Hi ek wil graag uitvra ivm die scope my seun het een op sy 3006 maar sukkel met die verstelling hy se moa maar hy werk nie so as jy hom stel nie hy het 10 streppies tot die volgende nommer ek sal ook n foto opsit om te wys is daar iemand wat my kan se hoe om te maak.
Dankie ek luister maar. Andre
Rudolph 4x16x50
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 395
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Rudolph 4x16x50
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Rudolph 4x16x50
As hy 10 strepies het na die volgende merk is dit in radiale afgemerk en sal dit dan 1cm op 100m verstel per click. as jy nie regkom nie vra vir Dolf self.

