Kan ons EDC (every day carry) gesels?

User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by JJV »

Kan iemand bietjie meer vertel oor bullet proof vests, hoe werk dit, wat is die grade en hoe werk die inserts, het iemand al ‘n koeel oorleef in ‘n vest, kon jy soos Rambo aangaan asof niks gebeur het nie? JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Barry Loock »

Wie dra sportskiet gelensieerde wapens as self verdediging wapens en sou die noodlot dit so laat gebeur dat die sportskiet wapen wil gebruik word in n nood situasie, wat gaan die wetlike aspekte wees.

Hit the road running
Kaalvoetthysie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Kaalvoetthysie »

Dra my M&P Shield 9mm AIWB. Moet baie goed versteek by die werk, hulle is noggal anti gewere. Gebruik 'n Kydex holster en 'n ordentlike belt. Ekstra 8 rondte maggesyn in die kar.

Sent from my F8331 using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2160
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Ds J »

Barry Loock wrote:Wie dra sportskiet gelensieerde wapens as self verdediging wapens en sou die noodlot dit so laat gebeur dat die sportskiet wapen wil gebruik word in n nood situasie, wat gaan die wetlike aspekte wees.
Die basiese beginsel is dat jy enige middel mag gebruik om jouself mee te verdedig, synde n graaf, n potlood, n pistool of iets anders. In beginsel sluit dit dus n sportvuurwapen ook in.

Dit word n probleem wanneer daar mense in die saak betrokke raak ;) bv wanneer die SAP-lid nie hierdie beginsel verstaan nie, en jou in n padblokkade wil aankeer omdat die wet ook se^ dat n sportpistool "ongelaai" moet wees (dis nie heeltemal korrek nie - die wet se^ dat n sportvuurwapen ongelaai gestoor moet word); of wanneer iemand argumenteer dat jy n spesifieke handwapen vir sport gelisensieer het maar vir SV dra. Dan lyk dit asof jy uit die staanspoor vir die SAP gelieg het met jou motivering. Daar is n goeie wetsargument teen hierdie laaste stelling maar ek het dit nognieonder die knieg nie.

Terloops: sommige SAP-lede skop n lawaai op oor sagtepunt/holpuntammunisie want dit is kwansuis "onwettig". Die korrekte weergawe is egter dat dit wettig gekoop kan word - dit kan dus nie onwettig wees nie; voorts kan n spesifieke soort ammunisie deur n skrywe in die staatskoerant onwettig verklaar word en dit het sover ek weet nog nooit gebeur nie. Wat blykbaar wel waar is, is dat die SAP nie holpuntammunisie aan hul lede wil verskaf nie omdat dit te duur is.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Carl »

Askari wrote:Die intimidasie waarde van 'n ASP wat "extend" word is nogal indrukwekkend, so ook wanneer jy die Glock span en tussen 'n man se oë mik.... daai "nou gaan ek vat wat ek wil hê" wat verander in 'n "o $#*, nou het ek poef" uitdrukking is priceless.
As jy Glock dra span jy mos nie weer nie ;) dis net in die flieks wat dit gebeur.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Carl »

Langeraat wrote:Ek weet nie te veel van EDD af nie maar sal graag wil leer. 'n Groot issue vir my is die holster en die relatiewe (on)gemak waarmee ek die wapen sal kan dra. Ek het op die volgende tipe holsters afgekom wat ek op die oog af dink sal dalk meer geskik wees vir my "unique physique"... ++>:

Is daar dalk iemand wat ervaring hiervan het wat kan kommentaar daaroor lewer positief of negatief.

Cell Pal
Hide It
Ek gaan eerlik wees dis nie die moeite werd om te probeer self invoer nie. Pistoolskedes gaan val binne ITAC se regulasies. Koop wat jy kan kry in SA, hier is ouens wat baie goeie kydex maak - Geoff Carter, Daniels, Quantem Carry. Anders koop die erkende invoer produkte van Hailstorm of Rescomp.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Carl »

Ek dra nou al in my 2de 5 jaar lisensie in. Nogsteeds in 'n leer skede van Lindsay Ross op die 3 uur (25 minute oor), waaroor 'n hemp ingesteek kan word. Met 'n goeie gordel werk dinge 100%, soms effe ongemaklik maar niks te pynlik nie. Sit meeste en ry gereeld. Ek dra ook altyd 'n ekstra magasyn met nog twee binne bereik.

Koop nou maar 'n broek in die volgende grote, moenie dink jy gaan alles inkry anders nie. Ek gebruik net 'n Fobus buite gordel as ek 'n flits aansit. Dit is op 'n CR speed wat permanent ook 2 magasyne het - dis die aand stelsel. Die CR speed is heeltyd saam my in die voertuig.

'n Vraag aan die wat op verskillende plekke dra, is daar nie 'n moontlikheid dat jy onder uiterse stres en wanneer milisekondes tel jy na die verkeerde plek gryp nie? Weens spier geheue en oefening. Ek moet soms ernstig dink oor net die verandering van binne gordel na die buite gordel skede, al is beide op dieselfde 3 uur posisie. Die tegniek om die pistool uit die skede te kry is anders.

Ek gaan opgradeer na Kydex wat ek sommer ook heeltyd my lig op kan hou in dieselfde skede.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Boerboel »

Ds J wrote:
Barry Loock wrote:Wie dra sportskiet gelensieerde wapens as self verdediging wapens en sou die noodlot dit so laat gebeur dat die sportskiet wapen wil gebruik word in n nood situasie, wat gaan die wetlike aspekte wees.
Die basiese beginsel is dat jy enige middel mag gebruik om jouself mee te verdedig, synde n graaf, n potlood, n pistool of iets anders. In beginsel sluit dit dus n sportvuurwapen ook in.

Dit word n probleem wanneer daar mense in die saak betrokke raak ;) bv wanneer die SAP-lid nie hierdie beginsel verstaan nie, en jou in n padblokkade wil aankeer omdat die wet ook se^ dat n sportpistool "ongelaai" moet wees (dis nie heeltemal korrek nie - die wet se^ dat n sportvuurwapen ongelaai gestoor moet word); of wanneer iemand argumenteer dat jy n spesifieke handwapen vir sport gelisensieer het maar vir SV dra. Dan lyk dit asof jy uit die staanspoor vir die SAP gelieg het met jou motivering. Daar is n goeie wetsargument teen hierdie laaste stelling maar ek het dit nognieonder die knieg nie.

Terloops: sommige SAP-lede skop n lawaai op oor sagtepunt/holpuntammunisie want dit is kwansuis "onwettig". Die korrekte weergawe is egter dat dit wettig gekoop kan word - dit kan dus nie onwettig wees nie; voorts kan n spesifieke soort ammunisie deur n skrywe in die staatskoerant onwettig verklaar word en dit het sover ek weet nog nooit gebeur nie. Wat blykbaar wel waar is, is dat die SAP nie holpuntammunisie aan hul lede wil verskaf nie omdat dit te duur is.

My M&P9c is op sport skiet en ek dra dit elke dag, die wet se, soos Ds J genoem het, jy kan enige wapen vir enige wettige doel gebruik. Ek weet van mense wat hulle sport wapens al gebruik het vir SD en niks het gebeur nie. Ek het ook gehoor , ek dink hier en op Gunsite, van 'n persoon wat sy 375HH gebruik het.

Yes jy gaan dalk 'n polisie man kry wat nie die wet ken nie, maar dit is wettig en ek het die FCA op my foon. Ek was al af getrek so dra ek by Rooikraal Skietbaan uit ry en het my sport wapen gedra en die lesensie vir hulle gewys en niks het gebeur. Die groot ding is net om ordentlik met hulle te wees al is hulle verkeerd.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Langeraat »

Ds J wrote: ...
Die aangewese posisie vir jou G19 is net agter jou heup. Die beste posisie is in jou lies ("AIWB") maar met die ekstra rondings is dit maklik n probleem.

Jy moet eers uitvind in watter posisie hy die lekkerste/gemaklikste aan jou lyf sit. Draai jou pistool in n waslap toe en dra hom vir n dag of twee sonder holster by die huis. Dan sal jy agterkom hoe en waar hy die minste pla. Dan gaan soek jy n holster wat daarby pas en kan werk. Kyk na die hoek waarteen die pistool sit, en skuif hom gereeld heen en weer want 5mm maak soms n groot verskil.

