Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Max Rossle...
Dankie vir die mooi skryf. Ek kan sien jy is werklik lief vir jou .308 en dit is great. 'n Maat van my sê :" Mens kan mos nooit te veel 308's hê nie". Ek besit nie een nie, maar sal nooit iets negatiefs oor 'n 308 kan sê nie. Soos met enige ...enige kaliber het elkeen sy eie beperkinge. Die 308 het homself mos al mooi bewys as 'n great all-rounder, maar ook as 'n spesialis. Dit bly n goeie keuse vir enige beginner. Maar so ook ander kalibers. Ek persoonlik hou van wat Swede sê oor 'n 6.5x55 wat al 126 jaar oud is en nie so bekend en gewild soos n 308 is/was nie. Tog is dit ook n wonderlike kaliber (in my opinie). So ook 'n 7x57 ens ens. Maar soos die 308 het hulle ook maar weer hulle eie beperkinge/voordele/nadele. Ek self besit 'n 6.5x55 en glo natuurlik vas hy het nie beperkinge nie. LOL!!
Ek wil graag Oom se afsluiting aanhaal nl : "Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie". Ja, daar bestaan baie data oor 'n 308 en dis n feit, maar met iets soos die internet is die "kennis en wetenskap" oor verskeie kalibers tot ons beskikking vandag en kan mens 'n berekende besluit neem. Dit is my opinie.
.308Win is 'n fantastiese kaliber - Lank sal hy lewe!!!

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Ek dink dis 'n fantastiese afsluiting.Hansieslim wrote:Max Rossle...
Dankie vir die mooi skryf. Ek kan sien jy is werklik lief vir jou .308 en dit is great. 'n Maat van my sê :" Mens kan mos nooit te veel 308's hê nie". Ek besit nie een nie, maar sal nooit iets negatiefs oor 'n 308 kan sê nie. Soos met enige ...enige kaliber het elkeen sy eie beperkinge. Die 308 het homself mos al mooi bewys as 'n great all-rounder, maar ook as 'n spesialis. Dit bly n goeie keuse vir enige beginner. Maar so ook ander kalibers. Ek persoonlik hou van wat Swede sê oor 'n 6.5x55 wat al 126 jaar oud is en nie so bekend en gewild soos n 308 is/was nie. Tog is dit ook n wonderlike kaliber (in my opinie). So ook 'n 7x57 ens ens. Maar soos die 308 het hulle ook maar weer hulle eie beperkinge/voordele/nadele. Ek self besit 'n 6.5x55 en glo natuurlik vas hy het nie beperkinge nie. LOL!!
Ek wil graag Oom se afsluiting aanhaal nl : "Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie". Ja, daar bestaan baie data oor 'n 308 en dis n feit, maar met iets soos die internet is die "kennis en wetenskap" oor verskeie kalibers tot ons beskikking vandag en kan mens 'n berekende besluit neem. Dit is my opinie.
.308Win is 'n fantastiese kaliber - Lank sal hy lewe!!!
Die .308 Win sal altyd sy plek he langs die grotes... Onafhangend van die kaliber - kom dit neer op die bestuurder wat sy brein gebruik om die beste resultate te verkry.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby

- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Lekker artikel - mos baie lekkerder om oor kalibers te redeneer as om te wonder of 'n stemming in privaat moet gebeur..
Ek stem saam met een van die vorige skrywers - alles hang af van wat jy wil doen. Die 308 met 'n lang loop en 'n lekker kamer wat die lang koele kan hanteer maak die 308 net so gewild as ander langafstand kalibers. Daar is dalk 'n paar wat dit makliker doen maar die gevoel van terugskop van 'n 308 bly maar lekker.
Vir jag sal ek enigetyd 'n 308 koop in fabriekgewaad. meeste jagwerk in SA kan met 'n 308 gedoen word.
Daarby moet ek ook sê dat mens moet kies, commit en skiet! Te veel aandag aan calibers en BC as om tyd agter die loop te spandeer. Wonder of meer inherent akkurate kalibers se potensiaal werklik geopenbaar kan word deur die gemiddelde skut?

