Goeie more Almal
Hoop dit gaan goed
Ek wil hoor of enigiemand my kan help met inligting rondom n harrington and richardson .22 LR.
Dit was my oupa sin en wil kyk om dit oor te neem omdat dit n erfstuk is. Die geweer is nie in 25 jaar gebruik nie. So hy is nie in die beste toestand nie.
Is dit die moeite werd om die geweer te lisensieer en bietjie geld op die geweer te spandeer om hom weer mooi te maak. Of is dit beter om eerder te kyk na iets anders afgesien van die sentimentele waarde.
Ek wil ook nie rerig R5000 spandeer op die geweer nie.
Daar is redelik roes op die geweer en die kolf sal moet oorgedoen word.
Ek ken glad nie die gewere nie. Is dit iets unieks of nie rerig nie.
Dankie
Groete
Lem
Harrington and Richardson .22LR
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Harrington and Richardson .22LR
Plaas vir ons n paar fotos dan sal n man beter kan se
Groetnis
Groetnis
-
Lem
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue May 08, 2018 10:26 am
Re: Harrington and Richardson .22LR
Hier is so paar fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Lem
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue May 08, 2018 10:26 am
Re: Harrington and Richardson .22LR
Nog n foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Harrington and Richardson .22LR
My 2c. Ek het n BSA enkelskoot ook van Oupa ge erf. Nou nie in so erge toestand nie maar die geweer was GEBRUIK. Ek kan nie dink dat dit ooit agter die bakkie se sitplek uitgehaal was nie. My seuns het almal met hom oovisier leer skiet.
Deur hom mooi te maak vat jy die sentiment weg, want hoe hy nou lyk is hoe Oupa met hom gewerk het. As jy hom nie n skouroer gaan maak nie, los hom so, dit gaan jou die motiveringsbrief en liksensgeld kos. Dis wat ek gedoen het.
Deur hom mooi te maak vat jy die sentiment weg, want hoe hy nou lyk is hoe Oupa met hom gewerk het. As jy hom nie n skouroer gaan maak nie, los hom so, dit gaan jou die motiveringsbrief en liksensgeld kos. Dis wat ek gedoen het.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
