Hawke Vantage of Tasco? Help asb
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Hallo almal.
My ou Lynx 8X56 het gegroet. Die kruishaar wil nie meer stel nie. Ek moet nou baie vinnig vir my 6mm Musgrave n ander scope soek want volgende naweek kom vriende by my jag en hy moet my geweer gebruik.
Ek wil nie duur koop nie want ek het nie die fondse nie en tweedens gebruik ek basies die teleskoop net in die winter vir potjag. Die res van die tyd is my nagsig gemount op die geweer.
Ek kyk op hierdie stadium na die Hawke Vantage 3-9X50 of die tasco 3-9X50. Ek besef ek kan nie n mercedes verwag as ek geld het vir n GWM het nie maar ek wil darem ook nie iets koop wat binne die eerste week sy gat sien of wat na elke 3e skoot weer ingestel moet word nie.
Albei die teleskope het nogal redelik goeie reviews op die internet maar ek wil graag jul menings hoor asb.
Baie dankie by Voorbaat
Doepie

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Ek het 3 Hawkes op my gewere n hulle gee nog net goeie diens. Helder beelde en behou zero. Stel ook positief. Tasco is nie meer wat dit was toe hulle in Japan gemaak is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
doepie ek sal verseker kyk na daai wildgame scope wat geno verkoop.gaan search hom hier op die forum en lees maar sy reviews.veral vir hoe min jy hom gebruik
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
kry die wildgame.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
+1. Ek het nou al my 2de 1 gekoop en hulle loop baie mooiruaanb wrote:kry die wildgame.
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Dankie manne vir die raad. Kry nog nie vir Geno in die hande nie maar sal hopelik iewers regkom.
Net so ter info. Die Hawke verkoop vir R1470. Weet nog nie die Wildgame se prys.
Net so ter info. Die Hawke verkoop vir R1470. Weet nog nie die Wildgame se prys.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Kry die Wildgame , ... sal nie spyt wees nie . Vir R2500 , geen vergelyking nie .
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Ek is ook ongelooflik beïndruk met my wildgame teleskoop. onthou net hy het 30mm buis so kry regte ringe.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
LYNX sal jou scope 10 teen 1 verniet regmaak. sonder vrae
HOU HOM DAAI DIKTE
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Jy toe vir Gino in die hande gekry ? Glo jy het die regte no. ?Doepie01 wrote:Dankie manne vir die raad. Kry nog nie vir Geno in die hande nie maar sal hopelik iewers regkom.
Net so ter info. Die Hawke verkoop vir R1470. Weet nog nie die Wildgame se prys.
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Ek het toe maar besluit om die Hakwe te koop by Wildman in Kimberley dood eenvoudig omdat hulle al was wat na my toe terug gekom het, van al die plekke wat ek gekontak het, en omdat ek gedruk is vir tyd. Almal met wie ek gepraat het noem darem net goeie dinge van die Hawke so kom ons hoop vir die beste.
Cassie ek sal bietjie jou voorstel ondersoek. Is baie erg oor daai Lynx van my so sal bly wees as hy kan regkom.
Groete
Cassie ek sal bietjie jou voorstel ondersoek. Is baie erg oor daai Lynx van my so sal bly wees as hy kan regkom.
Groete
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
En vinnig ook. Gewoonlik nie meer as 2 weke nie, afhangend van die vervoer.cassie_calvinia wrote:LYNX sal jou scope 10 teen 1 verniet regmaak. sonder vrae
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Ek het n Hawk Vantage. Ek is baoe beindruk met die scope.... ek het op n slag met my 6.5 wat op daai tyd die Hawk op gehad het en met my nulkwes wat n nikon monarch op het gaan skiet. Ek het eers met die nulkwes geskiet en toe met die 6.5. Dit was so duidelik soos daglig dat die Hawk scope baie helderder as die Nikon Monarch was.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hawke Vantage of Tasco? Help asb
Watter Hawke het jy toe gekry? Hulle het ook 'n vervangingswaarborg en ek weet van een geval waar 'n 6-24 met 'n 8-32 vervang is.Doepie01 wrote:Ek het toe maar besluit om die Hakwe te koop by Wildman in Kimberley dood eenvoudig omdat hulle al was wat na my toe terug gekom het, van al die plekke wat ek gekontak het, en omdat ek gedruk is vir tyd. Almal met wie ek gepraat het noem darem net goeie dinge van die Hawke so kom ons hoop vir die beste.