Hammansdans
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Jun 07, 2014 1:41 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Max Rossle wrote:Lekker Smitstertjies!Smitstertjies wrote:Lekker geskryf Max, maar vra die volgende vraag aan jouself. As jy vandag, met al die kennis wat jy oor beskik, n fynskiet roer moet koop. Wat sal dit wees? Neem ook dan sommer aan jy besit nie alreeds n 308 nie!
Wat sal die kaliber wees? n 308win?
Evolusie is n lelike ding![]()
![]()
Jy vra my vas... Ek dink as dit kom by komponent koste, BC, trompsnellheid, loop lengte benodig en al daai jazz...
28" loop met 1:8" twist ratio (medium palma)
260 Remington
140gr Hybrid Target 6.5mm koel teen 2900fps (0.607BC teen 2900fps).
As julle nou die zak gehad het - wat sou julle anders doen?
140gn Hybrid uit 'n 260 Rem teen 2900fps .... daais evolusie!
Chris
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Net om terugvoer te gee... Ek het die .308 Winchester met Remington Model 700 aksie n 32" Truvelo loop met 1:10" twist ratio toe opgesit... En dis ballistiese uitkoms is ongelooflik..
175gr .30 cal koël teen 2820fps in 'n baie netjiese groepering in... Ek laai s355 en kry baie goeie dop vulling sowel as baie konstante snellheid en lae druk.
My verloofde sal die jaar die 6.5 Creedmoor laat blaf en ek sal kyk wat maak die .308 Winchester met sy nuwe bene... ek hoop hy hardloop mooi..
175gr .30 cal koël teen 2820fps in 'n baie netjiese groepering in... Ek laai s355 en kry baie goeie dop vulling sowel as baie konstante snellheid en lae druk.
My verloofde sal die jaar die 6.5 Creedmoor laat blaf en ek sal kyk wat maak die .308 Winchester met sy nuwe bene... ek hoop hy hardloop mooi..
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
n Paar fotos.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Ballistiese uitkoms op 4200 ft bo seevlak, 850hPA en 28 grade met 30% vogtigheid... Met trompsnellheid van 2820fps. 6mph wind teen 90 grade hoek teenoor tromp.
Lyk glad nie sleg nie.
Bly net supersonies tot op 1000m..
Lyk glad nie sleg nie.
Bly net supersonies tot op 1000m..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Ek sal nie sê die 308 is dood as lang afstand geweer nie.
Daar is net meer moderne kalibers wat dit beter en verder kan doen

Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Max daai lyk gaaf. Op watter afstande is die groeperings geskiet? Ek speel tans self met die 175's en lyk asof hulle mooi wil werk. Huidiglik gebruik ek nog S335.
Groete
Rasmus
Groete
Rasmus
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Goeiedag RasmusRasmus wrote:Max daai lyk gaaf. Op watter afstande is die groeperings geskiet? Ek speel tans self met die 175's en lyk asof hulle mooi wil werk. Huidiglik gebruik ek nog S335.
Groete
Rasmus
Vertrou dit gaan goed.
Ek het die doppe net gefire-form en bietjie met ladings gespeel soos wat ek aan gegaan het. Die was die geweer se eerste dag op die baan met nuwe doppe wat geFL resize is...
Die toetse is maar op 100m gevoer en die snellheid was baie mooi. Geen druk.
As jy wil - kan jy tussen 44gr en 45.5gr s355 ook toets en kyk wat kry jy met die 175gr.
Ek het rondom 2750fps gekry met 44gr en rondom 2840fps op 45.5gr.
Beste resultate was op 2750fps, 2795fps en 2820fps.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Hallo Max
Gaan goed dankie. Ek laai tans 41.5gr S 335 en kry n spoed van 2853 met 40.8 gr kry ek 2816 gemiddeld ek wil nog met die lading se TPL speel en kyk wat maak hy.
Sal nog 355 probeer maar huidglik is daar nog genoeg 335....
Gaan goed dankie. Ek laai tans 41.5gr S 335 en kry n spoed van 2853 met 40.8 gr kry ek 2816 gemiddeld ek wil nog met die lading se TPL speel en kyk wat maak hy.
Sal nog 355 probeer maar huidglik is daar nog genoeg 335....
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Goeiedag lede
Vertrou dit gaan goed.
Ek het toe die naweek die nuwe .308 Winchester setup getoets op 200m.
Die platform beskrywing:
Remington Model 700 aksie (blueprinted)
Truvelo 32" loop met 1:10" twist ratio
.308 Winchester match kamer (.340 nek dimensie)
Remington VLS kolf (pillar en glass bedding)
Xmod Pro Sneller
Nikon Monarch 3 5-20x44 met Nikoplex kruishaair
Die toets:
175gr Nosler RDF (0.54 G1 BC en 0.27 G& BC)
0.3mm jump
Norma doppe (0.003" precision shoulder bump resize)
s355 Dryfmiddel (Lot 11)
CCI200 Primers
Ek het as volg gelaai:
1. 44.8gr s355 x 5
2. 45gr s355 x 5
3. 45.2gr x 5
4. 45.4gr x 5
5. 45.6gr x 5
6. 45.8gr x 5
7. 46gr x 5
Die average snellhede per lading was as volg:
1. 44.8gr s355 met 175gr Nosler RDF - 2746fps (0.67MOA oor 5 skote op 200m)
2. 45gr s355 met 175gr Nosler RDF -2726fps (0.58MOA oor 5 skote op 200m)
3. 45.2gr s355 met 175gr Nosler RDF - 2725fps (0.73MOA oor 5 skote op 200m)
4. 45.4gr S355 met 175gr Nosler RDF - 2733fps (0.71 MOA oor 5 skote op 200m)
5. 45.6gr S355 met 175gr Nosler RDF - 2777fps (0.75MOA oor 5 skote op 200m)
6. 45.8gr S355 met 175gr Nosler RDF - 2830fps (0.42MOA oor 5 skote op 200m)
7. 46gr S355 met 175gr Nosler RDF - 2855fps (0.49 MOA oor 5 skote op 200m - een aaklig geruk)
Ek sal die groeperings hieronder uit een sit.
Vertrou dit gaan goed.
Ek het toe die naweek die nuwe .308 Winchester setup getoets op 200m.
Die platform beskrywing:
Remington Model 700 aksie (blueprinted)
Truvelo 32" loop met 1:10" twist ratio
.308 Winchester match kamer (.340 nek dimensie)
Remington VLS kolf (pillar en glass bedding)
Xmod Pro Sneller
Nikon Monarch 3 5-20x44 met Nikoplex kruishaair
Die toets:
175gr Nosler RDF (0.54 G1 BC en 0.27 G& BC)
0.3mm jump
Norma doppe (0.003" precision shoulder bump resize)
s355 Dryfmiddel (Lot 11)
CCI200 Primers
Ek het as volg gelaai:
1. 44.8gr s355 x 5
2. 45gr s355 x 5
3. 45.2gr x 5
4. 45.4gr x 5
5. 45.6gr x 5
6. 45.8gr x 5
7. 46gr x 5
Die average snellhede per lading was as volg:
1. 44.8gr s355 met 175gr Nosler RDF - 2746fps (0.67MOA oor 5 skote op 200m)
2. 45gr s355 met 175gr Nosler RDF -2726fps (0.58MOA oor 5 skote op 200m)
3. 45.2gr s355 met 175gr Nosler RDF - 2725fps (0.73MOA oor 5 skote op 200m)
4. 45.4gr S355 met 175gr Nosler RDF - 2733fps (0.71 MOA oor 5 skote op 200m)
5. 45.6gr S355 met 175gr Nosler RDF - 2777fps (0.75MOA oor 5 skote op 200m)
6. 45.8gr S355 met 175gr Nosler RDF - 2830fps (0.42MOA oor 5 skote op 200m)
7. 46gr S355 met 175gr Nosler RDF - 2855fps (0.49 MOA oor 5 skote op 200m - een aaklig geruk)
Ek sal die groeperings hieronder uit een sit.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Hiermee die groeperings
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
45.4 tot 45.8gr s355

45.8gr en 46gr het die beste resultate gebied oor 5 skote op 200m (2830fps en 2855fps)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- JBS
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Dalk al n ou deurgetrapte onderwerp, maar ek het by die afgelope naweek se Fort Mistake Gong skiet naby Ladysmith besef wat beter- en SWAKKER ballistiese eienskappe vir die lang afstand skut beteken.
Ek glo dat n kluis sonder n .308 'n halwe kluis is.............maar vir die aspirant langafstand skut moes dit dalk nie die gekose wapen tot op 1200m gewees het nie
Ek skiet al bykans 10 jaar lang afstande met 'n .308 Win, oefen 3 maal per week en skiet bykans elke naweek bobbejane in die bergagtige Clarens distrik.
My .308 Win met 30" Krieger loop lanseer die 155gr Lapua teen ongeveer 2960fps en is dodelik akkuraat. Op skietbane met n relatiewe konstante wind (agv die topografie) skiet ek gewoonlik besonders goed en roer sommer gereeld die manne met die "platskieters". (beide groeperings en plasing)
By die naweek se besonderse Gong skiet kompetisie waaraan 50 skuts van oral deelgeneem het, het ek net besef my .308 WIN kan net nie meer die pyp rook teen 6mm, 6,5mm en vinniger 30Cal nie.
Die dwarrelende winde, berghange se leikante en op- en af "drafts" deflekteer net eenvoudig my punt te veel.
'n 1MPH fout in windsnelheid oor 1118m lei tot n' 30cm fout ( 0.923 MOA)
Dit het tot gevolg dat 'n algemene 2MOA plaat gemis word...............en waarskynlik slegs die beste van die beste skuts kan wind tot 1 MPH voorspel oor hierdie tipe afstande.
EK het 9de plek behaal met die .308 waaroor ek NEDERIG dankbaar is, maar moet te kenne gee dat hoewel hy ALTYD 'n plek in my kluis sal kry..............hy bietjie sal moet opskuif vir 'n slanker vennoot!!

