Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het Nikon R350 minder as die 'kosprys" aangebied, maar dit is nie aanvaar nie. Die nuwe kosprys wat ek verlede week ontvang het wat so R350 meer was as die oue. Met alle respek, die winkel se bestuurder, het volgens my, geen moeite gedoen om my te help nie.
'n Nuwe Vortex is klaar op my geweer gepas.
Chevvy jou sage het my oortuig om nie weer 'n nikon te oorweeg nie.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan

Maak dit twee van ons. EK is 'n groot Nikon fan. Maar sal twee keer dink na ek die post gelees het.
SafariOutdoor het vandag laat weet dat 'n nuwe vervangingsteleskoop by hulle arriveer het en dat ek die oue moet inbring. Ek vermoed hulle het moontlik hard met Nikon gepraat.
Nou ja, na amper 7 maande is dit nou die einde van hierdie sage..
Chevvy SS wrote:SafariOutdoor het vandag laat weet dat 'n nuwe vervangingsteleskoop by hulle arriveer het en dat ek die oue moet inbring. Ek vermoed hulle het moontlik hard met Nikon gepraat.

bitter bly vir jou Chevvy, ek dink daai slegte smaak in 'n man se mond sal ongelukkig baie moeilik weg gaan.
Na aanlyding van jou gestoei het ek besluit om eerder na Lynx oor te gaan en was nog nie spyt nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan