Mildot master
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Mildot master
Manne ek soek graag 'n mildot master maar om hom in te voer gaan 'n aardige bedraggie wees vir 'n stukkie plastiek, is hier nie dalk 'n vervaardiger in SA van iets soortgelyk nie?
ek wil in die lang skote suksesvol maak en nie aan mekaar my stofkol soek om holdover te maak nie. het nog 'n lang pad om te leer.... en wil nie van tegnologie gebruik maak nie.
Groete
Alec
ek wil in die lang skote suksesvol maak en nie aan mekaar my stofkol soek om holdover te maak nie. het nog 'n lang pad om te leer.... en wil nie van tegnologie gebruik maak nie.
Groete
Alec
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Mildot master
Ek weet nie presies hoe dit werk nie. Maar dit lyk of mens self so iets kan maak?alecjohnson wrote:Manne ek soek graag 'n mildot master maar om hom in te voer gaan 'n aardige bedraggie wees vir 'n stukkie plastiek, is hier nie dalk 'n vervaardiger in SA van iets soortgelyk nie?
ek wil in die lang skote suksesvol maak en nie aan mekaar my stofkol soek om holdover te maak nie. het nog 'n lang pad om te leer.... en wil nie van tegnologie gebruik maak nie.
Groete
Alec
Gee bietjie meer inligting oor hoe die ding werk as jy kan?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Mildot master
JacoJ wrote:Ek weet nie presies hoe dit werk nie. Maar dit lyk of mens self so iets kan maak?alecjohnson wrote:Manne ek soek graag 'n mildot master maar om hom in te voer gaan 'n aardige bedraggie wees vir 'n stukkie plastiek, is hier nie dalk 'n vervaardiger in SA van iets soortgelyk nie?
ek wil in die lang skote suksesvol maak en nie aan mekaar my stofkol soek om holdover te maak nie. het nog 'n lang pad om te leer.... en wil nie van tegnologie gebruik maak nie.
Groete
Alec
Gee bietjie meer inligting oor hoe die ding werk as jy kan?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Van papier ja maar nie iets wat jy in jou sak kan sit om later weer te kan gebruik nie, ek soek plastiek/ perspex
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Mildot master
As mens die perspeks na n plek vat wwat laser cutting en laser engraving doen? Sal hulle dan nie dit kan oor dra van papier na perspeks nie?alecjohnson wrote:JacoJ wrote:Ek weet nie presies hoe dit werk nie. Maar dit lyk of mens self so iets kan maak?alecjohnson wrote:Manne ek soek graag 'n mildot master maar om hom in te voer gaan 'n aardige bedraggie wees vir 'n stukkie plastiek, is hier nie dalk 'n vervaardiger in SA van iets soortgelyk nie?
ek wil in die lang skote suksesvol maak en nie aan mekaar my stofkol soek om holdover te maak nie. het nog 'n lang pad om te leer.... en wil nie van tegnologie gebruik maak nie.
Groete
Alec
Gee bietjie meer inligting oor hoe die ding werk as jy kan?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Van papier ja maar nie iets wat jy in jou sak kan sit om later weer te kan gebruik nie, ek soek plastiek/ perspex
Jammer eks maar nog n leek in die lang afstand skietery en leer nog.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Mildot master
Jammer eks maar nog n leek in die lang afstand skietery en leer nog.
kyk hier: http://www.mildot.com/
Ek self het nog baie om te leer so kan nie se nie, maar sal graag uit die regte blokke wil uitsring en nie kortpaaie vat nie, al gaan dit my nou R800 vir 'n stukkie plastiek kos.
Soek eintlik die "bekostigbare" goed nou
Ek benodig in elkgeval nog die regte teleskoop en dit gaan my Lank vat om bymekaar te maak
kyk hier: http://www.mildot.com/
Ek self het nog baie om te leer so kan nie se nie, maar sal graag uit die regte blokke wil uitsring en nie kortpaaie vat nie, al gaan dit my nou R800 vir 'n stukkie plastiek kos.
Soek eintlik die "bekostigbare" goed nou
Ek benodig in elkgeval nog die regte teleskoop en dit gaan my Lank vat om bymekaar te maak
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Mildot master
Klink my ons sit so half en half in die selfde bootjie.alecjohnson wrote:Jammer eks maar nog n leek in die lang afstand skietery en leer nog.
kyk hier: http://www.mildot.com/
Ek self het nog baie om te leer so kan nie se nie, maar sal graag uit die regte blokke wil uitsring en nie kortpaaie vat nie, al gaan dit my nou R800 vir 'n stukkie plastiek kos.
