Denel en s365 lot 61
-
ablm468
Denel en s365 lot 61
Ek het ook epos ontvang dat lot 61 teruggeroep word deur Denel. Ek moet se dit is swak van hulle on hier in die middel van die jagseisoen nou die goed terug te roep, ek het my reeds vrek gesukkel om S365 aan die hande te kry, my handelaar in Benoni weet nie eers wanneer hulle weer s365 beskikbaar sal kry nie. Ek het reeds ongeveer 100 rondtes met die goed gelaai, wonder wat is die probleem. Miskien moet Denel self hier kom verduidelik wat aan die gang is en hoe hulle dit gaan restel. Hulle dien is besig om vir 'n bol te gaan!!