2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post Reply
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by ricus 1 »

Koop vir jou n freezer broek en baaitjie Dan Kan die koue Maar kom. Dit werk lekker in die Karoo.
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Ricusu. Waar kry mens daai freezer goet?
Die cover kom in midas se nuwe spesials uit.
Baie goedkoop hoop dit werk anders gaan ek vrek die winter.
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by ricus 1 »

Ek sal vir jou pryse kry. Watter size is jy broek en baaitjie?
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Dweetster wrote:Ricusu. Waar kry mens daai freezer goet?
Die cover kom in midas se nuwe spesials uit.
Baie goedkoop hoop dit werk anders gaan ek vrek die winter.
kyk bitji by daai safety winkels wat ppe klere verkoop...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
nicolvisagie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by nicolvisagie »

Skuus ek "chip" sommer nou net hierso in ,maar wat die koud kry betref kan mens genoeg klere aantrek om lyf warm te hou. Dis moedeloosheid kom egter eers wanneer jou hande en voete begin afvries. Dit is dalk 'n bitjie duurder opsie maar mens kry battery anagedrewe sokkies en handskoen liners (hulle is lekker dun so mens kan met hulle aan skiet). Nie seker of dit wel in SA beskikbaar is nie maar 'n goeie byvoeging tot jou jag toerusting.

'n Vriend van my in die Garies omgewing het 'n volkswagen golf sitplek by n skrapyard gekoop en die sitplek op sy stoel gemount. Die sitplekke kan mos ook verhit. Min te se is dit baie luuks maar hy het al meer as een keer agter die geweer aan die slaap geraak a.g.v. die gerieflikheid.

groete
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer

SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Wat, die warm aantrek is nou goed, die probleem kom by die water afslaan no1,
No 2 as ek vroeg begin roep is dit so warm dat jy nie kan glo dat jy binne 2ure so koud gaan wees dat jy soos ek my simpel trek aan my triger gard en nie die skoot af kry nie.
Dan sit jy en sweet voor dat jy half verkluim sit en bewe soos n worshond wat gif gevreet het.
Ek sal bietjie hier kyk vir daai yskas pakkies.
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by ricus 1 »

Kyk vir die twee stuk. Ek het vir my net die broek gekoop. Hulle is nie baie duur nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
nicolvisagie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by nicolvisagie »

Dweetster ek voel mens kan nie jou beskrywing van 'n wintersnag uit verbeter nie. Ek sien die freezer suits is nogals nie so duur nie en behoort dit moontlik by 'n korporasie ook te kry?

Amper weer tyd om die koue karoo nagte aan te durf!
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer

SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Ek het nou sommer n freezer jump suit gekry. Ek weet net een ding, ek gaan moet pampers dra, gaan nooit vinnig genoeg uit daai aappakkie kom nie.
Ek kan nie wag om hom te gaan probeer nie.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

nou sit n foto op dat ons sien hoe lyk n aap in n freezer suit :) :)
waart jy gekry en prys asb?

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
nicolvisagie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by nicolvisagie »

Ek weet hierdie mag dalk nou bitjie van die topic afwees, maar ek wil net hoor of n 6.5 creedmoor 'n yay of nay is vir jakkals jag. Aangesien sy BC so goed is, het dit my maar net maak wonder! Ek staan nou reeds in lyn vir 'n nuwe roer.
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer

SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Eduard Venter »

nicolvisagie wrote:Ek weet hierdie mag dalk nou bitjie van die topic afwees, maar ek wil net hoor of n 6.5 creedmoor 'n yay of nay is vir jakkals jag. Aangesien sy BC so goed is, het dit my maar net maak wonder! Ek staan nou reeds in lyn vir 'n nuwe roer.
Ek weet min van die spesifieke kaliber af, maar enige geweer waarmee jy die jakkals 10 uit 10 keer kan raakskiet op 300m is meer as voldoende. Natuurlik help dit as die trajek bietjie plat is.


Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by SakoTrippel2 »

Eenvoudige antwoord is skiet 'n 95 Vmax in die Creed as daar nie iets iets anders beskikbaar is nie... Maar hier volg 'n verduideliking

Die ernstige manne soek natuurlik 'n platskiet geweer. Normaalweg beteken dit enige gegewe koeël van 50gr tot sê 87gr teen 'n spoed van 3300fps en hoër. Ek mag verkeerd wees maar 'n 204 doen 39 SBK teen 3800fps rond en hy loop ook lekker plat.