Soek eintlik die "bekostigbare" goed nou
Ek benodig in elkgeval nog die regte teleskoop en dit gaan my Lank vat om bymekaar te maak
Hier is n oulike video van dit
https://youtu.be/adTdOtsL-Dw
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Mildot master
Spaar jou geld en sit dit eerder by vir die scope.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Mildot master
Dankie vir die insetArnold wrote:Spaar jou geld en sit dit eerder by vir die scope.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Mildot master
Hoekom nie tegnologie nie?
Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Mildot master
Probleem is dat die mildot master jou geensins help met externe ballistiek nie. Dit wys jou basies hoe om n mildot reticle te gebruik.Gian_dP wrote:Hoekom nie tegnologie nie?
Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Jy gaan afstand presies moet weet. Jy gaan lugdruk, temperatuur en humiditeit presies moet kan bepaal om die invloed op jou trajek te bepaal. Hierdie word gedoen deur n ballistiese rekenaar en mildot master gaan in jou sak lê.
As jy wil wegkom van tegnologie moet jy liefs nie langafstand skiet waar die eerste skoot saakmaak nie
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Mildot master
Ek het daai Strelok pro, maar pas nie op my telefoon nieGian_dP wrote:Hoekom nie tegnologie nie?
Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Daar besef ek kan ek nie van tegnologie wegbly nie, wat jy se maak 100% sin moet maar net goeie selfoon dan kry wat sommar lugdruk en temperatuur kan meet, ek het gedink om kestrel te kry daarvoor maar selfoon deesdae is seker beter.Jy gaan afstand presies moet weet. Jy gaan lugdruk, temperatuur en humiditeit presies moet kan bepaal om die invloed op jou trajek te bepaal. Hierdie word gedoen deur n ballistiese rekenaar en mildot master gaan in jou sak lê.
Hoe ek egter verstaan is die mildot master maar 'n eenvoudige afstand meter niks meer nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Mildot master
Om jou n idee te gee hoekom n eenvoudige afstandmeter nie gaan werk vir langafstand skiet nie:
Met my setup en n 8" gong wat op 500m staan moet ek binne 13m reg die afstand hê of ek mis op elevasie. As die gong op 1000m staan moet ek binne 4 meter reg wees met die afstand skatting sodat my elevasie nie meer as 4" verskil nie.
Met my setup en n 8" gong wat op 500m staan moet ek binne 13m reg die afstand hê of ek mis op elevasie. As die gong op 1000m staan moet ek binne 4 meter reg wees met die afstand skatting sodat my elevasie nie meer as 4" verskil nie.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Mildot master
Kestrel is lekker om te hê, meet atmosferiese toestande beter as foon maar jy kan goed daarsonder klaarkom.alecjohnson wrote:Ek het daai Strelok pro, maar pas nie op my telefoon nieGian_dP wrote:Hoekom nie tegnologie nie?
Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk![]()
Daar besef ek kan ek nie van tegnologie wegbly nie, wat jy se maak 100% sin moet maar net goeie selfoon dan kry wat sommar lugdruk en temperatuur kan meet, ek het gedink om kestrel te kry daarvoor maar selfoon deesdae is seker beter.Jy gaan afstand presies moet weet. Jy gaan lugdruk, temperatuur en humiditeit presies moet kan bepaal om die invloed op jou trajek te bepaal. Hierdie word gedoen deur n ballistiese rekenaar en mildot master gaan in jou sak lê.
Hoe ek egter verstaan is die mildot master maar 'n eenvoudige afstand meter niks meer nie.
Goeie ballistiese program dink ek is essensieël.
Watookal jy betaal vir die mildot master is geld wat jy mors. Jou ballistiese program kan dit alles doen en meer.
Die probleem met LA skiet vir my, is om te besluit wat is noodsaaklik, wat is belangrik, wat is "nice to have" en wat is sommer net vir die "show".
Alles kos geld, ek probeer om slim te koop. Eerder bietjie wag en seker maak as om twee keer te koop of iets te koop wat ek nie gebruik nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308