Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek neem aan dat daar heelwat manne is wat die program gisteraand gekyk het.
Ek sal graag julle opinies wil hoor.
Smaak my dat daar maar net soveel korrupte amtenare is in die stelsel wat veronderstel is om die natuur vir ons te bewaar.
Geld is maar n Etter!!
Ek het al so baie by Johan Stolz se gastehuis in Maputu oornag. Vaquita sien my nooit weer nie!
OOK AMPER LUS OM VAN MY CZ ONTSLAE TE RAAK!

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Jy kan jou CZs vir my stuur ek is baie lief vir hullle!
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek skaam my dood.......ons boere mense wat so skelm is...
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
FeiteSteyr270 wrote:Ek skaam my dood.......ons boere mense wat so skelm is...
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Daai man met sy safari besigheid kry die horingtjies en hy kry wettige papiere van sy Mosambiek vrinne wat dit dan as trofee jag laat uitvoer oor die wereld heen.
Dit is net vir my verbasend dat n joernalis so iets kan uitfigure maar ons slim Hawks en en SAPS en natuurbewaring kan nie.
CZ is die goedkoopste swaarkaliber geweer so hoekom sal hy nou iets anders koop om vir n poacher the gee.
Geld is n lelike ding en dit is jammer dat ek nou dink daar sit n afrikaner man agter die renosterstropery

Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
DriesdlR,DriesdlR wrote:Ek neem aan dat daar heelwat manne is wat die program gisteraand gekyk het.
Ek sal graag julle opinies wil hoor.
Smaak my dat daar maar net soveel korrupte amtenare is in die stelsel wat veronderstel is om die natuur vir ons te bewaar.
Geld is maar n Etter!!
Ek het al so baie by Johan Stolz se gastehuis in Maputu oornag. Vaquita sien my nooit weer nie!
OOK AMPER LUS OM VAN MY CZ ONTSLAE TE RAAK!
Ek dink dis onnodig om van jou CZ ontslae te raak oor dit beweer word dat die wapens die meeste gebruik word vir stroping. Dan sal ons seker van ons Toyota en Isuzu en ander bakkies ook moet ontslae raak - die manne loop nie altyd tot by die reservate nie!
Wat wel ontstellend was is dat die 2 Johan Joostes (een die hoof vd Falke en die ander een by SanParke) nie beskikbaar was om die verslaggewer se pleiddooi om onderskepping van die wapens te help uitvoer nie.
So 'n proaktiewe stap sou vir die wapenverskaffers 'n swaar slag gewees het....
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek dink die 2 Johan Joostes het ook maar net soveel se in die saak. Daar bo is n vat Cat wat hulle nou weer brand as hulle so
iets moet stop want dan beteken dit Vat Cat kry nie su cut nie.
Johan Stolz is so skuldig soos kan wees!!!! Ek het gedink die gaan n vuurige debat wees op FB want die Greenies love sulke stories
iets moet stop want dan beteken dit Vat Cat kry nie su cut nie.
Johan Stolz is so skuldig soos kan wees!!!! Ek het gedink die gaan n vuurige debat wees op FB want die Greenies love sulke stories
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek dink vir so klein persentasie van verkope moes CZ meer gedoen het. Hulle kon die geleentheid gebruik het om hul steun vir bewaring uit te beeld en bietjie PR te kry. Dit laat my ook wonder of daar nie dalk iemand daar is wat ook maar 'n backhand kry nie. Met privaat wapen besit wat elke dag meer en meer onder druk geplaas word voel ek geweer maatskappye soos CZ sny amper hulle eie kele met sulke slegte bloodstelling en onwilligheid om op te tree, maar die storie kan ook so ge-edit wees dat dit nie die feite van beide kante ewe goed stel nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ja dis nogal ander storie die. Gisteraand dit gou gekyk. Syt haar huiswerk mooi gedoen daai vrou
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek verneem dat die Kokaine kartel ouens Benze, BMW's en Ferrari's ry...gaan iemand nou die maatskappy aanvat?
Ek het nou nog nie dit gesien nie maar deesdae moet jy alles met 'n sak sout vat wat in die media is - alles word gedoen met 'n agenda en om iemand se agenda te bevoordeel.
https://www.dailymaverick.co.za/opinion ... aphers-do/

