Watse kolf?

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Watse kolf?

Post by Christo »

Beter foto

[img width=560 height=373]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 3klaar.jpg[/img]
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Beaghle
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Jun 06, 2010 7:47 pm

Re: Watse kolf?

Post by Beaghle »

Christo
Dankie vir die antwoord en foto's. Mooi kolf op jou geweer. Sal maar dalk die roete van blank gaan en laat maak.Vingers is maar kort .Het hulle al gevryf maar wil nie langer word. ;D

Pierre
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Watse kolf?

Post by Christo »

Beaghle wrote: Christo
Dankie vir die antwoord en foto's. Mooi kolf op jou geweer. Sal maar dalk die roete van blank gaan en laat maak.Vingers is maar kort .Het hulle al gevryf maar wil nie langer word. ;D

Pierre


Hy skiet baie lekker en jy moet hom sien met sy Terminator op. Maar daai vinger afstand is ongemaklik. Aan die anderkant as daar 'n jakkie in die scope kom weet ek nie eens van daai vinger se probleem nie.  ;)
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watse kolf?

Post by James Wilson »

JACQUES BOTHA wrote: Jagbehep
SIt bietjie foto's op van jou en Danie se kolwe man anders gaan jy my dwing om te kom kuier en dan sal jy my moet uitneem vir n varkjag en jakkalsjag ook..
Groete
Jacques  
nou gaan ek aspris nie fotos opsit nie :angel:

terloops het gister weer n draai gery en 7varke gekry. 1 het darrem bakkie gery, maar jy wil mos nie kom skiet nie ;)
Last edited by James Wilson on Sat Jun 18, 2011 1:08 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Watse kolf?

Post by Hugo »

Dink julel die geweer sal mooi lyk met 'n pepper kolf?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Watse kolf?

Post by fanie17 »

Dit lyk my dit is net die kolwe met die duim gat wat so ver van die sneler af is.Die wat op die eerste fotos is lyk vir my reg,ek sal so een verkies waneer ek bestel.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Watse kolf?

Post by JACQUES BOTHA »

James:
Jy gan spyt wees  julle gaan vir jare nie meer varke he nie

nee ek spot sommer

Ek wonder wat het ek saterdag aan die gang????
ek het vrydagaand n afsrpaak met n hans jakkals of twee..

ok

ok
Wanneer is jy beskikbaar
JAcques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watse kolf?

Post by James Wilson »

sorry, ek sien nou eers jy her gepost. ek is reg vir saterdag. praat maar met my.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply