Nou ja manne, hiemee die resultate vir die naweek se shoot.
JacoV dit was baie lekker om jou en al die ander nuwe manne daar te hê. Ek hoop ons sien julle almal weer by ons volgende skiet dag. Om jou LA cherry sommer met 'n 7de plek te beklink is nie te versmaai nie.
Lang afstand is gesond in die sonskyn land van ons.
Long Range Varmint se uitslae
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180604/1e6f9032a9490f2496fd6986dbff1367.jpg
Long range Hunter se uitslae
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180604/2d9fe9fc11bb9c5ffb9e883a01936d23.jpg
ALRHA Skiet dag 2 Junie 2018
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: ALRHA Skiet dag 2 Junie 2018
Paar netjiese tellings daar! Ek weet dis verkeerd maar ek kry lekker as die 6mille so goed perform. 1ste in Varmint met 'n vol score! 1ste en 2de in LRH.
Ek was nie self daar nie en is nogal nuuskierig oor die kondisies in terme van wind veral.
Groete
Frans
Ek was nie self daar nie en is nogal nuuskierig oor die kondisies in terme van wind veral.
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ALRHA Skiet dag 2 Junie 2018
Wind was nie te sleg nie Frans hy het net sulke plukke gemaak nou en dan maar mens kom dit hoor kom. As hy gewaai het het hy mooi op 6 of 8mph gewaai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.