Burris service, don't hold your breath
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Burris service, don't hold your breath
Hi Manne
Het julle al ooit die warranty op n burris scope getoets? Ek sukkel my vrek om n replacement van die agnete af te kry.
Het julle al ooit die warranty op n burris scope getoets? Ek sukkel my vrek om n replacement van die agnete af te kry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
My revolwer het my Burris se kruishaar gebreek
Ek het dit direk Usa toe gestuur nadat ek hulle gekontak het.
Bietjie meer as 2 maande later is die scope terug sonder enige kostes nie
Groete
Johan
Ek het dit direk Usa toe gestuur nadat ek hulle gekontak het.
Bietjie meer as 2 maande later is die scope terug sonder enige kostes nie
Groete
Johan
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Dis great. Weet nie of hulle nou n ander houding het nie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Dalk het itar dit net onmoontlik gemaak om "tactical" scopes te pos...
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Ek het 'n geweer met 'n Burris op tweedhands gekoop en die scope aan 'n vriend verkoop. Ons vind toe uit dat die kruisdraad
skeef sit. Die scope is terug Amerika toe en drie weke later kry my vriend die nuwe model van die scope afgelewer, geen probleme!
skeef sit. Die scope is terug Amerika toe en drie weke later kry my vriend die nuwe model van die scope afgelewer, geen probleme!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Die range funksie op 'n Eliminator III wou nie werk nie. Ek het hom na S&O gestuur wat hom na die plaaslike agent gestuur het en 4 weke laater het ek 'n nuwe scope gekry.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Lyk my ek is maar net ongelukig dan. Wat ek wel weet is dat ek nou baie spyt is dat ek nie eerder net gehoes het en n nightforce gekoop het nie. Weet enigiemand van n nightforce nxs, br of atacr wat al fout gehad het?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
Ek glo al daai scopes het al 'n fout gehad. Geen scope is onfeilbaar nie. Di epersentasie van hulle wt fout gegaan het is dalk minder...
Op tyd, lank terug het ek vir Sportsmans warehouse gewerk en het eers gedink GM krieket bats is by verre die slegste brand wat daar is oor die hoeveelheid comebacks. Toe ek die persentasie verkope teen returns uitwerk was dit by verre die minste returns van al die brands gewees. Dit kan ook hier geld.

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
Ja. Ek weet van n BR en n NXS wat gefail het. Na beste van my wete is hulle vervang. No questions asked.HenkM wrote:Lyk my ek is maar net ongelukig dan. Wat ek wel weet is dat ek nou baie spyt is dat ek nie eerder net gehoes het en n nightforce gekoop het nie. Weet enigiemand van n nightforce nxs, br of atacr wat al fout gehad het?
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Vandag n epos van Andre by African outdoor sports ontvang. By gaan vir my n plan maak en n nuwe Burris stuur. Baie bly dat hy darem agter die produk wat by versprei staan. Sal laat weet hoe my tweede Burris doen.
-
PieterCoertzen
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri May 18, 2018 1:30 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
HenkM, het jy toe die tweede Burris ontvang?
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Yes, maar het n Sightron gekoop voor hy by my uitgekom het. Vriend het toe die Burris by my gevat en sovêr is ek nie bewus van enige probleme nie
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Selfde hier. Hul het nogals die groter boetie vir my gegee.Boesman10 wrote:Die range funksie op 'n Eliminator III wou nie werk nie. Ek het hom na S&O gestuur wat hom na die plaaslike agent gestuur het en 4 weke laater het ek 'n nuwe scope gekry.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
Die produk en maatskappy is baie goed, maar dit is mense wat dit 'n slegte naam gee. As die plaaslike agent dan nie die diens kan/wil lewer nie, kontak Burris direk in Amerika.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Ek het ook n probleem gehad met n scope wat geval het.
Hulle het die scope vervang met n nuwe een.
Ek vermoed dit was die agente in Durban aangesien dit redelik vining was.
Ek was baie dankbaar.
Hulle het die scope vervang met n nuwe een.
Ek vermoed dit was die agente in Durban aangesien dit redelik vining was.
Ek was baie dankbaar.
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Burris het my E1 vervang sonder enige koop bewys en dit nogal met die nuwer model. Ek moes net wag vir stock om in die land in te kom.
Ek dink die handelaar maak n groot verskil in hoe jy gehelp word?
Ek dink die handelaar maak n groot verskil in hoe jy gehelp word?
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
Burris se diens is puik en selfs nog beter as die verspreider/agent sy kant bring.
"the more I practice, the luckier I get'
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
Hallo HenkHenkM wrote:Vandag n epos van Andre by African outdoor sports ontvang. By gaan vir my n plan maak en n nuwe Burris stuur. Baie bly dat hy darem agter die produk wat by versprei staan. Sal laat weet hoe my tweede Burris doen.
Kan jy dalk vir my Andre se kontak besonderhede stuur?
My Burris gee my ook probleme, sal graag wil kyk wat kan ek doen om die probleem op te los.
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Burris service, don't hold your breath
Sal vir jou pm
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
Baie dankie Henk.HenkM wrote:Sal vir jou pm
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Burris service, don't hold your breath
Burris het duidelik besluit om hulle diens te verbeter.
EK het gister hulle gebel oor my Burris Fullfield E1 wat foutief is, vanoggend was ek by VLT en hulle het my ou een vervang met n nuwe een en ook sommer die nuwe scope op my geweer gesit ook.
Die beste van alles is, my scope was die ou model en ek het vandag die nuwe model gekry.