Gunsite e pos
- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
Re: GunSite e pos
So I take it that you belong to an advanced drivers club too? OK so I'm been facetious, but its dangerous to make comments like that , your giving the state unnecessary ammo to use against us
Last edited by FrankH on Sat Jun 18, 2011 4:00 pm, edited 1 time in total.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Gunsite e pos
Kan ons dalk die reaksie van die SA JAGTERS EN WILDBEWARINGS VERENIGING kry?
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gunsite e pos
gvdm
Ek twyfel sover was dit geheim
Beretta
Ek twyfel sover was dit geheim
Beretta
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Gunsite e pos
Beretta.
Dankie vir jou navraag - ek vat dit geensins as persoonlik nie. Gaan regtig probeer om vir die manne die regte inligting te gee.
FrankH
I could not agree with you more - the SAPS should licence the individual and not the firearm. The compitency system was a good start for something like this - but we're not there yet. This is one of my personal objectives in life - getting the individual licensed, because its net the gun that does the shooting - its only a tool in a persons hand.
Gvdm
Ek sal maandag vir Inyathi Park kontak en hoor of SAJWV vir ons 'n amptelike antwoord in die verband sal gee.
Songdaug

Dont tell me, show me......
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Gunsite e pos
Ek het reeds gister die epos aan SAJWV gestuur sowel as aan my tak se voorsitter om hulle reaksie te vra. Sal seker eers Maandag van hulle hoor.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Gunsite e pos
Soos ek dit sien is daar net een vereeniging wat uitgelaat is nl. SA Jagters. Lyk of dit hulle is wat hier in die ding wil ingaan. Wat sal jy doen as jou vereeniging jou nou begin geld vrae vir die goedkeuring. Hoeveel personeel dink jy sal hulle moet aanstel om dit deurgevoer en geprosseseer te kry. Dit sal ook kundige personeel moet wees. Ek dink dan kan die SAP dit liewers "outsource" maar moet die vereenigings hulle uit die saak uit hou.
Heinrich
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gunsite e pos
Jaracal
Jy slaan die spyker op die kop.Hulle vra jou al reeds geld met die toegewyde status ens.As jy nie betaal nie verval jou status maw jy vergeet om te jag ,skiet ens betaal jy weer dan onthou jy alles weer hulle gaan ons uitbyt met die betaling.Dit maak nie saak hoeveel geld n persoon het nie as sy begroting dit nie toelaat om te betaal nie het dit niks met die volgende persoon of organisasie uit te waai nie.Maar jy oortree die wet want jou status verval weens geld.Dit maak nie vir my sin nie.
Groete
Beretta
Jy slaan die spyker op die kop.Hulle vra jou al reeds geld met die toegewyde status ens.As jy nie betaal nie verval jou status maw jy vergeet om te jag ,skiet ens betaal jy weer dan onthou jy alles weer hulle gaan ons uitbyt met die betaling.Dit maak nie saak hoeveel geld n persoon het nie as sy begroting dit nie toelaat om te betaal nie het dit niks met die volgende persoon of organisasie uit te waai nie.Maar jy oortree die wet want jou status verval weens geld.Dit maak nie vir my sin nie.
Groete
Beretta
- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
Re: Gunsite e pos
Hell Piet , things are looking upPiet-Skiet wrote: Vir die eerste keer in my lewe stem ek saam met frank.
Thanks for the support.
Cheers Frank
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Gunsite e pos
Het enige iemand al terugvoer van SA Jagters gekry. Dink al lankal om hulle te groet, want kry die gevoel dit is net weer 'n geld maak storie.
8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Gunsite e pos
Doodse stilte vanaf SAJWV - het Saterdag ge-epos en nou nog geen reaksie gekry! Lyk my die wiele draai stadig daar. Sal nog kans gee tot m?re en dan weer opvolg.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Gunsite e pos
Hier is kommentaar op 'n vraag oor die omsendbrief uitgestuur deur SA Jagters oor die SAGA hofsaak en administrasie deur verenigings.
