n Lekker Jag Sessie
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
n Lekker Jag Sessie
Ons was genooi om na een van my pelle se pa se plaas in Sutherland te kom jag, uintlik stout springbokke uit te skiet so dis nie uintlik n jag nie maar nog steeds n geskietery.
Ons het die donerdag aand daar aangekom en het afgepak en als reg gekry vir die volgende oggend se jaggie.
Met die reg makery van kyk of patrone reg is gewere laaste keer gekyk of als in orde is, is daar gese deur die baas van die plaas maak nie saak waar jy hom skiet nie moet nie op staan nie en moenie warry oor waar jy die Springbok skiet maak net seker hy val. want hulle moet almal vrek.
Mie dink ons toe dit sal darm seker so 10-15 bokke wees maar nie te min ons is reg.
Oggend lekker vroeg moer koffie gekry van die tannie af en als is gelaai en safety briefing gekry en wie gaan waar sit en wie gaan by wie sit.
My pa kry die .222 van die tannie af en sy se net daar wa jy mik sal dit val
Ek sit by my pel hy met .308 en ek met die baas se roer .270
en oom Jannie en sy klong sit saam met n .303.
Word in die veld afgelaai en se ons moet maar net wag hulle sal kom. Het seker n uur verbygegaan en toe hoor ons hoe kom hulle aangehardloop die volginde oomblik hoor ek net n kanon wat langs my afgaan en die harsings wat agter n bossie vlieg kry my gereed en le aan daar kom die troppie van so 25 bokke op spoed met plat ore haal aan en skiet heel mis annerman se gewwer se ek, se my pel dis die man agter die geweer haait haal weer aan skiet daar val nom 1 haait het hom haal weer oor no2, 3, 4, 5 so val hulle skiet seker 9 uit die trop met.
Haait volgende is pa se bbeurt want hy sit net n entjie verder.
Daar begin die oorlog weer by hom, verby is alles so vinnig soos wat dit gebeur het.
Oom Jannie en Tiaan se Beurt maar dit vat so bietjie langer want hulle is so bietjie verder weg van pa af.
Seker so 15min later toe hoor ons die eerste skoot en net 4 skote word geskiet.
Die trop kan nie klaar wees nie se Hans want pa het mos net n paar skote geskiet .
Wag ma dalk het hulle omgedraai sit seker vir 4uur en wag tussen die koue wind en reen en kapok slaan sommer hier langs jou uit maar sit moet ons sit want die baas het mos so gese.
So rukkie later kom die bakkie aan gery en ons laai toe die 9 bokke en ry aan na pa toe.
kom by hom daar le nog 4 maar daar is een gekwes wat net oor die rand gehardloop het se pa klim toe af en ek en Hans sny so bietjie spoor net oor die koppie gekom en daar steek sy kop uit agter n bossie le aan en trek sneller daar vlieg die harsings.
Gaan weer terug bakkie toe en ry verder na Oom Jannie en Tiaan toe daar le een bok 10m van hulle af.
Al wat Tiaan se is hy weti wat aangaan nie hyt al Bosbok in die klowe geskiet Springbok op 200m maar die bliksemse bok staan voorhom en skiet 2 skote mis, hy se dit lyk of die bok staan en lag vir hom maar weer skiet ek hom mis en gee die geweer vir my pa en hy skiet mooi kopskoot op 10m.
Haait ons het 15 uit die 20-25 bokke geskiet en Tiaan wat se eerste keer op die plaas is het niks en dis nie goed genoeg nie se Hans ons sal vir jou een moet gaan soek want jou inluiwing is vanaand.
Ons het toe die perde gevat en en gaan soek waar die res is.
Ons seker so uur verder gesoek en daar staan toe n ramietjie op 150m en kyk ander kant toe gee toe die 270 vir Tiaan en se skiet .
Klim van die perde af en le aan oor so doringboompie skoot klap daar val die bok.
Bok gaan haal en terug bakkie toe.
Tyd vir vuur maak en n lekker warm stort en n Branewyntjie en die inlywing.
Fotos sal volg van n paar bokke en die inlywing
Groete
Flippie van Swellendam

308 Howa SS HB
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: n Lekker Jag Sessie
skietekat
jy maak vir jou n rekening verniet oop by photobucket op die internet. laai al jou fotos op soontoe en as hulle daar is hou jy net die handjie op die foto en jy sal sien daar verskyn so n vlaggie. click net op die image code en dan regs click jy en copy die code. gaan nou terug na jou post regs click weer en pasteen siedaar. hoop jy kom reg laat weet as ek moet help
groete
jackie

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: n Lekker Jag Sessie
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... EkenPa.jpg[/img]
Ek en Pa agter op Bakkie met n paar bokkies
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 7913_n.jpg[/img]
Een van die perde wat gehelp dra het
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 6384_n.jpg[/img]
Ons almal bymekaar
Ek en Pa agter op Bakkie met n paar bokkies
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 7913_n.jpg[/img]
Een van die perde wat gehelp dra het
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 6384_n.jpg[/img]
Ons almal bymekaar
308 Howa SS HB
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: n Lekker Jag Sessie
Inlywing pens op die kop en n bietjie bloed in gesig en pose met geweer
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 5939_n.jpg[/img]
Eerste stukkie lewer
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 6549_n.jpg[/img]
Met soet wyntjie afgesluk
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 2278_n.jpg[/img]
Nog 'n Stukkie moes hy kou
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 9846_n.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 5939_n.jpg[/img]
Eerste stukkie lewer
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 6549_n.jpg[/img]
Met soet wyntjie afgesluk
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 2278_n.jpg[/img]
Nog 'n Stukkie moes hy kou
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 9846_n.jpg[/img]
308 Howa SS HB
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: n Lekker Jag Sessie
Ek en Hans begin Biltong sny terwyl ander ietsie vat en stort
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 0761_n.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1104.photobucket.com/albums/h33 ... 0761_n.jpg[/img]
308 Howa SS HB
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: n Lekker Jag Sessie
bly om te sien jy het reggekom.
lekker om te sien nog n jagter is ingelyf
lekker om te sien nog n jagter is ingelyf
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: n Lekker Jag Sessie
Skietekat
Jy het seker geproe aan daai biltong wat daar bo teen die dak hang..
EK het eendag van die lekkerste biltong geeet by n ou oom wat glo biltong word buite gehang .
Toe ons op die plaas kom hang reg rondom die skuur daar buite in die oopte net biltonge en biltonge - Hy se daar kom niks anders by sy biltong as sout en peper en koljander an asyn nie, die laaste wat bykom is die yskoue winter weer van die karoo.. die vars skoon lug saam met basics is wat sy biltong lekker maak.. So steek mar jou hand uit en proe aan daai goejies wat daar teen die dak buite hang--
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: n Lekker Jag Sessie
Ons het defnitief daarvan geet en dit was ook maar op die ou manier gedoen sout pepper en koljander in die sutherland koue.
Die plaas sit so 90km bo sutherland en daar waar jy jag is jy 200-350ft hoer as tafeelberg so dit mag nogal koud raak daar.
Die inlywing is altyd lekker om te sien want jy weet wat dit is en waaroor dit gaan.
Deesdae se kinders word nie meer so ernstig ingelyf nie maar ons hou nog altyd daarvan om dit op die oumaniere te doen.
Lekker dagie verder vir julle manne
Groete
Flippie

- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: n Lekker Jag Sessie
Ja nee Dit lyk somer baie lekker
Ou flippie elke man moet maar sy beurt kry met die inlywing.

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: n Lekker Jag Sessie
Dit lyk lekker ja... Dis goeie memories daai!