Lanber Baron O/U Haelgeweer.

Post Reply
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Lanber Baron O/U Haelgeweer.

Post by Barry Loock »

Ek wil net graag uitvind itv bogenoemde geweer.
Is dit n goeie wapen.
Is parte vrylik beskikbaar.
Ek verneem dat die fabriek onlangs gesluit het?
Enige idee wat die prys van n 2de handse wapen moontlik kan wees.
Wapen is bietjie verwaardeloos maar duidelik nie baie gebruik nie. Ek weet vir n feit dat die nie in die laaste 6 ses jaar enige kruit verbrand het nie.
Enige info sal waardeer word.
Lekker aand


Hit the road running
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lanber Baron O/U Haelgeweer.

Post by Fanta300 »

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lanber Baron O/U Haelgeweer.

Post by Barry Loock »

Dankie Fantaa.
Ek het ook die geskrywe gelees.
Sal graag net wil weet of daar lede is wat so n geweer het en wat is die eienaars se gevoel oor die wapen, of moet ek maar verby hou en na ander gewere kyk.


Hit the road running
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 256
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: Lanber Baron O/U Haelgeweer.

Post by Bigfoot »

My Dad had a Lanber for quite a few years, was a good working gun, gave no problems at all. Did not have the sleek lines of the more famous names, but did the job well. If it fits you and the price is right, go for it.
;)
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Lanber Baron O/U Haelgeweer.

Post by blaser »

swak maak
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Lanber Baron O/U Haelgeweer.

Post by Pappabeer »

Môre oom Barry

Ek wil net graag uitvind itv bogenoemde geweer.
Is dit n goeie wapen.
vir die gebruik elke dan en wan op n SAJ kleibaan, die bietjie voëlskiet wat ons hier het en nog n paar skote hier en daar sal hy meer as voldoende wees

Is parte vrylik beskikbaar.
Ek twyfel. As ek dit reg het, het Suburban hulle destyds uit Spanje gebring, en hulle diens was en is maar dodgy.

Ek verneem dat die fabriek onlangs gesluit het?
ek sien nie n webwerf vir hulle nie. Laaste reviews is ook rondom 2014

Enige idee wat die prys van n 2de handse wapen moontlik kan wees.
hang af van kondisie. Hoeveel werk kort die hout. Pitting op die staal. As daar enige duike in die loop is bly weg. Netso met pitting in die kamers. Min of meer R6000-7000 sal fair wees

Wapen is bietjie verwaardeloos maar duidelik nie baie gebruik nie. Ek weet vir n feit dat die nie in die laaste 6 ses jaar enige kruit verbrand het nie.
maak juis hieroor seker hy is nie kwaai gepit nie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lanber Baron O/U Haelgeweer.

Post by Barry Loock »

Dankie Pappabeer.
Al my vrae het antwoorde.
Ek gaan die een n pass gee.

Hit the road running
Post Reply