Geweer heeltemal uit met knaldemper
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Geweer heeltemal uit met knaldemper
Goeie naand,
Ek het so rukkie terug vir my CZ455 .22 lr varmint ‘n knaldemper laat opsit.
Het toe die naweek baie opgewonde hom gaan inlyf, maar het met n skok agter gekom dat my geweer heeltemal uit is. So ver uit dat ek nie ‘n A4 op 25m kan raakskiet nie. Hy het ongefeer 20cm hoog, en 20cm regs geskiet.
Het eers gedink die scope was dalk uitgestel met die sny van die loop en het toe begin instel om weer op papier te kom. Het hom eventueel weer reg gekry en kon op 50m ‘n R5 groep skiet met 10 rondtes.
Het toe gedink alles is reg, tot ek die knaldemper afgehaal het. Sonder hom kon ek weer nie die papier raakskiet op 50m of 25m nie. Het toe agtergekom dis die knaldemper wat die groot verskil veroorsaak.
Het begin lees om te kyk wat dit kan wees, meeste mense se die extra gewig affekteer die harmonics.
Kan dit so groot verskil maak, of is dit dalk iets anders?
Sent from my iPad using Tapatalk

GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Silencer gaan meeste van die tyd jou POI verander
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Ek glo nie op n .22 sal daar so groot verskil wees myne skiet selfde plek met en sonder kd. Dink die koel tref jou demper opad uit.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Ek het ook so vermoede. Sal more bietie kykLUAN wrote:Ek glo nie op n .22 sal daar so groot verskil wees myne skiet selfde plek met en sonder kd. Dink die koel tref jou demper opad uit.

Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Sou hy R5 grouping gee as hy demper raak?
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
My .22 het presies die selfde gedoen. Hy raak so min dat jy dit nie met die oog kan sien nie.Theunodb wrote:Ek het ook so vermoede. Sal more bietie kykLUAN wrote:Ek glo nie op n .22 sal daar so groot verskil wees myne skiet selfde plek met en sonder kd. Dink die koel tref jou demper opad uit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Het hom groter geboor en probleem opgelos. skiet nou op die selfde plek met KD en sonder KD.
Groete KH
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Net ssos KH daar noem. Selfde oorgekom.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
+1 vir Ruaan en Kolhasie. Presies met dieselfde gesit. Boor hom n raps groter in n draaibank en jou probleem is opgelos.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Haha ek het ook groter geboor. En toe is die probleem weg..
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Dankie vir al die terugvoer en raad.
Ek het hom toe van 5,7 na 6 laat boor maar dit het dinge erger gemaak. Mens kan nou meer duidelik die plek sien waar hy die baffel tref.
Die target regs bo is met die silencer, die res sonder die silencer.
Nie heeltemal seker wat my opsies is nie. Het julle enige ander raad? Moet mens nog groter gaan?
http://www.mdits.co.za/woh/IMG_1090.JPG
http://www.mdits.co.za/woh/IMG_2977.JPG
http://www.mdits.co.za/woh/IMG_9835.JPG
Ek het hom toe van 5,7 na 6 laat boor maar dit het dinge erger gemaak. Mens kan nou meer duidelik die plek sien waar hy die baffel tref.
Die target regs bo is met die silencer, die res sonder die silencer.
Nie heeltemal seker wat my opsies is nie. Het julle enige ander raad? Moet mens nog groter gaan?
http://www.mdits.co.za/woh/IMG_1090.JPG
http://www.mdits.co.za/woh/IMG_2977.JPG
http://www.mdits.co.za/woh/IMG_9835.JPG
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Het die ouens wat die skroefraad gedoen het dit nie dalk so effens skeef gesny nie? As die knaldemper dan opgeskroef word en dit is nie ordentlik opgelyn met die loop nie kan dit dalk so probleem veroorsaak.
https://www.youtube.com/watch?v=a3t_zbwYwjg
In so geval help dit dan ook nie om net 'n ander knaldemper aan te skaf nie.
https://www.youtube.com/watch?v=a3t_zbwYwjg
In so geval help dit dan ook nie om net 'n ander knaldemper aan te skaf nie.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Ek het probeer kyk met 'n thread cap wat ek op 'n ander plek gekoop het, hy skroef baie maklik op, en line perfek op met die barrel. Sekerlik nie die perfekte toets nie, maar kon nie aan iets anders dink nie. Sal om seker te maak kyk of ek met 'n ander silencer kan toets.OosKaapJagter wrote:Het die ouens wat die skroefraad gedoen het dit nie dalk so effens skeef gesny nie? As die knaldemper dan opgeskroef word en dit is nie ordentlik opgelyn met die loop nie kan dit dalk so probleem veroorsaak.
https://www.youtube.com/watch?v=a3t_zbwYwjg
In so geval help dit dan ook nie om net 'n ander knaldemper aan te skaf nie.
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
boor hom na 7 en kyk dan. 5.7 na 6 is bietjie min. dit is maar 0.15 clearance aan elke kant.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Ek uiteindelik kans gekry om hom op n draai bank te kry. Dit was toe n fabrieksfout. Kon hom volgende dag omruil vir n nuwe een.
Hier is die toets met n ander knaldemper wat reg is:
https://youtu.be/BArzAxXhIto
Hier is die foutiewe een:
https://youtu.be/N43OvGjrog4
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hier is die toets met n ander knaldemper wat reg is:
https://youtu.be/BArzAxXhIto
Hier is die foutiewe een:
https://youtu.be/N43OvGjrog4
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Blikkies ja nee, daai is nogal 'n groot fout!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Dankie tog dinge het uitgewerk! Ek het amper voorgestel jy moet maar die recoil vat soos n man en sonder demper skiet!

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Smitstertjies wrote:Dankie tog dinge het uitgewerk! Ek het amper voorgestel jy moet maar die recoil vat soos n man en sonder demper skiet!![]()
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Met so n baard was ek darem onder die indruk dat recoil die laaste van sy probleme sou wees...Smitstertjies wrote:Dankie tog dinge het uitgewerk! Ek het amper voorgestel jy moet maar die recoil vat soos n man en sonder demper skiet!![]()
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Fabrieke maak nie foute nie.
Ek is bly jy het vreugde gevind.
Ek is bly jy het vreugde gevind.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Geweer heeltemal uit met knaldemper
Ek dink nie hy hoef eers te raak. Sekerlik sal die turbulence op 'n skewe gat ook bietjie moeilikheid maak?
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word