Nou waarop dit neerkom is dié : Max point blank range dws die maksimum afstand waar mens "tegnies" nie van sy middel af hoef te mik nie (hoe verder hoe beter natuurlik) of hoe meer "forgiving" is jou plat trajek sou jy 'n afstand skattings fout begaan.

Werk op 5duim kill zone vir veiligheid.(2.5 op 2.5af) Bv 'n normale Jakkals Gun skiet rofweg 2 duim hoog op 100m (230m Zero) en 3duim laag op 270m (Totale Spread van 5duim). Dis rof weg maar wat ek gou vinnig uitgewerk het. Mens kan die spul "tweak" deur zero aan te pas sou dit nodig wees.

Nou dit beteken Tegnies van 25 tot 270m kan mens dead center vat (Pasop net vir daai 120 tot 150m area hy gaan draai op sy hoogste bo die siglyn/mikpunt daar)

Maar ek glo almal kan die verkil tussen 150m en 300m in die nag sien. Dan gan 'n man net 'n raps hoër of laer vat en veilig wees in albei gevalle.

Doen bietjie die toets met 'n 140gr (Hoë BC koeël) teen sê maar 2650fps uit 'n Creed en Vergelyk dit met 'n 95 Vmax ook uit die Creed teen sê 3100fps.... Dinge lyk al baie beter interme van "plat skiet" met die 95 ten spyt van die hoër BC van die 140, Maar die 140 is weer beter in die Wind.


1) Nou Ek weet hulle sê "never do Math in Public" maar ek hou van om nommers en somme (Teoreties) en Toetse (Prakties) by mekaar uit te bring.

2) Eks geen Balistiese Boffin nie, ek hou net van speel met Strelok

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13622
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Capt. Yoda »

300m vir Jakkals skiet gaan BC nie vreeslik baie beteken nie en ek glo jy sal eder mis agv die koel se drop pleks van n wind fout, soos Frans se jy soek spoed.

Hier is n vinnige berekening tussen die 2 koels tot op 300m in n 10mph wind uit n 90 grade wind. Al 2 maar met n 100m zero

95gr Vmax met n G1 BC van 0.365 @ 3100fps

100m Val 0 Wind 0.4"
200m Val 3.3" Wind 1.6"
300m Val 11.7" Wind 3.8"

140gr Amax met n G1 BC van 0.585 @ 2780fps

100m Val 0 Wind 0.3" links
200m Val 4.3" Wind 1.2" links
300m Val 14.7" Wind 2.9" links

Met n 200y zero

95gr Vmax met n G1 BC van 0.365 @ 3100fps

100m 1.6" hoog Wind 0.4"
200m Val 0" Wind 1.6"
300m Val 6.7" Wind 3.8"

140gr Amax met n G1 BC van 0.585 @ 2780fps

100m 2.1" hoog Wind 0.3" links
200m Val 0" Wind 1.2" links
300m Val 8.2" hoog Wind 2.9" links

Met n 200y zero is die verskil seker nie so erg nie maar ek dink ook jy gaan daai 95gr vmax nader aan 3300fps kan skiet wat dan dit bq laat verander.

As julle nou vir my en Frans saam nooi gaan dit so iets lyk

55gr Ballistic tip at 4000fps met n 200m zero

100m 0.8" hoog Wind 0.3" links
200m Val 0" Wind 1.3" links
300m Val 3.8" hoog Wind 3" links
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1650
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by BeesBreet »

nicolvisagie wrote:Ek weet hierdie mag dalk nou bitjie van die topic afwees, maar ek wil net hoor of n 6.5 creedmoor 'n yay of nay is vir jakkals jag. Aangesien sy BC so goed is, het dit my maar net maak wonder! Ek staan nou reeds in lyn vir 'n nuwe roer.
Nay

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

moer julle manne maak somme en baie wiskunde.. laat my soos n aap voel
ek sê skiet wat jy het... OEFEN OEFEN OEFEN.. dis al..
my ou 222 op 250m dan push ek op n stil aand loop mooi...gebeur maar bitter selde..
jul karoo manne skiet wyd .. ek hier n 200m is al vrek ver ...
pasop vir n jeuk wat jy wil krap.. gewoonlik kos dit geld.. want oooo die youtube videos is mooi...

