Le-grange,
Ek is bly om te hoor jou Tikka skiet weer netjies. Volgens jou mening, wat was die probleem. Die teleskoop of die kolf se boute wat te styf vas gedraai was?
Groete
Bennie
270 Tikka
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: 270 Tikka
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- le-grange
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Apr 02, 2018 3:22 pm
Re: 270 Tikka
Naand BennieBennie Bester wrote:Le-grange,
Ek is bly om te hoor jou Tikka skiet weer netjies. Volgens jou mening, wat was die probleem. Die teleskoop of die kolf se boute wat te styf vas gedraai was?
Groete
Bennie
Ek dink dit was mar die scope gewees.Ekt hom voorheen op my 308 ok gehad wat ok 2keer of so zero geskuif het, so dit kon seker ok net help om aksie boude reg te torq,want ek dink dit speel defnitief ook n rol.
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- le-grange
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Apr 02, 2018 3:22 pm
Re: 270 Tikka
Weet enige iemand of jy n scope wat zero skuif kan regmaak of gooi jy hom weg?le-grange wrote:Naand BennieBennie Bester wrote:Le-grange,
Ek is bly om te hoor jou Tikka skiet weer netjies. Volgens jou mening, wat was die probleem. Die teleskoop of die kolf se boute wat te styf vas gedraai was?
Groete
Bennie
Ek dink dit was mar die scope gewees.Ekt hom voorheen op my 308 ok gehad wat ok 2keer of so zero geskuif het, so dit kon seker ok net help om aksie boude reg te torq,want ek dink dit speel defnitief ook n rol.
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- le-grange
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Apr 02, 2018 3:22 pm
Re: 270 Tikka
Middag julle-grange wrote:Weet enige iemand of jy n scope wat zero skuif kan regmaak of gooi jy hom weg?le-grange wrote:Naand BennieBennie Bester wrote:Le-grange,
Ek is bly om te hoor jou Tikka skiet weer netjies. Volgens jou mening, wat was die probleem. Die teleskoop of die kolf se boute wat te styf vas gedraai was?
Groete
Bennie
Ek dink dit was mar die scope gewees.Ekt hom voorheen op my 308 ok gehad wat ok 2keer of so zero geskuif het, so dit kon seker ok net help om aksie boude reg te torq,want ek dink dit speel defnitief ook n rol.
Groete
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Het iemand van jul al n silincer by custom rifles in bloem lat maak?As enige iemand dalk inligting het oor silincer sal dit gaaf wees.
Groete.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk