Howa vertraagte slagpen
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
The reason for this excessive clearance must be due to the fact that the lack of inertia causes the firing pin to rebound when acted upon by the force of the primer moving to the bolt face.If the firing pin rebounds to a point were the [radius of tip is tangent to the shank of the pin] is below the surface of the bolt face allowing the metal from the primer to be swagged into this space .
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Oplossing? Bush the firing pin?Diesel Dog wrote:The reason for this excessive clearance must be due to the fact that the lack of inertia causes the firing pin to rebound when acted upon by the force of the primer moving to the bolt face.If the firing pin rebounds to a point were the [radius of tip is tangent to the shank of the pin] is below the surface of the bolt face allowing the metal from the primer to be swagged into this space .
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Heinds wrote:Oplossing? Bush the firing pin?Diesel Dog wrote:The reason for this excessive clearance must be due to the fact that the lack of inertia causes the firing pin to rebound when acted upon by the force of the primer moving to the bolt face.If the firing pin rebounds to a point were the [radius of tip is tangent to the shank of the pin] is below the surface of the bolt face allowing the metal from the primer to be swagged into this space .
Dit is die high tech oplossing met dunner slagpen,low tech maak die f@## veer stywer sodat hy kan bly waar hy moet wees as die skoot loop.
DD
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Ek het gou ladings gelaai met S385. Alles weer terug na normaal. Geen hang fire en geweer groep weer. Het met nog mense gepraat wat sukkel met die nuwe batch 365. Kry nie konstante resultate nie. Ek dink dis eerder nie kombinasie van primer en kruit wat nie mooi saam werk nie, eerder as fout met geweer.
Hierdie is 5 skote op 100m met 140gr Eldm. Nou fine tune
Hierdie is 5 skote op 100m met 140gr Eldm. Nou fine tune
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Baie mooi.Berra .204 wrote:Ek het gou ladings gelaai met S385. Alles weer terug na normaal. Geen hang fire en geweer groep weer. Het met nog mense gepraat wat sukkel met die nuwe batch 365. Kry nie konstante resultate nie. Ek dink dis eerder nie kombinasie van primer en kruit wat nie mooi saam werk nie, eerder as fout met geweer.
Hierdie is 5 skote op 100m met 140gr Eldm. Nou fine tune
Lyk jou primers nog die selfde of het die kraters ook verdwyn.
DD
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Primers lyk nog dieselfde
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Wel dan het jy nou die vertraagde ontsteking probleem opgelos maar jou gebruikte ontsteker is nog nie skou gehalte nie , maar ek sou nie daaroor bekommer nie want jy gaan hulle mos nie weer gebruik nieBerra .204 wrote:Primers lyk nog dieselfde
DD
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Nee Berra ek het slegs lotte 81, 83, 84 en 86 gebruik - geen probleme met enigeen nieBerra .204 wrote:Dankie Gideon. Het jy al dalk S365 lot 89 geskiet sonder probleme
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sako85 300WSM, TikkaT3 260Rem, TikkaT3 260Rem, TikkaCTR 6.5CM, TikkaCTR 308Win, TikkaT3x 223Rem, Win22-250Rem,Howa6.5Creed, Howa6.5 Grendel, Howa204Ruger, Miroku 12Ga, Zabala 12Ga, Obendorff Mauser 22lr, Glock17, Glock26, AirArmsS510 #2 x2, CZ 200S .177
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Berra, kan jy dalk vir ons nog een toets doen?
Hier is nou opmerkings dat die slagpen te lank is en ander sê dit is nie lank genoeg nie. Soos tevore gesê het ek 'n skietvriend wat beweer dat hy al sy klein slagdoppie moeilikheid opgelos het deur die deel van die slagpen wat uitsteek korter as 1.2mm te maak. Nou voor 'n mens so 'n permanente verandering aanpak kan jy nie dalk 'n wasser of so iets van 0.5mm dikte tydelik aan die voorkant van jou slagpen se skouer plaas wat jou slagpen sal keer om verder as 1.1mm uit te steek wanneer dit gevuur word nie? Dalk is dit die eenvoudige antwoord om "skou-gehalte" gebruikte slagdoppies te kry.
Hier is nou opmerkings dat die slagpen te lank is en ander sê dit is nie lank genoeg nie. Soos tevore gesê het ek 'n skietvriend wat beweer dat hy al sy klein slagdoppie moeilikheid opgelos het deur die deel van die slagpen wat uitsteek korter as 1.2mm te maak. Nou voor 'n mens so 'n permanente verandering aanpak kan jy nie dalk 'n wasser of so iets van 0.5mm dikte tydelik aan die voorkant van jou slagpen se skouer plaas wat jou slagpen sal keer om verder as 1.1mm uit te steek wanneer dit gevuur word nie? Dalk is dit die eenvoudige antwoord om "skou-gehalte" gebruikte slagdoppies te kry.
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Howa vertraagte slagpen
Middag Hercules
Ek het ook daaraan gedink maak ek was bang dit washer val om en maak die slagpen seer. Ekt nou tot oorgegaan na S&B srp toe saam met die S385 en dinge loop mooi. Ek hoor al hoe meer manne kla oor die laaste batch S365
Ek het ook daaraan gedink maak ek was bang dit washer val om en maak die slagpen seer. Ekt nou tot oorgegaan na S&B srp toe saam met die S385 en dinge loop mooi. Ek hoor al hoe meer manne kla oor die laaste batch S365
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Howa vertraagte slagpen
dis oor hulle die Ferrari batches gewoond is.