"Van die SAGA saak weet ek nie veel nie, behalwe om te se dat dit jammer is dat vuurwapeneienaars/organisasies nie uit een mond kan praat en saamwerk nie. Lyk my almal wil net hulle eie kop volg en hulle gewig rondgooi.
In beginsel dink ek dat ons eerste en belangrikste doelwit moet wees om die vuurwapenwet soos dit tans staan in totaliteit herroep te kry. In daardie opsig is dit ?n konstruktiewe stap deur SAGA om die hele herlisensiering onkonstitusioneel verklaar te kry. Dan moet die wet herskryf word en kan ander kwessies in die wet ook aangespreek en reggestel word. Ek stem nie saam dat sekere instansies agter geslote deure met SAPS onderhandel (Nou langer as twee jaar) en niemand weet wat aangaan of wat die agenda is nie. Onthou dat ?n baie klein persentasie van vuurwapeneienaars behoort aan enige organisasies. SA jagters is die grootste het seker tussen 30 000 en 40 000 lede terwyl daar seker tussen een en twee miljoen vuurwapeneienaars is. (Mag dalk meer of minder wees ?ek het nie die regte syfers nie).
In daardie opsig sou ek ook dink dat alhoewel dit met eerste oogopslag lyk na ?n goeie idee dat jagter en ander verenigings betrokke raak om die werk van SAPS te doen en deel van die ?oplossing? te wees, dink ek dit sal net bydrae daartoe dat die druk van SAPS afgehaal word en dat hulle nou daarop kan aanspraak maak dat die wetgewing suksesvol implementeer is. Ons moet dus nie help om die administratiewe las te verlig nie, nee ons moet hulle hof toe sleep en hulle so besig hou dat hulle geen keuse het anders as om die wet in beginsel te verander sodat die persoon gelisensieer (bevoeg verklaar) word en dat ons in die toekoms nie weer vir elke nuwe wapen hoef te motifeer en aansoek te doen nie. As jy die bevoegdheid het dan behoort jy sommer binne 24 jou geweer te kan koop en afhaal by die geweerwinkel wat dan net ?n opgawe indien by SAPS sodat dit op rekord is dat jy nog ?n vuurwapen besit. Kanada het hierdie les geleer en hulle wetgewing reggestel en dis ook min of meer soos dit in sekere state in die VSA werk as ek dit reg het. Dis waarnatoe ons moet werk.
Ek het ?n probleem in beginsel dat ?n sport of kultuur vereniging ?n winsgedrewe organisasie is. ?n Winsmotief beteken dat daar finansiele begrotings en doelwitte is waarteen mense se pretasies gemeet word en mense word vervang of verloor hulle bonusse as finansiele teikens nie gehaal word nie. Die fokus word dus nou finansieel en op ?n direkte en/of subtiele manier beinvloed dit die besluitneming en motiewe van so ?n organisasie. Ek het geen gronde om iemand te beskuldig nie, maar wat gaan die effek daarvan wees as organisasies nou begin om aansoeke te verwerk? Hulle aansoeke gaan voorkeur geniet by die SAPS want dis maklik en dis deel van die ?ooreenkoms?. Dit sal direk daartoe lei dat aansoeke van mense wat nie aan sodanige organisasie behoort nie juis langer gaan neem as tans ?nou gaan enige ander voornemende vuurwapeneienaar ook mos moet lid word by ?n vereniging om sy aansoek te bespoedig en die sukses daarvan te verseker. Nou skep ons ?n privaatmark vir ?n diens wat deur die staat gelewer moet word.