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Carl, as jy die insetsel gesien het sal jy verstaan hoekom die manne so oor CZ praat. Iets voel nie pluis nie en dit kan wel so wees dat hulle die materiaal so ge-edit het. Alhoewel hulle dalk nie direk betrokke is/was nie kon hulle die geleentheid aangegryp het en meer van hulle kant af gedoen het wat hulle in 'n baie beter lig sou stel.
In kort, daar is twee maatskappye in Mosambiek wat meeste van die wapens direk van CZ af invoer wat in die Kruger wildtuin gekry word by stropers (hulle track hulle met die serial nommers). Die wapens word letterlik na 'n paar weke dat hulle in Moz geland het by die stropers gekry. Kyk gerus die insetsel, nogals interresant.
https://carteblanche.dstv.com/watch/
In kort, daar is twee maatskappye in Mosambiek wat meeste van die wapens direk van CZ af invoer wat in die Kruger wildtuin gekry word by stropers (hulle track hulle met die serial nommers). Die wapens word letterlik na 'n paar weke dat hulle in Moz geland het by die stropers gekry. Kyk gerus die insetsel, nogals interresant.
https://carteblanche.dstv.com/watch/
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek stem "ons" vuurwapen beeld is nie goed nie dus kan CZ van hulle kant af beter kommunikeer. Ek sal vanaand probeer kyk.
As dit waar is en CZ USA kry snif gaan hulle beslis groot stof opskop!
As dit waar is en CZ USA kry snif gaan hulle beslis groot stof opskop!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Springkudu wrote:FeiteSteyr270 wrote:Ek skaam my dood.......ons boere mense wat so skelm is...
....en dan is ons vinnig om klippe te gooi, sies man
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Manne, ek het ook die insetsel gekyk.
Om drie jaar aan 'n storie te werk vat nogal deursettingsvermoë. Vergeet net een oomblik van die joernalis en hoe die storie verpak is.
Sy kon wapens wat gekonfiskeer is, terugspoor met die wapennommers, tot by CZ se fabriek.
Hoekom het niemand dit al voorheen probeer doen nie?
Nadat al die partye ingelig en kans gegee is om kommentaar te lewer, word die nommers op die wapens skielik verwyder deur die stropers.
Ek ruik 'n rot!
Geld is die grootste euwel in die wereld waarin ons woon. Deur die verkope van CZ wapens te verbied in Mosambiek, gaan net beteken dat die stropers weer honderde skote met 'n AK47 op 'n renoster gaan skiet om hom te dood. Dit is mos barbaars!
Die manne daar in die Ooste moet aan hul toties opgehang word. Hul sal vinnig besef dat dit die enigste manier is om hom langer te kry.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Gawie
Ek stem 100% met wat jy se en dan moet n mens ook mooi dink oor om vinger na CZ te wys want kom ons se hulle stop nou hulle verkope aan Mozambiek wat sal daai ou in Portigal keer om net n ander supplier te kry sodat hy kan aanhou met sy
storie.
Ek glo dat daar iets moet gedoen wort om die eint verbruiker te educate sodat hy verstaan dat daai horing niks vir sy horing gaan doen nie. Want solank daar n mark is vir die renoster horing gaan hulle n manier kry om die renosters te stroop.
Maar ja makliker gese as gedoen want hoe leer jy n veeter oog dat n renoster horing dieselfde is as die naals aan sy vingers

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13628
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Is vir my snaaks dat mense nog geskok is dat wit afrikaner kerk mense betrokke is by die tiepe goed, natuurlik is hulle
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek dink dat 99,99% van alles wat jy op TV sien 'n groot pot opgekookte snert is. Dit geld vir hierdie storie ook. Die manier wat dit aangebied word wys duidelik dat hulle die fout by ander persone gaan soek as wat wetstoepassers dit sou doen. Daar is ook maar eintlik niks wat gebruik kan word in 'n hof nie.
Gaan BMW nou uitgewys word oor hulle karre se betrokkenheid by transito-rowe, of Toyota oor plaasaanvallers met Quantums rondry?
Baie sensasie en verdagmakery en baie min feite. Soos gewoonlik. Dis niks anders as blote propaganda nie.

savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Alwin ek dink nou weer die reeks nommers wat direk aan die “eienaar” gekoppel kan word en dan is nie een wapen as gesteel aangemeld nie is nogals genoeg bewyse in my boek. Soveel meer dat hulle al 59 of 60 wapens gekoop het maar die man sê hy besit net 6 of 7 in sy kluis is baie verdag.
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Net ter bevestiging ..... slegs emosie het my daaraan laat dink
Ontspan dus kerels.....my CZ gaan nerens nie.
Ontspan dus kerels.....my CZ gaan nerens nie.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ja die groot ding is dat daai 2 handelaars mos aan CZ moet kan bewys wie hulle vreeslike massive swaar kaliber klientebasis in Moz is aangesien aanvraag so spesifiek is...en dis al die pad net 1 man wat volgens hom ook maar net 6 of 7 gelisensieerde CZ's besit maar 128 gekoop het...dink dit was 128 as ek reg onthou. Ek dink die is maar net "scratching the surface" en ons gaan geskok wees as mens eventueel sien wie is almal betrokke hier.
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ook die storie gekyk maar iets is nie vir my lekker nie......20mil per horing..wapens laat verdwyn..dis Mafia goed die...sluipmoorde ens.
Nie een persoon se gesig word gepixel of stem verander ens ens nie.....die "betrokke" partye praat te gou en te maklik, waar hulle eintlik vir hulle lewens moet uitkyk.
Ek dink terug aan 'n fliek......"wag the dog"
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Het iemand al gewonder wat bereik Carte Blanche en soortgelyke programme deur die inligting te publiseer? Is die man op straat werklik beter af deur die inligting (selektief) te hê om nou vêrder op sosiale media of om n vuur daaroor te spekuleer. Is daar dalk n rede hoekom Jooste & Jooste inligting weerhou, en as n reël hoekom die media uit ondersoeke gehou word wêreldwyd? Behalwe vir n klompie name en shame en n moerse headsup wat hulle vir elke stroper en persoon betrokke by stropery gegee het baat niemand noemenswaardig hierby nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek stem! dit is ongelukkig nou so, niemand wil drie jaar aan iets werk en nie n helse sensasie skep en goeie aandag kry nie. Dat daar wel sulke goed aan die gebeur is glo ek wel dat elke man op straat sulke sensitiewe inligting kan hanteer is n ander storie. Almal het mos maar n opienie en almal skep sy perfekte "carte blanche" in sy kop.Pappabeer wrote:Het iemand al gewonder wat bereik Carte Blanche en soortgelyke programme deur die inligting te publiseer? Is die man op straat werklik beter af deur die inligting (selektief) te hê om nou vêrder op sosiale media of om n vuur daaroor te spekuleer. Is daar dalk n rede hoekom Jooste & Jooste inligting weerhou, en as n reël hoekom die media uit ondersoeke gehou word wêreldwyd? Behalwe vir n klompie name en shame en n moerse headsup wat hulle vir elke stroper en persoon betrokke by stropery gegee het baat niemand noemenswaardig hierby nie.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Ek is nie seker wat die joernalis wou he Jooste en Jooste moes doen nie? Hulle het geen jurisdiksie om wapens in Mosambiek te onderskep nie. Al wat sy reggekry het was om van die kriminele meer ondergronds te dryf
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Carte Blanche Expose 24 June 18 - Follow the Guns?
Vir interessantheid:Trompie wrote:Ja die groot ding is dat daai 2 handelaars mos aan CZ moet kan bewys wie hulle vreeslike massive swaar kaliber klientebasis in Moz is aangesien aanvraag so spesifiek is...en dis al die pad net 1 man wat volgens hom ook maar net 6 of 7 gelisensieerde CZ's besit maar 128 gekoop het...dink dit was 128 as ek reg onthou. Ek dink die is maar net "scratching the surface" en ons gaan geskok wees as mens eventueel sien wie is almal betrokke hier.
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Gun Ownership and Possession
In Mozambique, only licensed gun owners17 11 may lawfully acquire, possess or transfer a firearm or ammunition
Genuine Reason Required for Firearm Possession
Applicants for a gun owner’s licence in Mozambique are required to establish a genuine reason to possess a firearm, for example self-defence and hunting
Gun Owner Background Checks
An applicant for a firearm licence in Mozambique must pass a background check which considers criminal
Gun Owner Licensing Period
In Mozambique, gun owners must re-apply and re-qualify for their firearm licence every two years
Limit on Number of Guns
Licensed firearm owners in Mozambique are permitted to possess up to three firearms
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel