Lapua Punte

Post Reply
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Lapua Punte

Post by PITSMIT »

manne ek lees alles oor n groot verskeidenheid punte wat die ouens gebruik maar ek lees nerens van lapua se punte nie.

nou is my vraag:  Is dit swak punte of is hulle duur of maak die goed skade?  waarvoor is hulle dan goed?

ek luister graag
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
300Winmag

Re: Lapua Punte

Post by 300Winmag »

Ek het Mega 156gr in my 6.5 geskiet - spoed was +-2500fps en hulle het soos 'n bom
gewerk.
Gerard

Re: Lapua Koeels

Post by Gerard »

Mens moet natuurlik altyd die hele koeel oorweeg, nie net die punt nie.  Dit is so dat die punt bepaal of en hoe vinnig die koeel sal paddastoel en daar moet mens definitief na die konstruksie van die koeel kyk.  As dit 'n holpunt koeel is met 'n loodkern, is die oopmaak van die koeel gewoonlik baie plofbaar.  Holpunt monometaal koeels reageer weer stadiger met die oopmaak (paddastoel) van die koeel.  Indien die punt die paddastoel aan die gang sit, is dit gewoonlik die skagkonstruksie van die koeel wat bepaal hoe ver die koeel oopmaak.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Lapua Punte

Post by .::Alwyn-U::. »

Ek moet se ek weet ook maar min van die lapua punte!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lapua Koeels

Post by JPS »

Gerard wrote: Mens moet natuurlik altyd die hele koeel oorweeg, nie net die punt nie.  Dit is so dat die punt bepaal of en hoe vinnig die koeel sal paddastoel en daar moet mens definitief na die konstruksie van die koeel kyk.  As dit 'n holpunt koeel is met 'n loodkern, is die oopmaak van die koeel gewoonlik baie plofbaar.  Holpunt monometaal koeels reageer weer stadiger met die oopmaak (paddastoel) van die koeel.  Indien die punt die paddastoel aan die gang sit, is dit gewoonlik die skagkonstruksie van die koeel wat bepaal hoe ver die koeel oopmaak.
oom Gerard
;D ;D ;D

Groete
JP
Post Reply