Verder -nou gaan al hierdie organisasies met lede sit wat nie in werklikheid hulleself assosieer met die hoofdoelwitte van die organisasie nie ?nou verloor die organisasie sy identiteit en het boonop ?n groot administratiewe las. Sy doelwitte is nie meer ideologies om ?n sekere aktiwiteit of kultuur te bevorder nie maar dit raak nou markgedrewe (winsoogmerk) en die mark bepaal die rigting van die organisasie en sy aktiwiteite. Skiet of jagverenigings word nou adminstrasiemaatskappye, wat natuurlik addisionele inkomste moet genereer.
Ons betaal belasting aan die regering vir die SAPS om hulle eie admin te doen. Nou gaan ons egter addisioneel betaal sodat die admin geprivatiseer word. In effek keur ons die onbevoegdheid van die Saps goed omdat ons nou hulle werk vir hulle gaan doen.
Nee wat, hulle moet gedwing word om die wet te vereenvoudig, nie gehelp word om so ?n onbesonne wet te implementeer/administreer nie. Dis ?n baie slim/skelm startegiese plan van die SAPS/regering."

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Gunsite e pos
Stem 100% saam!Biltong wrote:

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Gunsite e pos
Stem darem saammet Hein M oor die stukkie wat hy aangehaal het - dit behoort ons uiteindelike doelwit te wees.
Ek wag steeds vir 'n antwoord vanaf SA Jagters - ek sal dit weer m?re opvat. Neem asseblief inag dat dit 'n groot vereniging is en dat enige kommunikasie met bestuur opgeneem moet word alvorens enige kommunikasie uitgestuur word.
Groete.
Songdaug
Ek wag steeds vir 'n antwoord vanaf SA Jagters - ek sal dit weer m?re opvat. Neem asseblief inag dat dit 'n groot vereniging is en dat enige kommunikasie met bestuur opgeneem moet word alvorens enige kommunikasie uitgestuur word.
Groete.
Songdaug
Dont tell me, show me......
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gunsite e pos
Dag Manne
Nou wonder ek wat het geword van n dood eenvoudige ja of nee.Of is hulle vngers nog in die cookie jar.

blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Gunsite e pos
biltong
wat jy se is waar en jy het dit puik gestel ek dink die jag verenigings is lankal n wins aangedrewe organisasies kyk maar hoe word toegewyde status hanteer as jy betaal dan is jy toegeweid
bv die wingshooters is n winsgewende famielie besigheid en so ook baie van die ander
wat jy se is waar en jy het dit puik gestel ek dink die jag verenigings is lankal n wins aangedrewe organisasies kyk maar hoe word toegewyde status hanteer as jy betaal dan is jy toegeweid
bv die wingshooters is n winsgewende famielie besigheid en so ook baie van die ander
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gunsite e pos
Remington
Wat jy se is die waarheid al die ooms anties niggie en nefies en die skiet kaptein is dieselfde familie(R50.00 per voel)
Beretta
Wat jy se is die waarheid al die ooms anties niggie en nefies en die skiet kaptein is dieselfde familie(R50.00 per voel)
Beretta
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Gunsite e pos
Remington & Beretta,
Nou ja sien jy nou! Gaan hierdie mense nou die beste besluit neem vir die lede en skietgemeenskap as geheel of gaan hulle besluite dalk hulle eie sak bevoordeel ten koste van die lede en skietgemeenskap? Administrasie van lisensieaansoeke is mos 'n lekker nuwe besigheid en later kan niemand meer daarsonder regkom nie. Kan dalk ontaard in die houvas wat die bestuurder skole het op die bestuurslisensie aansoeke. Probeer bietjie 'n afspraak kry vir bestuurstoets as jy nie werk deur 'n bestuuder opleidingskool nie.
Nou ja sien jy nou! Gaan hierdie mense nou die beste besluit neem vir die lede en skietgemeenskap as geheel of gaan hulle besluite dalk hulle eie sak bevoordeel ten koste van die lede en skietgemeenskap? Administrasie van lisensieaansoeke is mos 'n lekker nuwe besigheid en later kan niemand meer daarsonder regkom nie. Kan dalk ontaard in die houvas wat die bestuurder skole het op die bestuurslisensie aansoeke. Probeer bietjie 'n afspraak kry vir bestuurstoets as jy nie werk deur 'n bestuuder opleidingskool nie.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gunsite e pos
Biltong
Jy is reg jy is geskroef
lyk my daar is nog nie probleme met die honde lisenseis nie 
Ek gaan nou sommer n honde lisensie komitee stig jy kan join as jy bevoeg is jy hoef nie te betaal nie
Beretta
Jy is reg jy is geskroef
Ek gaan nou sommer n honde lisensie komitee stig jy kan join as jy bevoeg is jy hoef nie te betaal nie
Beretta
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Gunsite e pos
ja onthou julle nog hoe die munispaliteite die voertye deur die toets gesit het toe word dit geprivatiseer en ontstaan die privaat toets stasies en nou kan jy enige onpadwaardige voertuig deur die toets koop
waneer jag vereenenigings betroke gaan wees sal die selfde gebeur
stem saam met BILTONG wetgewing moet verander en die jagverenigings moet op hou om met die sap agter toe deure te konkel net om hulle eie winsgewendheid te bevorde
waneer jag vereenenigings betroke gaan wees sal die selfde gebeur
stem saam met BILTONG wetgewing moet verander en die jagverenigings moet op hou om met die sap agter toe deure te konkel net om hulle eie winsgewendheid te bevorde
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gunsite e pos
Remington
Wil jy nie mev die voorsiter wees nie want daar is klaar n MNR in die direkteur se kantoor.Die enigste voor waarde is jy moet vat vanTarzan en nie sy ape nie

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gunsite e pos
Ek sien daar is baie bespiegelinge rondom die rol van die verenigings. Tans verskaf SA Jagters slegs sertifikate oor kalibers ter ondersteuning van vuurwapenaansoeke.
Ek kan nie namens die bestuur praat nie, maar 'n keuringsproses deur die verenigings word voorgestel om die aansoek proses te vergemaklik. Ek dink dat die lede nie hiervoor te vinde sal wees nie en juis oor die bekragtiging van wetgewing wat ons kan sien nie werk nie. Ons sal eers kan reageer wanneer amptelike verklarings deur al die verenigings uitgereik word.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gunsite e pos
Tripodmvr
Kan jy asb verduidelik wat bedoel jy met sertfikate ter onderstuening
.Wie is die verenigings waarvan jy praat.En hoeveel % verteenwoordig hulle (vuurwapen eienaars) 
Groete
Beretta
Kan jy asb verduidelik wat bedoel jy met sertfikate ter onderstuening
Groete
Beretta
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Gunsite e pos
Die SAJWV het gladnie op my navraag gereageer nie, maar wel die voorsitter van my tak. Hiers sy antwoord op my vraag waar die SAJWV staan tov die voorgestelde wetgewing......
Dear members
I have received several mails of members concerned about the stance that our association has taken.
I have had a long discussion with our president, Fred Champhor earlier this evening and I can assure you that the Executive Committee as well as our legal team has, in my opinion, thought through their strategy extremely well. They are well aware of the criticism from various sources and has anticipated such. I am convinced that their strategy will in the long run, be to our advantage.
You can rest assured that they have considered all the possible pro?s and con?s of their approach. We are the only association with the expertise, full time staff and legal back up that can really make a difference. There are aspects of the strategy that is not common knowledge and has to remain so in the interest of our success.
I request that you support SA HUNTERS and refrain from joining in the criticism.
We are not, by chance, the largest and most representative organization of firearm owners in SA.
Regards
Ek is nie so seker dat ek tevrede is om goedsmoeds hulle strategie te aanvaar as hulle dit nie met my wil deel nie!!! O ja ... en nog 'n ding!! Ek het my navraag in Afrikaans gestel en 'n Ingelse antwoord terug gekry!!