30-06 vs 6.5

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Armand Steenkamp »

Glo dis die regte besluit. Ek het presies so n geweer gekoop my her ek ook geackley. Ek fire form nog, so kan nog nie rerig se nie maar hy skiet 5 skote in 20mm met n duimsuig lading. Dis 100keer beter as wat my savage kon doen
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Victor_ »

Naand,

As ek mag vra, watter dies gebruik julle vir die ackley, want Redding maak nie Competion dies vir 30-06 ackley nie?

Groete Victor


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Gawie(13mm) »

kudu_jagter wrote:Naand,

As ek mag vra, watter dies gebruik julle vir die ackley, want Redding maak nie Competion dies vir 30-06 ackley nie?

Groete Victor


Sent from my iPhone using Tapatalk
Redding maak 'n "De Lux" matrys stel en is vrylik beskikbaar. Ek vra maar in my onkunde; wat is fout daarmee?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Capt. Yoda »

Die man wil competion skiet!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Victor_ »

Gawie(13mm) wrote:
kudu_jagter wrote:Naand,

As ek mag vra, watter dies gebruik julle vir die ackley, want Redding maak nie Competion dies vir 30-06 ackley nie?

Groete Victor


Sent from my iPhone using Tapatalk
Redding maak 'n "De Lux" matrys stel en is vrylik beskikbaar. Ek vra maar in my onkunde; wat is fout daarmee?
@ Oom Gawie, ek het die De Lux matrys gesien, maar in my onkunde en al die Youtube videos wat ek gelyk het, lyk die FL Type S matrys na die ding om te koop.

@ Captain, als behalwe. Net ‘n student wat nooit geld het nie, maar as hy vakansiewerkgeld kry jeuk sy gat.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by Gawie(13mm) »

Capt. Oblivious wrote:Die man wil competion skiet!
Jy moet darem nou wraggies die manne kans gee om self te antwoord! >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: 30-06 vs 6.5

Post by 308Win »

Ek lees nou vir die eerste keer die draad.
En ek stem saam met Messor se relaas.
Gong op 'n kilometer het bittermin uit te waai met bokskiet. Maak nie saak hoe slim die internet is nie. Die wildebeeste en elande kan nie lees nie. So hulle weet nie hulle moet dooier wees met hoe BC koeels nie.
Laat my dink aan oorle Dr Lucas Potgieter gese het oor die 223 se penetrasie van ysterplate. Beter as sy 577 Nitro. Sy respons was dat gelukkig dra die buffels waar hy jag nie koeelvaste baadjies nie.

Geluk met die 30-06
Post Reply