dit is meestal lekkerruik-peul met so bietjie sekelbos by om hulle lekker aan die gang te kry. Lekkerste braaihout wat ek in lang tyd gehad het. Hier is nog so paar sakkies oor as jy belang stel. Jou volgende skrywe nadat jy met hulle gebraai het sal onder die "waarvoor is ek dankbaar" hofie wees.

Groetnis
Wouter
Dankie Wouter, sal def belangstel om n paar sakkies by jou te neem. Stuur jou n pm.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by obasch »

Ouens wat aan jou koeëls oor die internet verkoop wat gelaai was en getrek is en dit nie aan jou openbaar nie.

Mense wat items op die internet wil verkoop en uit fokus foto's plaas.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

Mense op die internet wat seg jy hoef nie die SAPS se opdragte uit te voer nie, jy kan maar net by GOSA aansluit. Asof hulle vir die SAPS kan rond-order.
Of so iets
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Steyr270 »

Ek is gatvol vir die rugbykenners in SA wat dink ons is hoegenaamd op die vlak van NZ.

Ek is ook gatvol dat ons 24 jaar na apartheid, nogsteeds die kwotastelsel die skuld gee van ons benarde posisie in wereldrugby
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Meteor »

Springkudu wrote:
Viking wrote:
Willeboer wrote:Nat hout wat ons in die stad kry. Ek braai net met hout , maar die vet weet ons kry nie ordentilikke hout nie.
Willeboer,

Die spreekwoord: "Elkeen soen sy vrou op sy manier!" is hier van toepassing.

In die Weskaap word black wattle as 3e rangse hout beskou, maar ek braai heerlik daarmee!

Ek koop elke jaar in Sept 1000 stukke en die hout is dikwels nog NAT as dit afgelaai word, maar dit pla my nie omdat die vorige besending dan eers begin klaarraak by my.

Met die lekker warm somer droog die hout gewoonlik gou uit en kan ek braai sonder rook. Teen die winter reen die hout nat, maar die KERN is droog en die bietjie reen trek nie genoeg in die hout in om 'n verkil te maak nie.

Nou kom ek by die gatvol deel - dis wanneer ek in die winter te VEEL kaggel maak en my besending hout loop al teen Augustus uit! Dan koop ek SAKKIES hout....en dis waar my siel hel toe gaan.

Hout droog nie uit in 'n plastieksak nie!
Ek gebruik blackwattle meestal in die winter wanneer ek binne vuur maak, dan werk die blackwattle mooi met geen wind wat hom kan pla nie, somer gebruik ek maar Rooikrans wanneer ek buite braai. My braai is sommer ons kaggel ook toevallig. Ek beoog ook om altyd 1000 Rooikrans en 1000 Blackwattle altyd in "voorraad" te hê maar die winter het hy my bietjie omkant gevang so nou sit ek met nat blackwattle, maar ag wat, net so paar stukkies blits dan loop hy mooi en mamma is happy met die rooiwyn glas in haar hand langs die vuurtjie wat brand. Ek het die winter seker al 500 stukke blackwattle gebrand en die winter is nog lank. Ek gaan laai more weer 500 stukke.

Ek haat sakkies hout, my pa en broer wat in die Ooskaap bly glo weer daaraan. Daar is darem niks mooier om na 2000 stukke hout te kyk wat vir jou wag nie
Ek kan nie feite gee maar ek het 'n idee dit is beter om hout droog te maak deur dit in die reen te laat le. My hout wat nat, droog, nat , droog.....in die reen staan brand vir my beter as die wat onder die afdak staan.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by win270 »

Raak ook nou tam vir manne wat praat van "gunne" en van "liksensies".
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by ruaanb »

waardeur in plaas van waardeer.....
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Harambe »

Mense wat nie hul databasisse normaliseer nie en dan moet ek harder werk as wat nodig is. Ja oukei, dis nou nie skiet-verwand nie, maar dis WAARDEUR ek my geldjies maak vir skietgoed.
Of so iets
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Waarvoor is jy gatvol?

Post by Apie »

ruaanb wrote:waardeur in plaas van waardeer.....
Ek waardeer my ouers nou meer noudat ek weet waardeur ek hulle gesit het as student....


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Hein22 »

Hoe kry mens die klomp idiote van Jasper Consulting om jou op te hou bel? Hulle bel my 5 keer 'n week vir 'n website wat ek nou al hoeveel keer voor nee gese het. Dit is Maandag oggend nog nie eers 10 uur nie en hulle het my al twee keer gebel!!!!!
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Swede »

Blok hulle nommer.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by joe rocket »

Laai true caller af en blok hulle nommer.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Hein22 »

Hulle bel op my werk landlyn. Dit is borderline harrasment man. Ek wil daai eienaar al aan sy keel gaan gryp.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Gawie(13mm) »

Hein22 wrote:Hulle bel op my werk landlyn. Dit is borderline harrasment man. Ek wil daai eienaar al aan sy keel gaan gryp.
Vra die volgende ou wat jou skakel of die oproep opgeneem word aan sy kant?
Laat hom mooi verstaan dat jy wel sy oproep aan hou kant opneem. Vra hom dan wie jy kan kontak aan sy kant sodat jou regspan net jul opnames kan kontroleer voor hulle 'n klag van teistering by die verbruikersraad indien.

Het nog elke keer soos klokslag vir my gewerk. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1893
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Ratel »

Ek antwoord die foon en as ek hoor dis hulle dan sit ek die foon eenkant neer sonder om af te lui. Later kom hulle agter hulle praat met hulle self.
Maak 'n verskil
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Hein22 »

Sal dit bietjie probeer Gawie, hopelik kom ek reg.

Ek het nou intussen hulle nommer gekry en uitgevind een van die direkteure is Barry, ek het hom nou al drie keer gebel vanoggend maar sy sekretaresse se net eenvoudig hy is nie beskikbaar nie. Ek wil hom ook nou drie keer 'n dag bel om te hoor of hy nie dalk van my produkte wil koop nie.... wie weet, miskien wanneer ek hom 12:00 bel het hy dalk al van plan verander nadat hy reeds vir my nee gesê om 11:00. Aanhouer wen!!
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by JacquesT (Stompe) »

Hein,

Sê hom net jy kom van Springs af.

Sterkte mater.

Groete
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Hein22 »

JacquesT (Stompe) wrote:Hein,

Sê hom net jy kom van Springs af.

Sterkte mater.

Groete
;D
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Wouter Roets »

Ek is gatvol vir....Skuilname
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Gawie(13mm) »

Wouter Roets wrote:Ek is gatvol vir....Skuilname
Die @#$ weet, ek ook Giepie! >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Capt. Yoda »

Ou Giepie ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by THOMAST »

Lyk my die naam gaan bly, Giepie >:+ >:+
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Chevvy SS »

Mooi loop.
Wouter (aka Giepie)
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by NicovanderMerwe »

Ek kan alles vat, net nie die swak diens en die totale uitbuiting met onaanvaarbaar hoë winsgrense van top verkopers in die land nie.
Maartin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by Maartin »

Ek is GATVOL om 'n armgat te wees.

Dit is nie so sleg nie dit is net so ongerieflik.
Everything seems impossible, until it is done.
Post Reply