Jy kan my graag kontak indien jy verder wil praat.
Dankie Ds. Dit klink na praktiese raad wat sin maak en wat mens kan probeer. Ek sal kontak maak as ek verdere raad benodig, dankie vir die aanbod.
Carl wrote: Ek gaan eerlik wees dis nie die moeite werd om te probeer self invoer nie. Pistoolskedes gaan val binne ITAC se regulasies. Koop wat jy kan kry in SA, hier is ouens wat baie goeie kydex maak - Geoff Carter, Daniels, Quantem Carry. Anders koop die erkende invoer produkte van Hailstorm of Rescomp.
Carl, ek neem kennis, dankie. Lyk elkgeval nie asof ek daai roete moet gaan nie. Ek sal nou eerder na van die ander make kyk soos wat jy ook dan genoem het sodra ek meer sekerheid het oor waar ek hom wil dra. Weet jy dalk van 'n IWB holster wat die G19 met 'n Olight PL-MINI Valkyrie op kan dra?

Dankie ook vir die ander se bydrae...
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2160
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Ds J »

JJV wrote:Kan iemand bietjie meer vertel oor bullet proof vests, hoe werk dit, wat is die grade en hoe werk die inserts, het iemand al ‘n koeel oorleef in ‘n vest, kon jy soos Rambo aangaan asof niks gebeur het nie? JJV
My inligting is effe verouder. Ek verduidelik soos ek onthou.

Daar is verskillende klasse. Basies een vir handwapens, een tot ongeveer 223 en een vir swaarkaliber soos 308. Die manne wat meer weet sal dit beter kan verduidelik.

Daar is verskillende soorte materiaal, bv kevlar, porselein, staal. Elkeen het voordele en nadele, bv gewig teenoor taaiheid van die materiaal. Die staalplate is vrekswaar maar kan meer koeels weerstaan terwyl die porseleinplate ligter is en onmiddelik vervang moet word. Die effektiefste vir ons alledaagse mense is blykbaar kombinasieplate wat kevlar oor porselein teen n rugkant van staal het, of ongeveer iets in daardie lyn.

Van n oud-weermaglid wat sekuriteitswerk in Irak gedoen het het ek gehoor van "dragon scales" en "dragon skin". Die "scales" is plate wat vervangbaar is en werklik baie goeie beskerming bied. Die "skin" is n buigbare materiaal wat nog beter is omdat dit meer beweeglikheid toelaat. Dit is blykbaar buite die prysklas van gewone mense - ek weet ook nie of dit plaaslik bekostigbaar is nie.

Hier is n reeks plaaslik beskikbare items: https://www.tacticalquartermaster.co.za ... -equipment
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Trompie »

Ek EDC orals elke dag. My wapen is nooit verder as armlengte van my af nie selfs bd huis. Ek declare hom ook nerens wara ek gaan. Hoe minder mense weet, hoe minder drama. G19 met Sticky holster op 4 uur.

As ek iewers anders as bd huis slaap soos bv ñ jagplaas dan slaap ek met hom aan my sy. Glo dit of nie, G19 dra so gemaklik dat hy nie eers in die nag pla nie. Maak slaapbroek se toutjie net styf vas.

Dis maar net dat mens disoriented in die nag is as jy wakker word op vreemde plek...so as ek ini nag wakker word met geweer in my gesig wil ek nie nog wonder waar is my pistool nie.

En dan dra ek elke dag ook Kershaw 1470ST in linker broeksak vasgeknip.

Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Hein M. »

Trompie wrote:Ek EDC orals elke dag. My wapen is nooit verder as armlengte van my af nie selfs bd huis. Ek declare hom ook nerens wara ek gaan. Hoe minder mense weet, hoe minder drama. G19 met Sticky holster op 4 uur.

As ek iewers anders as bd huis slaap soos bv ñ jagplaas dan slaap ek met hom aan my sy. Glo dit of nie, G19 dra so gemaklik dat hy nie eers in die nag pla nie. Maak slaapbroek se toutjie net styf vas.

