Dok,
as ERX nie daai scope wil vat nie en jy wil hom nog smous laat weet my ook, Ek kyk op die oomblik om die een by VLT te koop met die nuwe E1 reticle.
So PM maar prys as ERX nie belang stel nie.
Groete
JP
Punt keuse op 308 vir min vleisskade
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Kom nou van skietbaan af, jammer vir die slegte foto's. Het toe drie ladings met dieselfde jump(0.4mm) op almal met 150 Nosler Accubonds gaan probeer. TPL was 74.5mm en al die doppe was PMP. CCI200 Primers en S335. Als op 100m
Lading -5 skote: 42 grein/ 2680ft/sek
[img width=560 height=420]http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_1905.jpg[/img]
Lading 2-5 skote: 42.5 grein/ 2777ft/sek
[img width=560 height=420]http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_1906.jpg[/img]
Lading 3-7 skote: 43 grein/ 2806ft/sek
[img width=560 height=420]http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_1907.jpg[/img]
Groete
erx

Last edited by erx on Sat Jun 18, 2011 4:34 pm, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Daai lyk al sommer lekker. Try so bietjie 43.2gr en dan begin jy met daai TPL speel
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Wat van ons plaaslikke patrone? Dink hier aan RHINO (KOBUS vd WESTHUIZEN 0437361822) en CLAW (ANDRE vd MERWE 0721462658) Ek jag al + - 12 jaar met claw "bonded" patrone en hulle het my nog nie in die steek gelaat nie. Gemideld is die gewig retensie (as jy die patroon kan herwin) in die omgewing van 95% teen n spoed van 2400vt/s uit my 338-06 imp. en vleisskade is min. Verder is hulle so bekostigbaar dat jy hulle op die skietbaan ook kan gebruik. Rhino is bietjie duurder maar val volgens my in n ander klas.
S? maar net
GERT
S? maar net
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Hi dok, baie dankie vir daai raad, daai laaste teiken lyk al na besigheid. Ek het ook gedink aan 43.2 volgende om net daai spoed bietjie op te vat. Dink jy ek moet die punt verder of nader aan die lands sit?
Wat sal Quick load voorstel op daai 165 Interlocks as jy die res van my goed in ag neem?
Groete
erx
Wat sal Quick load voorstel op daai 165 Interlocks as jy die res van my goed in ag neem?
Groete
erx
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt keuse op 308 vir min vleisskade
Erx
Ek se altyd begin so 0.25mm of 0.5mm verder uit, maar jy kan nie want dan jam jy die koeel in die lande in, so begin by 0.25mm verder uit en seat met inkrimente van 0.25mm dieper tot jyt sien die ding raak mooi styf, moenie bang wees om selfs tot 1,5mm dieper te gaan nie.
Kyk maar en loer