Herlaai data vir 303 Epps

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Herlaai data vir 303 Epps

Post by Wielie Waps »

FM en ander moderators
As dit reg is met julle skep ek die topic. Die data is breedvoerig bespreek onder die ander topic , maar tussen ek en 243 SD sal ons hier ons data deel.
LET WEL: Die data is gebaseer op 'n P14 aksie en is nie geskik vir Lee Enfield aksies nie.

.303 EPPS USING SOMCHEM PROPELLANTS

BARREL POWDER CASE PRIMER BULLET COL LOAD LOAD Velocity
LENGTH grains mm Type Grains ft/s
24" S341 PMP FED 150gr 75.5 Start 45.5
HORNADY Max. 49.5
180gr 72.4 Start 43.5
SIERRA Max. 47.5
S335 PMP FED 150gr 72.9 Start 47 2865
PMP Max. 49 3095
174gr 77.6 Start 44 2495
PMP Max. 48 2793
180gr 74.8 Start 44 2586
SIERRA Max. 47 2768

NOTE: This data was developed using one particular rifle (P14 action) for my own personal use and is therefore not verified 
in extensive tests. Any use of this information is done at your own risk and responsibility. 
Geroer-nie geskud nie
User avatar
gideon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm

Re: Herlaai data vir 303 Epps

Post by gideon »

Hallo WW.

Ek is nou in die proses om 'n 303epps te bou. Sal later oor ladings bekomme is vir eers op soek na dies, is daar iemand wat kan help?

Dankie
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Herlaai data vir 303 Epps

Post by Wielie Waps »

Gideon
Ek en 243 Songdaug het in Potch gekry , maar dit was die laaste twee wat hulle gehad het.
Ek weet Gerrie Coetzee het by sy winkel een in Bloem , maar sy prys is bietjie styf - R2 000. As jy belangstel kan ek vir jou uitvind of hy nog daar is , want die goed is nogal skaars. Ek bly self in Bloem so dit is geen moeite nie. Enigiets om by die skietplekke uit te kom.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai data vir 303 Epps

Post by Pvdw »

Gideon ek het op die forum so ruk terug gelees dat jy jou bestaande dies sommer moet saamstuur na die geweer smid toe wat jou geweer EPPS. Hy het mos die tools/reamer om die loop te doen, hoekom nie sommer die dies ook nie ??? ???

Weet nie of dit regtig gedoen kan word nie maar ek kan nie sien hoekom nie.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Herlaai data vir 303 Epps

Post by Wielie Waps »

Peet
Gerrie het vir my gese sy reamer is te sag en hy wil dit nie so doen nie.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Herlaai data vir 303 Epps

Post by Wielie Waps »

Ek het gesien my geweer hou van langer tipe koeels. Ek het by JB paar 130 gr Impalas gekry en sommer die lading wat ek op die skerppunte gebruik gecopy.
Die foto kwaliteit is nou nie die beste nie , maar hier is my eerste groepie met 44gr s335 agter 130gr Impalas.

[img width=360 height=480]http://i1012.photobucket.com/albums/af2 ... IMPALA.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1012.photobucket.com/albums/af2 ... A001-1.jpg[/img]
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai data vir 303 Epps

Post by Gerhard »

Net n te slegte groepie vir 25 meter nie...  ;D  ;D  ;D

Netjies man
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Herlaai data vir 303 Epps

Post by Wielie Waps »

Ja Gerhard.
Dit was darem op 100m gewees.
In krieket moet 'n kolwer baie verbale diaree hanteer van die paaltjie wagter af.
Op die skietbaan en in die jagveld is dit maar dieselfde met ons 303 skieters. Ons bokke val tog so nou en dan ;) ;D
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai data vir 303 Epps

Post by Gerhard »

Ek hoor jou.

Het self al paar manne stil geskiet met die 303
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply