J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Sterkte om een in Suid Afrika in te kry. Dit grens amper aan die onmoontlike.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Baie mooi!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Dis regtig mooi ja
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Uit onkunde, hoekem sê jy so? Gaan dit maar oor die hele rand/dollar ding of die feit dat jy jou alie af moet sukkel om dit hier te kry (Bv papierwerk, permitte ens ens)? Baie mooi stock dus my vraagSmitstertjies wrote:Sterkte om een in Suid Afrika in te kry. Dit grens amper aan die onmoontlike.
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Ek het laasjaar die JAE 700 kolf van hulle af probeer inkry. Daar is n paar struikelblokke: Hulle het nie verspreiders in SA nie. Die waglys vir hulle kolwe is baie lank. Al my kontakte met invoerders kon nie regkom by hulle nie. Ek het later maar moed opgegee. Bly nog steeds n droomkolf. Dalk eendag.............
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Smitstertjies
$2790.00 vir die Tikka
$3049 vir die Rem 700
In Australië as jy bereid is om dit te betaal gesels met my. Ek sal die uitvoer permitte reel dis gratis. Dan moet ons net iemand kry wat hier kuier en dit kan terug vat. AUS poskantoor hanteer geen wapen parte nie,so sal hom moet koerier wat jou nog n'$200-$300.00 kan kos
Onthou die kolf kos meer hier want jy koop hom in die wapen winkel nie by die ''wholesaler ''.
Dan lyk jou REM 700 so
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/DSCF7128.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/DSCF7131.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/DSCF7149.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/20140709_130328.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/DSC_8970.jpg

Morsig!Vlakvark wrote:Smitstertjies

Dankie vir die verduideliking. Baie mooi kolf, sal self nie omgee om hom eendag te besit.Smitstertjies wrote:Ek het laasjaar die JAE 700 kolf van hulle af probeer inkry. Daar is n paar struikelblokke: Hulle het nie verspreiders in SA nie. Die waglys vir hulle kolwe is baie lank. Al my kontakte met invoerders kon nie regkom by hulle nie. Ek het later maar moed opgegee. Bly nog steeds n droomkolf. Dalk eendag.............
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
I've had my eye on those stocks for a while now...
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver