Steyer 308 rol magesyn herstel/koop/hulp?

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Post by Pvdw »

Manne help asb?

Vriend van my het 'n Steyer met die los 5 ronte rol magesyn. Op die foto lyk dit soos plastiek. Die onderkant het so mooi Bambi bokkie op met 308Win en die sirkel Steyer logo. ! Die end gedeelte van die magesyn is van deurskynende plastiek. As dit moet kan ek foto plaas vanaand na werk.

Als werk blykbaar goed maar sodra hy ligte stampie kry of selfs in geweer in klik spring die patrone uit.

Dit klink vir my of die meganisme wat die patrone in plek hou dalk haak of foutief is.

Wie ken die magesyne?? Wat kan dit wees?? word so magesyn gefix of vervang?? Dalk kort hy net baie goeie skoonmaak??

Enige raad of hulp of nr. van geweersmid met ervaring van hulle wat sy sout wêrd is sal hoog op prys gestel word.

Die vriend sit op Calvinia maar move redelik rond vir werk.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Steyer 308 rol magesyn herstel/koop/hulp?

Post by Francoisv »

Pvdw wrote:Manne help asb?

Vriend van my het 'n Steyer met die los 5 ronte rol magesyn. Op die foto lyk dit soos plastiek. Die onderkant het so mooi Bambi bokkie op met 308Win en die sirkel Steyer logo. ! Die end gedeelte van die magesyn is van deurskynende plastiek. As dit moet kan ek foto plaas vanaand na werk.

Als werk blykbaar goed maar sodra hy ligte stampie kry of selfs in geweer in klik spring die patrone uit.

Dit klink vir my of die meganisme wat die patrone in plek hou dalk haak of foutief is.

Wie ken die magesyne?? Wat kan dit wees?? word so magesyn gefix of vervang?? Dalk kort hy net baie goeie skoonmaak??

Enige raad of hulp of nr. van geweersmid met ervaring van hulle wat sy sout wêrd is sal hoog op prys gestel word.

Die vriend sit op Calvinia maar move redelik rond vir werk

.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180521/133b7517a61057d3e9317c71eec7369c.jpg

Die man het my gehelp so ruk terug. Hy was die rep vir Mannlicher op daardie stadium.

“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Steyer 308 rol magesyn herstel/koop/hulp?

Post by Pvdw »

Dankie. Francoisv. Ek toevalig vir Dan. Nie besef hulle is ook Steyer agente nie.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Steyer 308 rol magesyn herstel/koop/hulp?

Post by Francoisv »

Pvdw wrote:Dankie. Francoisv. Ek toevalig vir Dan. Nie besef hulle is ook Steyer agente nie.
plesier, sal bly wees as jy regkom.

“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
Post Reply