Dis maar net dat mens disoriented in die nag is as jy wakker word op vreemde plek...so as ek ini nag wakker word met geweer in my gesig wil ek nie nog wonder waar is my pistool nie.

En dan dra ek elke dag ook Kershaw 1470ST in linker broeksak vasgeknip.

Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Jy het beslis die regte ingesteldheid t.o.v SD. Die geweer in die gesig is egter bad news... maak nie saak waar jou pistool is nie. In jou pajamas? Regtig :): My G19 is maar onder die duvet, naby my hotklou.

Daai mes kan sonder twyfel 'n lifesaver wees as jy aangehou word ;)
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Apie »

G19 met Meprolight Night sights en 1 up met Rangers
Comptac MTac IWB op 4 uur.

Al wanneer ek nie my pistool aan my het nie is as ek nie n broek aan het nie en as ek nie n broek aanhet nie is hy nooit vêrder as 1meter weg nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1491
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Eduard Venter »

Vir al die manne wat Winchester Rangers dra. 127gr +P+ uit 'n vlakvark uitgehaal. In tussen die oge en die koeël het onder die vel gesit aan die onderkant van die nek. Ek sou gehoop het dat nie net die helfte van die punt sal oopmaak nie, maar steeds nie te sleg nie. Ek sal hulle aanhou gebruik.

Groete

(Verskoon maar die vuil vingers... Ek het 'n rukkie gelede nog geslag)
20180527_153707.jpg
20180527_153649.jpg
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Trompie »

Hein M. wrote:
Trompie wrote:Ek EDC orals elke dag. My wapen is nooit verder as armlengte van my af nie selfs bd huis. Ek declare hom ook nerens wara ek gaan. Hoe minder mense weet, hoe minder drama. G19 met Sticky holster op 4 uur.

As ek iewers anders as bd huis slaap soos bv ñ jagplaas dan slaap ek met hom aan my sy. Glo dit of nie, G19 dra so gemaklik dat hy nie eers in die nag pla nie. Maak slaapbroek se toutjie net styf vas.

Dis maar net dat mens disoriented in die nag is as jy wakker word op vreemde plek...so as ek ini nag wakker word met geweer in my gesig wil ek nie nog wonder waar is my pistool nie.

En dan dra ek elke dag ook Kershaw 1470ST in linker broeksak vasgeknip.

Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Jy het beslis die regte ingesteldheid t.o.v SD. Die geweer in die gesig is egter bad news... maak nie saak waar jou pistool is nie. In jou pajamas? Regtig :): My G19 is maar onder die duvet, naby my hotklou.

Daai mes kan sonder twyfel 'n lifesaver wees as jy aangehou word ;)
Hein ja in die winter slaap ek met sweetpakbroek wat lekker toutjie het wat ek kan vas trek. Maar dit help om sticky holster te gebruik in so geval. Al is ñ sticky nie die heel beste edc holster nie, werk hy vir heelwat situasies beter as ander holsters.

Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Harambe »

JJV wrote:Kan iemand bietjie meer vertel oor bullet proof vests, hoe werk dit, wat is die grade en hoe werk die inserts, het iemand al ‘n koeel oorleef in ‘n vest, kon jy soos Rambo aangaan asof niks gebeur het nie? JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis asof iemand jou met 'n hamer slaan. Maar 'n hamer is beter as 'n pik, so... Die adrenalien sal maak dat jy eers na die tyd rerig die pyn gaan voel.

Jy sal met enigiets vanaf Tipe II oraait wees as hulle met 'n 9mm of selfs .357 na jou skiet. Tipe II is ook sag, so jy kan dit redelik gemaklik onder klere dra. Dis gewoonlik wat die ouens dra wanneer hulle jou met hul blou ligte van die pad afdruk omdat MENEER SUPER BELANGRIK laat is vir sy korrupsie afspraak. As jy dink daar is 'n moontlikheid dat daar op jou geskiet gaan word met 'n lang geweer soos 'n R5 of AK47, gaan jy plate wil he in die Tipe III of meer kategorie. LET WEL: Tipe III is beter as Tipe III-A. III-A gaan jou net beskerm teen .44 mag en sulke goed, nie skerppunt ammunisie nie.
Of so iets
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Carl »