n ou my eendag gesê .. jakkals jag.
help nie jy gooi tegnologie na probleem nie.
leer sy plek ...gewoontes en help ni jyt honder duisend klank en jy weet nie hoe om dit aan te wend nie.
stick to basics... daar manne wat met n 223 30 06 308 270 noem maar n geweer jak skiet

maar ek sien geen fout met jou voornemende aankoop nie... koop hom. maar leer sy limits...
my punt is .. n nuwe geweer maak jou nie n beter jagter nie. .
miskien gaan iemand my met klippe gooi oor my siening maar gelukkig is ek te dik vellig :)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by ricus 1 »

Dit Laat my nou dink. Ek het met my 7x57 begin jakkalse skiet. Toe koop Ek vir my 25-06 Tikka om jakkalse te skiet. Ek moet sê Ek het meer jakkalse Geskiet met die 7x57.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Geno »

As ek jakkals jag bly my .260Ackley tuis.
Dis die werk van my .243Ackley met 55gr pitte teen 4250fps... Dit maak die lewe net baie makliker vir my...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Ek ry hulle sommer dood met my '94 Hilux teen max speed so 95km/h =26m/s..
Hoe klink daai berekening vir julle..
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Dweetster wrote:Ek ry hulle sommer dood met my '94 Hilux teen max speed so 95km/h =26m/s..
Hoe klink daai berekening vir julle..
amper so iets
tapatalk_1528041327016.jpeg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
nicolvisagie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by nicolvisagie »

Baie dankie aan almal vir die replies, veral met die wiskunde! Julle maak die besluit eenvoudig, hoe hoër die spoed, hoe groter die gat! En as mens nou seker mooi daaroor dink, hoe baie jag mens nou eintlik in 'n sterk wind?

So ek los maar die tank by die huis en soek eerder vir 'n F1 kaliber!

PS. Soos my pa altyd sê, dit gaan nie so baie oor die geweer nie maar meer oor die moer agter die geweer!

Groete
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer

SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by SakoTrippel2 »

Haak daai 6RemAckley wat Geno te koop het... 75 Vmax teen seke 3750fps rond = lazer beam en groot marakas as hy daar voor kontak maak.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
stoffel pantoffel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stoffel pantoffel »

Jakkals vang jaar oud lammers.

Dagse manne. Het nou al hele paar van jul stories gelees en vind baie raad. Dankie sover.

So 3 aande trug is 1 van ons jaar oud lammers gevang en redelek skoon gevreet altwee boude kaal, binne goed en 1 blad skoon. Niks byt merke op kakebeen of keel nie. Ek vermoed toe paar jakkalse. Miskien teef met laasjaar se kleintjies?. 3 aande later vang hul weer 1 lam. Maar die keer mooi op kakebeen gebyt en net poeding(lewer, hart...) uit gehaal. So virseker 'n volwasse jakkals en vermoedelik teef dragtig?

Het toe selfde aand uit gegaan en met doekvoet 1 begin en net kos saggies gespeel.Omtrent 1 uur gestaan. GEEN REAKSIE.

Skyf toe nader aan plek waar gevang is so 800m verder. 1 keer rooi aleen gespeel, rukkie gewag en doekvoet vir res van nog 'n uur. Ook geen reaksie.

Moet ek dalk eers weer 3 dae wag en wat sal werk vir die tyd? Ek verstaan jakkals is skelm by vang plek. Maar ek kan nie spoere optel om te sien watse rigting hul uit gekom het nie.

Enige raad sal help dankie.


Sent from my SM-A310F using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

stoffel dis sleg as hul vang en jy kry di bogger nie...
hoor jy hul skreeu in aand...
is daar rante naby
het jy slagysters .. stel by daai een waar hul ni skoon vreet ... en skuif skaap so week weg...



Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by pieter h »

Stoffel iewers moet hy spore los al is dit v die Krippe af.By my die vorige reun wat ek geskiet het so gekry.Ander opsie is Pieter Schneekluth se 1080 pille.Mens moet net so uitplaas dat jy dit kan monitor.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply