243 Remmington???
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
243 Remmington???
Manne,
Vanmore stap ek by die gunshop in en daar staan 'n 243 Remmington met n 3-9x40 Bushnell Scope vir 5,500. Splinternuut, uit die box!
Ek wou nog altyd n 243 gehad het en ek dink dis n moerse bargain..al wat my pla is dat hy daai swart plastic (tupperware) kolwe op het.. Hy lyk net baie fragile.
Ek sal julle insette & ervaring wat dit aanbetref baie waardeer..ek wil nie n bargain koop en dan was dit n fout nie.
Groete
Foxi

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 Remmington???
Fox
As dit 'n 243 Remmington is, kom hy van China af
Dit is nie dalk 'n 6mm Remington nie? http://en.wikipedia.org/wiki/6mm_Remington
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 243 Remmington???
Hein,
Dan het hulle stront gepraat, dit moet dan n 6mm Remington wees..ek stem, as dit 'n "243 Remmington" is, moet hy van china afkom maar hy lyk presies soos die gun hieronder.
n 6mm en n 243 is so naby aan mekaar, dit sal seker nie so groot verskil maak nie??

Dan het hulle stront gepraat, dit moet dan n 6mm Remington wees..ek stem, as dit 'n "243 Remmington" is, moet hy van china afkom maar hy lyk presies soos die gun hieronder.
n 6mm en n 243 is so naby aan mekaar, dit sal seker nie so groot verskil maak nie??

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 Remmington???
Die twee is naby aan mekaar, maar maak eers seker watter "twist" die loop is. Die ander ding is die beskikbaarheid van ammo en doppe - hoe dit vergelyk met die 243.
Dit is bepalende faktore om te oorweeg voor jy koop. Die enigste ander 6mm (behalwe die 243) wat ek sal oorweeg is die PPC. FM is 'n kenner op hierdie gebied.
Sterkte!
Hein
Dit is bepalende faktore om te oorweeg voor jy koop. Die enigste ander 6mm (behalwe die 243) wat ek sal oorweeg is die PPC. FM is 'n kenner op hierdie gebied.
Sterkte!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 243 Remmington???
Hein,
As ek my 2c mag las?
Soos ek verstaan is die kanse goed dat die geweer wat jy gesien wel n 243 kaliber is en dat dit n Remington is. Die aksie is wel nie n model 700 nie maar n model 770.
http://www.remington.com/product-famili ... l-770.aspx
Die model 770 is n goedkoper weergawe van die model 700 en soos ek verstaan is hulle nie naasten by so goed soos die duurder model 700 nie.
Hoop ek kon bietjie help.
Mooi loop