JJV wrote:Kan iemand bietjie meer vertel oor bullet proof vests, hoe werk dit, wat is die grade en hoe werk die inserts, het iemand al ‘n koeel oorleef in ‘n vest, kon jy soos Rambo aangaan asof niks gebeur het nie? JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het 'n video gedeel van Jared Reston op die draad, hy wys en vertel hoe lyk dit saam met 'n paar wat vleis getref het.
https://www.youtube.com/watch?v=2e-Rkob ... 4A&index=1
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Alwin »

Barry Loock wrote:Wie dra sportskiet gelensieerde wapens as self verdediging wapens en sou die noodlot dit so laat gebeur dat die sportskiet wapen wil gebruik word in n nood situasie, wat gaan die wetlike aspekte wees.

Hit the road running
Lees Art 15 (4) en Art 16 (3) van wet 60 van 2000. Dit spel die antwoord op jou vraag baie duidelik uit.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Harambe »

Alwin wrote:

Dit help ook om Art 20 (4) te lees wat die enigste is waar die gebruik beperk word:

(4) A firearm in respect of which a licence was issued in terms of this section may only
be used as specified in the licence.

Teenoor Art 13,14,15, en 16
A firearm in respect of which a licence has been issued in terms of this section may
be used where it is safe to use the firearm and for a lawful purpose.
Of so iets
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Springkudu »

Om te verhoed dat ek nou 'n nuwe onderwerp moet begin het ek gedink om sommer hier te vra. Wie van julle in Kaapstad het al opleiding ontvang vir EDC dra? Enige iemand wat julle kan voorstel? Ek het navorsing gedoen maar sien nie veel indien enige persoon wie so kurses hier aanbied.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Carl »

Springkudu wrote:Om te verhoed dat ek nou 'n nuwe onderwerp moet begin het ek gedink om sommer hier te vra. Wie van julle in Kaapstad het al opleiding ontvang vir EDC dra? Enige iemand wat julle kan voorstel? Ek het navorsing gedoen maar sien nie veel indien enige persoon wie so kurses hier aanbied.
Hier is 'n paar opsies wat WP ondersteuners insluit, ek weet Bryan bly ook daar.
http://paratus.info/2018/05/18/favourit ... structors/
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Harambe »

Springkudu wrote:Om te verhoed dat ek nou 'n nuwe onderwerp moet begin het ek gedink om sommer hier te vra. Wie van julle in Kaapstad het al opleiding ontvang vir EDC dra? Enige iemand wat julle kan voorstel? Ek het navorsing gedoen maar sien nie veel indien enige persoon wie so kurses hier aanbied.
Ek het opleiding by False Bay Firearm Training Academy gekry. Ek sou hulle baie sterk aanbeveel. Dis nou aan Vishoek se kant van Valsbaai, nie Somerset Wes nie.
In die Noorde is daar Kraaifontein Shooting Academy wat ook goeie naam het.
Of so iets
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 698
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Jaco vdW »

Springkudu wrote:Om te verhoed dat ek nou 'n nuwe onderwerp moet begin het ek gedink om sommer hier te vra. Wie van julle in Kaapstad het al opleiding ontvang vir EDC dra? Enige iemand wat julle kan voorstel? Ek het navorsing gedoen maar sien nie veel indien enige persoon wie so kurses hier aanbied.
Springkudu, jy kan gerus ook vir True Survival kontak in Somerset Wes. Jacques bied uitstekende kursusse aan. Hy is een van daai persone wat werklik die gawe het om kennis oor te dra.
Wat ek van sy metode hou, is dat die kursus aangebied word oor die verloop van 12 weke, 1 dag per week. Dis nie n "crash course" van n dag lank wat jou poegaai los met n informasie overload nie. Verder bied dit ook die geleentheid vir herhaling, en werklike in-oefen van die tegnieke wat help om spiergeheue te bou.
Hulle bied kursusse aan wat fokus op handwapens, messe en knuppels (baton). Daarna kom toegewyde EDD opleiding.

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by Springkudu »

Baie dankie julle, ek sal almal opvolg ;)
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Kan ons EDC (every day carry) gesels?

Post by JJV »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 525df6.jpg[/IMG]

Vandag het my nuwe EDC mes opgedaag!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply