ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Ek wil nou vir my die teleskoop kry. Is daar van julle wat een het en wat is julle gevoel oor die een.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Koop vir jou n Hawke en spaar jou geld. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
hou op lang afstand skiet , dan spaar jy nog meer
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Ek het omtrent al die Tier One wannabee scopes probeer en kom elke keer terug na die scope toe . Eenvoudig,robust en betroubaar. Die verf afwerking kan verbeter word myne lyk soos n stel ouman browns met houding.
http://oi64.tinypic.com/20hu7ic.jpg
http://oi67.tinypic.com/2427jg8.jpg
http://oi68.tinypic.com/2vctkll.jpg
DD
http://oi64.tinypic.com/20hu7ic.jpg
http://oi67.tinypic.com/2427jg8.jpg
http://oi68.tinypic.com/2vctkll.jpg
DD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
DD, hoeveel verstelling bied die teleskoop en hoe bruikbaar is die grootste vergroting mbt mirage?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Ek wil ook graag hoor wat manne (wie een het of al gebruik het) te sê het oor die scope
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
36 MRAD OF 129 MOAGawie(13mm) wrote:DD, hoeveel verstelling bied die teleskoop en hoe bruikbaar is die grootste vergroting mbt mirage?
Soos jy seker weet van ervaring hoe beter die glas hoe beter sien jy die mirage, op n skoon dag sonder mirage is die 28x vergroting bruikbaar maar dit is maar min dat omstandighede dit toelaat en ek gebruik meeste van die tyd 15x tot 20x. Die parallaks verstelling is soos n lig skakelaar aan of af ,as die beeld in fokus is dan is die parallaks reg.
DD
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Scope het 36 mill (129moa) interne verstelling. Glas is Duitse Schott glass, van die beste op die mark. 10 mill (35 moa)per omwenteling. Volgens Richard Utting boks hierdie scope saam met die vortex razor en Schmidt Bender pm2. Niemand skiet belafstande op maksimum vergroting op n warm dag nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Jurgen Visser wrote:hou op lang afstand skiet , dan spaar jy nog meer
Sê n man wat elke woensdag en saterdag op 25m n 100 rontes uit skiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
As jy n oordentlike FFP scope soek, moet nie die Delta Stryker 4.5-30 mis kyk nie.
Ek het wel die 5-50 SFP mar bitter tevrede met hom.
Ek het wel die 5-50 SFP mar bitter tevrede met hom.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Ek het toevallig een van daai ffp scopes ,het hom al n wyle maar nog nie getoets nie tyd sal leer of hy n plek op een van my roere verdien.Sangoma (IAN) wrote:As jy n oordentlike FFP scope soek, moet nie die Delta Stryker 4.5-30 mis kyk nie.
Ek het wel die 5-50 SFP mar bitter tevrede met hom.
DD
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Heinz, hulle verwys na die Delta en nie die IOR nie.Heinz Petersen wrote:Ek is deur seker 80% van al die reviews op You Tube en kon nêrens iets negatief hoor oor die turrets nie.Geno wrote:Is hul almal se turrets so rattlerig soos ek gehoor het?Sangoma (IAN) wrote:As jy n oordentlike FFP scope soek, moet nie die Delta Stryker 4.5-30 mis kyk nie.
Ek het wel die 5-50 SFP mar bitter tevrede met hom.
Richard Utting se komentaar oor dat mens die reticle focus op die IOR meer gereeld moet stel as die Razor het my so bietjie afgesit. Dit is dalk nie n probleem nie en net iets wat hy ondervind het maar sy vergelyking tussen die ior en razor het my geswaai en ek is gelukkig.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
joe rocket wrote:Scope het 36 mill (129moa) interne verstelling. Glas is Duitse Schott glass, van die beste op die mark. 10 mill (35 moa)per omwenteling. Volgens Richard Utting boks hierdie scope saam met die vortex razor en Schmidt Bender pm2. Niemand skiet belafstande op maksimum vergroting op n warm dag nie.
Ek skiet alles tussen 40x en 60x
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: ior valdada recon 4-28x50 FFP MIL MIL
Kannie wag om hom te sien nie, Heinz!!
Sal jou nou nie verder as 500m kan aanvat nie!
Sal jou nou nie verder as 500m kan aanvat nie!