Ek het my boerdery paar jaar terug verander omdat Bob, Kat en Jak net te veel geword het.
Skiet vanaand n Jak, maar moet se, dit is by verre die vetste en grrotste Jak wat ek nog ooit gesien het.
Dit het my laat wonder, wat vreet hulle.
Ek het miljoene springhase, maar hulle raak net meer, so hoekom eet hulle nie die nie?
En van wat sal hulle so lekker vet word?
Wat eet Jakmanne as geen skaap teenwoordig is?
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Wat eet Jakmanne as geen skaap teenwoordig is?
n Jakkals sal amper enige iets eet wat hy in die hande kry, Die jonges vang gewoonlik enige iets van springkane, voeltjies/eiers en muise. Die grotes vreet natuurlik dit plus enige ander happie wat oor sy pad kom. Behoort nie met n slang te neuk nie.
Enige karkas wat onaangeraak rondle sal hulle almal aan eet. Die karkasse wat ons om rondgeloop het is na dit kirk droog uitgedroog het dat hule eers weer begin stukke afskeur en kou. n Vriend van my het al n paar in sy olyf boord geskiet waar die jakke helder oor dag die vrot olywe optel en vreet. Soo ook sal hul vrugte eet soos druiwe en paar manne hul al afgeneem by voer bakke mielies eet.
Enige karkas wat onaangeraak rondle sal hulle almal aan eet. Die karkasse wat ons om rondgeloop het is na dit kirk droog uitgedroog het dat hule eers weer begin stukke afskeur en kou. n Vriend van my het al n paar in sy olyf boord geskiet waar die jakke helder oor dag die vrot olywe optel en vreet. Soo ook sal hul vrugte eet soos druiwe en paar manne hul al afgeneem by voer bakke mielies eet.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Wat eet Jakmanne as geen skaap teenwoordig is?
Hier by ons as jy begin roep kom hulle sommer aangehardloop na die Vmaxe wat ons uit gooi... Lyk my hulle hou van lood...
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Wat eet Jakmanne as geen skaap teenwoordig is?
Jackalsniper wrote:Hier by ons as jy begin roep kom hulle sommer aangehardloop na die Vmaxe wat ons uit gooi... Lyk my hulle hou van lood...
Stapelvoedsel
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Wat eet Jakmanne as geen skaap teenwoordig is?
Watse reukmiddel of molly smeer jy aan? Want hier ken hulle al die reuk van lood!



Sent from my SM-A320F using TapatalkJackalsniper wrote:Hier by ons as jy begin roep kom hulle sommer aangehardloop na die Vmaxe wat ons uit gooi... Lyk my hulle hou van lood...
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp