Ek het n Leupold LRP FFP scope.
My probleem is dat ek glad nie die kruishare op fokus kan kry op 25meter met die inskiet nie.?
Omdat dit FFP is, is die kruishare baie klein, maar is dit maar normaal om nie die ding in fokus te kry op so kort afstand, of moet ek die parralel of die oogstuk se versellings so kan verander dat alles wel in fokus is..?
Hoop ek maak sin?
Dit is n 6.5-20x50 FFP LRp Leupold.
Fokus van groot vergroting scopes?
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
-
WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: Fokus van groot vergroting scopes?
B Five, kon jy bevestig van watter afstand af jou paralaks verstel? Baie van die vergroting teleskope se paralaks verstelling begin eers vanaf 50 yards
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Fokus van groot vergroting scopes?
Sonder om sarkasties voor te kom, maar LRP, is 'n afkorting wat staan vir "long range precision".
Jy kan op die kleinste vergroting die teleskoop gebruik om die teleskoop te "bore sight". Ek weet die kruishaar is dan op sy dikste, maar jy sal 'n skoot kan skiet om min of meer op die papier te kom. Soos reeds gemeld, is die teleskoop gemaak om verder te bel.
30 m is omtrent die naaste wat myne kan fokus op Maks. vergroting en dan ook maar net. Dit is goed genoeg vir CHASA se vark teiken, waar ek in elk geval op die laagste vergroting skiet.
Jy kan op die kleinste vergroting die teleskoop gebruik om die teleskoop te "bore sight". Ek weet die kruishaar is dan op sy dikste, maar jy sal 'n skoot kan skiet om min of meer op die papier te kom. Soos reeds gemeld, is die teleskoop gemaak om verder te bel.
30 m is omtrent die naaste wat myne kan fokus op Maks. vergroting en dan ook maar net. Dit is goed genoeg vir CHASA se vark teiken, waar ek in elk geval op die laagste vergroting skiet.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Fokus van groot vergroting scopes?
Moet dit nie anders om wees nie by FFP teleskoop nie? Laagste vergroting, dun kruishaar. Hoogste vergroting, dikste kruishaar.Gawie(13mm) wrote: Jy kan op die kleinste vergroting die teleskoop gebruik om die teleskoop te "bore sight". Ek weet die kruishaar is dan op sy dikste, maar jy sal 'n skoot kan skiet om min of meer op die papier te kom.
B Five, stel okkulêr om kruishaar te fokus terwyl jy na blou lug kyk. Los dit dan verder uit.
Gebruik paralaks verstelling om teiken en kruishaar in selfde optiese vlak te kry(saam in fokus, met minste/geen beweging tussen kruishaar en teken as jy jou kop beweeg nie.). Soos Gawie en Wihan gesê het, 25m mag dalk te naby wees om dit heeltemal reg te kry.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Fokus van groot vergroting scopes?
Gian, jy smokkel nou met my kop maat.
Ek het hom as dik=naby en dun=ver.
Ek het hom as dik=naby en dun=ver.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Fokus van groot vergroting scopes?
Dukker hoe hoer die magnification
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Fokus van groot vergroting scopes?
Gian is reg,ek het dieselfde scope.
Op klein vergroting is krius din en klein.
Op groot vergroting is die kruis groot en dik.
Ek oefen maklik met myne in my erf en kry hom gefokus.
Stel net die vergroting af.
Op klein vergroting is krius din en klein.
Op groot vergroting is die kruis groot en dik.
Ek oefen maklik met myne in my erf en kry hom gefokus.
Stel net die vergroting af.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Fokus van groot vergroting scopes?
Gawie, jy korrek ja, maar as mens die kortafstand tabelle skiet, dan moet ek hom probeer fokus. Veral uit die vuis uit skiet.
As ek verstelling af stel ,dan raak kruishare baie fyn. Dit isFFP onthou.
Ek weet hy werk ver, my vraag is of mens hom naby kan laat werk?
Dalk raak my oe net swak.?
As ek verstelling af stel ,dan raak kruishare baie fyn. Dit isFFP onthou.
Ek weet hy werk ver, my vraag is of mens hom naby kan laat werk?
Dalk raak my oe net swak.?
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Fokus van groot vergroting scopes?
FFP moet kruishaar selfde grootte relatief tot die teiken bly, ongeag die vergroting. Kruishaar "groei" dus soos jy vergroting opdraai.Gawie(13mm) wrote:Gian, jy smokkel nou met my kop maat.![]()
Ek het hom as dik=naby en dun=ver.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308