Gesoek: 4 X 36 Schmidt & Bender teleskoop lens beskermers

Post Reply
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Gesoek: 4 X 36 Schmidt & Bender teleskoop lens beskermers

Post by knipmes »

Ek is op soek na die lens beskermers (covers) vir n S & B 4 X 36 teleskoop. Die buite mates: Voorste lens 40mm, agter (occular) is 38mm Kan iemand dalk behulpsaam wees?

Dankie by voorbaat
Post Reply