Middag manne soek bietjie hulp.Wil n nuwe scope op my 280 rem sit.Ek soek na iets met n 42 bell het gekyk na die sightron s tac 3-16 x 42.Sy prys is so R7500.Hoe goed is hulle of is daar iets anders op die mark in die selfde prysklas waarna ek kan loer.Wil graag so 15x vergroting of beter he in die prysklas.Die geweer word gebruik vir stapjag so ek probeer hom so lig moontlik hou.
Dankie by voorbaat.
nuwe scope hulp gesoek
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: nuwe scope hulp gesoek
Jy gaan BAIE verskillende antwoorde hoor.
Ek persoonlik hou Baie van Vortex vipers, as ek die finansies het sal ek wel eendag vir my 'n NF NSX koop (heel ander prysklas!)
Ek persoonlik hou Baie van Vortex vipers, as ek die finansies het sal ek wel eendag vir my 'n NF NSX koop (heel ander prysklas!)
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: nuwe scope hulp gesoek
Kyk ook na die Vortex Diamondback HP
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: nuwe scope hulp gesoek
Jy kan gerus na die Stac kyk. Praat met Multech hier op die forum oor die 4-20x50 MOA 2. Het al my Vortex scopes met hulle vervang.shanenel wrote:Middag manne soek bietjie hulp.Wil n nuwe scope op my 280 rem sit.Ek soek na iets met n 42 bell het gekyk na die sightron s tac 3-16 x 42.Sy prys is so R7500.Hoe goed is hulle of is daar iets anders op die mark in die selfde prysklas waarna ek kan loer.Wil graag so 15x vergroting of beter he in die prysklas.Die geweer word gebruik vir stapjag so ek probeer hom so lig moontlik hou.
Dankie by voorbaat.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: nuwe scope hulp gesoek
Nikon, Meopta, Leupold, Burris, Vortex, Docter, Zeiss, Sightron, Minox etc. Depending on budget of course, you are really spoiled for choice!
"the more I practice, the luckier I get'
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: nuwe scope hulp gesoek
Jy kan na Hawke ook kyk. Baie scope vir min geld
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
