Dagse manne.
Net n vinnige vraag.
Ek het n volkolf Brno 8mm-06 wat eers n 8x57 was. My vriend se pa het n 8x57 wat min of meer van dieselfde era kom dit was sy pa sin en hy wil hom nou de-aktiveer en teen die muur sit. Die roer het n "butterknife slot". Ek wil graag daai slot in my geweer sit. Sal ek die slot net so kan ruil of kan daar probleme inkruip?
Hoor graag
Uitruil van slot
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Uitruil van slot
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Uitruil van slot
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Uitruil van slot
Veral die ouer generasie gewere se slotte is nie uitruilbaar nie. Elke ene se kopspasie is individueel fyn gestel.
As jy die ruil wil maak, kry 'n wapensmid wat sy sout werd is om die ruil te doen. Hoor maar eers wat dit jou gaan kos ook.
As jy die ruil wil maak, kry 'n wapensmid wat sy sout werd is om die ruil te doen. Hoor maar eers wat dit jou gaan kos ook.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Uitruil van slot
Dankie.
Is dit dalk moontlik om net die bolt handle te ruil??
Is dit dalk moontlik om net die bolt handle te ruil??
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5