Millradian
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Millradian
Verbeel ek my of is mill mill ffp scopes besig om traksie te kry in die sport skiet mark?
DD
DD
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Millradian
Scopes wat dieselfde stel as kruisdraad kalibrasie was nog altyd noodsaaklik. FFP het verseker begin voete optel.Diesel Dog wrote:Verbeel ek my of is mill mill ffp scopes besig om traksie te kry in die sport skiet mark?
DD
Ek reken meer mense het agter gekom dat Mrad net so goed werk soos MOA, en makliker is om kom van te hou want jy werk in vol getalle, en nie karte en halwes en driekwarte nie. Nie te min, Dis net n skaal.
Vir my is altwee skale aanvaarbaar. Ek het MOA geleer skiet, en skiet deesdae Mrad ook. Maak geen verskil. Wind lees jy in MPH of m/s, nie in Mills of MOA nie.
Daar is wel nogal baie aanbiedinge in die mark onlangs beskikbaar.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Millradian
Ek het 2x MOA scopes, 'n FFP en SFP
Ek moet nou 'n scope koop vir 'n 223 wat ek gekoop het vir my meisie om me te skiet (ma almal weet seker ek het net nog 'n speelding gesoek, ek is so excited vir die geweertjie om te kom)
Ek soek 'n FFP met zero stop en ek was oortuig ek soek hom in mrad. Meestal oor ek nuuskierig is of die wiskunde soveel makliker werk en dan kan ek besluit of ek my ander scopes ook wil intrade en vervang met mrad. Al die PRS manne skiet dan nou mrad, iets moet beter wees of hoe?
Dis toe ek SAHRSA se reëls oor hul 223 klas raaklees oor geen turrets stel en net holdovers gebruik wat my kop toe iets anders raakdink. As ek gongs skiet probeer ek nie stel onder 300/350m as die wind rustig is en ek is al redelik konfyt met die 308 se dope en die holdovers op my MOA reticle.
Meeste MOA reticles gee jou 1MOA afmerkings en MRAD 0.5mil. MAW op MRAD reticle gaan ek nou net 'n merkie he elke 1.73MOA wat nogal 'n groot verskil maak vir holdovers. Ja ek weet 'n man moet kan daai 0.5 stukkie in 5 deel en so raai-raai mik, ma dis ook weer makliker om 1moa in 4 te deel. Hoeveel oefening jy in dit kry sal bepaal hoe akkuraat jy dit kan doen. Feit bly staan jy sal met 'n moa reticle 'n groter hoeveelheid spesifieke afmerk punte hê as met 'n MRAD reticle.
Ek gaan nie stry dat dit baie makliker is om te praat en onthou in MRAD, 2.3 se darm makliker as 7 en 'n driekwart. Elkeen het sy voor en nadele in my oë.
Dalk probeer ek myself net oortuig om by MOA te bly en sodoende baie geld spaar
As ek nou my eerste scope gekoop het sou ek dalk anders redeneer het en die voordele van MRAD sou 'n groter gewig gedra het.
my 2 sente
Ek sit by my 308 met 'n moa en mrad reticle as vergelyking.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180522/c22a3ebd05c9b52af5f4f2be671b1c70.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180522/54e89cf4600f01919696a0fe19697d6c.jpg

Last edited by Dumbluck on Tue May 22, 2018 11:12 am, edited 2 times in total.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Millradian
Vir my is dit meer belangrik dat die teleskoop 'n FFP scope moet wees as wat MOA or MRAD my gaan pla. Ek verkies egter ook die MRAD weergawe.
Ek glo ook nie die MOA reticle sal moeilike wiskunde wees as jy bloot afrond met die waardes. m.a.w. die kruishaar is gewoonlik in 1 MOA inkremente gemerk dan sou 1 moa 3cm op 100m gewees het en 6cm op 200m ipv 2.9cm en 5.8cm. Ek meen hoe fyn kan julle skiet?

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Millradian
Ek kom nie reg met die kruishaar wat te groot word nie. Ek verkies n baie fyn kruishaar.
Dis ook mar al rede hoekom ek my ffp scopes verkoop het
Dis ook mar al rede hoekom ek my ffp scopes verkoop het
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Millradian
Ek moet sê dit voel soos 'n straf om verby die FFP kruishaar te moet kyk op 25x na ek agter my NXS MOART was. Fyn mik voel net makliker met daai fyn kruishaar as jy wil gate in papier pons.Sangoma (IAN) wrote:Ek kom nie reg met die kruishaar wat te groot word nie. Ek verkies n baie fyn kruishaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Millradian
Ek besit self 2 ffp mil mil scopes. Geniet die mil verstelling baie maar kry gereeld die gevoel dat n 1/2 mil click verstelling net die ding vir sannie sou wees. Daai 1cm op 100m voel net net te groot
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Millradian
Daar stem ek ook saam! Ek love mills mar net te grof.savage(P Coetzer) wrote:Ek besit self 2 ffp mil mil scopes. Geniet die mil verstelling baie maar kry gereeld die gevoel dat n 1/2 mil click verstelling net die ding vir sannie sou wees. Daai 1cm op 100m voel net net te groot
Noudi dag 200mm gonge op 700m geskiet. Een click is meer as n derde van die gong.
Eks nou weer terug na n 1/8 MOA scope toe.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Millradian
Die pryse hier onder is tans op Euro Optic Africa.
Mis ek iets? Het die scopes met verskillende besendings ingekom teen 'n ander wisselkoers? Ek weet darem nie...
Of dink julle daar word kans gevat oor MRAD nou die enigste opsie is as jy tussen die tacticool manne wil gesels?
https://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=47752&sid=00bc03bd1190e6f5b4a726f4c1fee779
Mis ek iets? Het die scopes met verskillende besendings ingekom teen 'n ander wisselkoers? Ek weet darem nie...
Of dink julle daar word kans gevat oor MRAD nou die enigste opsie is as jy tussen die tacticool manne wil gesels?
https://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=47752&sid=00bc03bd1190e6f5b4a726f4c1fee779
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Millradian
Ek dink hulle pryse is verkeerd op die website. Sulke glipsies gebeur.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Millradian
Ek het weer n groot verskil in prys gesien tussen n ffp en sfp scope van dieselfde model. Is daar rerig soveel meer koste aan verbonde om n ffp scope te vervaardig?