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: 243 Remmington???
Bergh,
Daai is darem nie dieselle kwaliteit as die Model 700 nie...
Baie plestiek, en ek dink nie sy sneller is verstelbaar nie..
So, man moet seker maar kyk wat is jou behoeftes en wat jy kan bekostig...
Sterkte met die besluit..
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 Remmington???
Wat jy bedoel is dat dit 'n Remington in 243Win is. Dit is moontlik.Witpietskiet wrote: Hein,
As ek my 2c mag las?
Soos ek verstaan is die kanse goed dat die geweer wat jy gesien wel n 243 kaliber is en dat dit n Remington is. Die aksie is wel nie n model 700 nie maar n model 770.
http://www.remington.com/product-famili ... l-770.aspx
Die model 770 is n goedkoper weergawe van die model 700 en soos ek verstaan is hulle nie naasten by so goed soos die duurder model 700 nie.
Hoop ek kon bietjie help.
Mooi loop
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 Remmington???
JMJeagermeister wrote: Bergh,
Daai is darem nie dieselle kwaliteit as die Model 700 nie...
Baie plestiek, en ek dink nie sy sneller is verstelbaar nie..
So, man moet seker maar kyk wat is jou behoeftes en wat jy kan bekostig...
Sterkte met die besluit..
JM
Stem saam met jou. My broer het destyds gekyk na 'n Remington Mod.710 30-06 en het dit maar gelos juis om daardie redes. Die ergste van alles is dat die aksie en loop een cast is, so jy moet hom wegm**r as die loop uitgeskiet is...
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 243 Remmington???
Jip, Remington model 770 in 243WinHein M. wrote:Wat jy bedoel is dat dit 'n Remington in 243Win is. Dit is moontlik.Witpietskiet wrote: Hein,
As ek my 2c mag las?
Soos ek verstaan is die kanse goed dat die geweer wat jy gesien wel n 243 kaliber is en dat dit n Remington is. Die aksie is wel nie n model 700 nie maar n model 770.
http://www.remington.com/product-famili ... l-770.aspx
Die model 770 is n goedkoper weergawe van die model 700 en soos ek verstaan is hulle nie naasten by so goed soos die duurder model 700 nie.
Hoop ek kon bietjie help.
Mooi loop
Hein
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 243 Remmington???
Dankie manne..het sopas my mind verander..wat Johan se is baie waar en ek het my laat fool met die prys.
Gaan maar vas trap en die 25-06 Tikka T3 Varminter vat..wil koop en klaar koop en jy kan hom stamp van 75gr tot 120gr..lekker "allrounder" geweer dink ek.
Gaan maar vas trap en die 25-06 Tikka T3 Varminter vat..wil koop en klaar koop en jy kan hom stamp van 75gr tot 120gr..lekker "allrounder" geweer dink ek.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 243 Remmington???
dis n wyse besluit!
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: 243 Remmington???
Nou praat jy!!!!foxripper wrote: Gaan maar vas trap en die 25-06 Tikka T3 Varminter vat..wil koop en klaar koop en jy kan hom stamp van 75gr tot 120gr..lekker "allrounder" geweer dink ek.
Goeie besluit.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 243 Remmington???
Dankie Kerels, het hierdie positiewe advies nodig...kyk, hy is duur maar ek glo hy is elke sent werd. My skippie het bietjie laat gekom want die tyd as ek die geweer & lisensie kry is die winter al lankal verby..
Wel, sal maar solank die Jakkalse in die somer opwen met hom.
Wel, sal maar solank die Jakkalse in die somer opwen met hom.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: 243 Remmington???
Moet net se dat ek het self n model 700 243 remington het en hy skiet n hond uit n bos uit.Die geweer gee my konstant so n duim groepering op 100m wat ek dink nie sleg is vir n geweer wat nog nie mee getoor is nie.Gebruik hom om die jakkies mee te klits.Ek geniet die geweer vreeslik. Jy sal nie spyt wees as jy die outjies koop nie
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e

-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 243 Remmington???
Manne ek wil nou nie brag nie maar ek is so opgewonde ek sukkel om stil te sit... Het einde Feb 2011 vir my 'n .243 Remmington 700 SPS varminter gekoop. Lisensie is 7/3/2011 ingedien en l? huidiglik by SAPS - centraal gebel en hulle reken 20/7/2011 behoort die tydelike liksens afgehandel te wees. Die geweersmit is huidiglik besig om die aksie te pak en loop te "free-float". Die Millet laat gaan en by Raynie bel? in 'n Meopta Meostar 3-12x56 met R1r reticle.
K?rels daai roer het miskien 'n tupperware kolf maar as 'n roer bakkie ry en elke dag gebruik word dink ek nie 'n duur "show case" kolf is die antwoord nie. Volgens kenners is die Remington SPS se kolf sy grootste "draw back" hy is glad nie gepak nie en aksie skroef direk in die plastiek kolf vas met druk punte aan die voorkant van die kolf waarop die loop rus. Remington beweer die loop is gefree float, dit is ongelukig nie waar nie. As gevolg van hierdie situasie kom die roertjie nie tot sy volle reg nie. Om dit reg te stel het jy 1 van 2 opsies:
1. Koop 'n Bell en Carson kolf met pillar blok bedding vir die Remington short action @ +- R4000 of
2. Laat pak die bestaande plastiek kolf vir +- R540.00
Ek het laas genoemde gevolg en kan nie wag om die setup uit te toets nie. So terloops, daar is manne wat dood te vrede is met die geweer uit die boks en doen geen v?rdere moeite om enige iets te verander nie. Vir die prys wat ek vir daai Remington betaal het dink ek nie mens kry slegte waarde vir jou geld nie.
Mooi dag.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 243 Remmington???
FREEK
Ek sal as ek kan tupperware op al my roere gebruik. Die pak van die roer is een opsie en defnitief nie die verkleerde een nie, kyk egter na nog 2 opsies as jy baie geld het soos ek weet jyu het kna jy n "bedding blok insit" en jy sal noooit weer sukkel nie, "plllar bedding" werk baie lekker as jy sterk en stewige tupperware het. daar is tupperware kolwe op die mark wat eintlik beter sal doen vir n krieket kolf vir vir jong seuns ...
Maar die meeste is darem op standaard..
Geniet jou nuwe roer
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 243 Remmington???
Hokkaai ou grote... stadig nou, ek voel gevly maar ek wens dit was die situasie anders het ek nie gesukkel met die Remmingtontjies nie en somaar reguit gegaan vir die T3 super varminter.as jy baie geld het soos ek weet jyu het
Al die mahala stoele op die forum wat sy tol jy weet...
Nee wat JAQUES ek is baie beindruk met Raynie se scope voorstel en sal jou wys hoe die kombinasie werk as ons eendag toegelaat word om met ons gereedskap te mag werk jy weet. Spaar nou vir 'n terminator knaldemper my maat.
Mooi dag en week vir julle stuur maar groete vir oom Am, hy sit mos daar naby jou. Check bietjie vir my of hy sy boek gebruik asb.?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: 243 Remmington???
Freek, en ander manne wat dalk mag misverstaan...
Ek stry glad nie dat die Model 700 'n uitmuntende geweer is in al sy vorme nie.. tot daai VTR met sy driehoek loop..
MAAR daai Model 770 wavan Foxripper in die begin gepraat het en waaroor die hofie gaan is nie 'n PATCH op enige model 700 nie...
Ek gaan seker nou iewers die wind van voor kry, maar die my opinie...
Groete
JM
Ek stry glad nie dat die Model 700 'n uitmuntende geweer is in al sy vorme nie.. tot daai VTR met sy driehoek loop..
MAAR daai Model 770 wavan Foxripper in die begin gepraat het en waaroor die hofie gaan is nie 'n PATCH op enige model 700 nie...
Ek gaan seker nou iewers die wind van voor kry, maar die my opinie...
Groete
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: 243 Remmington???
Johan, nee man ons probeer jou nie verkeerd bewys en dood praat nie. Ek stem 100% saam jou met daai 770 en 710 model, weet nie of die goete dit gaan maak nie... 
Wat ek eintlik wil s? is mens kry Remingtons en Remingtons en daai 700 het homself bewys en hy staan nie terug nie. Die ander Remingtons is soos 'n broer in die tronk ons praat nie oor hulle nie. Ek is nou so lekker groot bek, het nog nooit 'n Remington besit of geskiet nie. Die SPS sal my 1ste een wees, ek weet nie wat maak ek as daai roer land en hy stel my teleur nie - HUIL MY DOOD s? ek nou vir julle.
Maar ek het innirlike berusting dat hy gaan werk...
HY MOET WERK.
Wat ek eintlik wil s? is mens kry Remingtons en Remingtons en daai 700 het homself bewys en hy staan nie terug nie. Die ander Remingtons is soos 'n broer in die tronk ons praat nie oor hulle nie. Ek is nou so lekker groot bek, het nog nooit 'n Remington besit of geskiet nie. Die SPS sal my 1ste een wees, ek weet nie wat maak ek as daai roer land en hy stel my teleur nie - HUIL MY DOOD s? ek nou vir julle.
Maar ek het innirlike berusting dat hy gaan werk...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: 243 Remmington???
Freek,Freek wrote: Johan, nee man ons probeer jou nie verkeerd bewys en dood praat nie. Ek stem 100% saam jou met daai 770 en 710 model, weet nie of die goete dit gaan maak nie...
Wat ek eintlik wil s? is mens kry Remingtons en Remingtons en daai 700 het homself bewys en hy staan nie terug nie. Die ander Remingtons is soos 'n broer in die tronk ons praat nie oor hulle nie. Ek is nou so lekker groot bek, het nog nooit 'n Remington besit of geskiet nie. Die SPS sal my 1ste een wees, ek weet nie wat maak ek as daai roer land en hy stel my teleur nie - HUIL MY DOOD s? ek nou vir julle.
Maar ek het innirlike berusting dat hy gaan werk...HY MOET WERK.
Nee dan is alles in die haak, was net bang die manne dink ek dis die Model 700.... dink nie daai SPS sal jou teleur stel nie!! Jy gaan nog baie goedjies met hom klop, en sommer ure van plesier met hom h?!
Johan