JBS
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Goeiedag J SteynJ Steyn wrote: My .308 Win met 30" Krieger loop lanseer die 155gr Lapua teen ongeveer 2960fps en is dodelik akkuraat. Op skietbane met n relatiewe konstante wind (agv die topografie) skiet ek gewoonlik besonders goed en roer sommer gereeld die manne met die "platskieters". (beide groeperings en plasing)
Ek vertrou dit gaan goed.
Ek het onlangs vir die 308 Winchester n ernstige boetie aangeskaf.
Ek het 'n 6.5 Creedmoor met 24" loop en 1:8" twist ratio huistoe gebring net voor my lisensie gekom het vir die .308 se revelutionary build (vanaf 26" na 32" loop toe).
Die 6.5 Creedmoor loods 'n 140gr Berger Hybrid teen 2786fps. Dit is dan 'n G1 BC van 0.62.
Die .308 Winchester loods nou 175gr Nosler RDF's teen 2830fps. Dit is dan 'n G1 BC van 0.543.
Albei se stabiliserings faktore is tussen 1.5 en 2. Die .308 oorstabiliseer amper die 175gr koel.
Dit veroorsaak dat die 6.5 slegs 100m verder supersonies bly as die .308 Winchester (1300m en 1200m).
Die wind effekte in 'n 6mph wind teen 90 grade is op 1000m:
1. 6.5 Creed - 2.9MOA
2. .308 Winchester - 3.4MOA
Dit is 'n 0.5MOA verskil... so kom ons noem dit 6" wat die wind die 308 meer druk as die 6.5 op 1000m.
As die wind verander na 7mph toe op 1000m:
1. 6.5 Creed - 3.5MOA (0.6MOA meer as in 6mph wind)
2. 308 Win - 4.1MOA (0.7MOA meer as in 6mph wind)
Die effekte is ietswat dieselfde...
As die wind opstoot na 8mph toe op 1000m:
1. 6.5 Creed - 4.1MOA ( 1.2MOA meer as in n 6mph wind - dit druk hom dan 11" oor 'n 2mph wisseling)
2. 308 Win - 4.8MOA (1.4MOA meer as in n 6mph wind - dit druk hom dan 15' oor 'n 2mph wisseling)
Met die regte balans in BC en snellheid hap hap die .308 Winchester aan die Creed se alie...
Die ding is... Wat gebeer as ons daai Creed se loop ook 32" maak?
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- JBS
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Dit is maar ook hoe ek hom regverdig het oor die afgelope klompie jare...........
.308 met n laaaaaang pyp en knap kamer en maksimum lading wat ek vergelyk met n beter kaliber met 'n standaard pyp
Ek glo dat indien jy tevrede is met n 2de of 3de skoot tref or lang afstande ("walking it in") jy dit sal kan doen soos die video van andre007 tereg wys.
Vir n eerste skoot tref waarby hoofsaaklik wind die probleem is moet ons .308 liefhebbers maar besef dat ons OF die wind beter as die opponent moet kan "lees" OF ons hoop hy mis die 2de en/of 3de skote............
.308 met n laaaaaang pyp en knap kamer en maksimum lading wat ek vergelyk met n beter kaliber met 'n standaard pyp
Ek glo dat indien jy tevrede is met n 2de of 3de skoot tref or lang afstande ("walking it in") jy dit sal kan doen soos die video van andre007 tereg wys.
Vir n eerste skoot tref waarby hoofsaaklik wind die probleem is moet ons .308 liefhebbers maar besef dat ons OF die wind beter as die opponent moet kan "lees" OF ons hoop hy mis die 2de en/of 3de skote............
JBS
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
- Jo Toast
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Fri Feb 16, 2018 9:09 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Baie interessante bespreking. Dis ongelooflik om die kennis op hierdie forum te sien.
BSA .270 Win
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
-
anton.308
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
"Horses for Courses"
'n TATA sal 'n ferrari elke dag van die week wen as jy op 'n plaaspad ry.
308 kan "langafstand" skiet, maar daar is beter kalibers.
My voorstel, koop 'n 308 en 'n 6.5. oefen met die 308. Gaan kompeteer met die 6.5.
(spoiler alert: ek het 'n 308, en my Creedmoor is oppad)

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
En hy het sopas sy Creedmoor verkoop.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Moenie dink omdat mens nog 308 komponente kan koop die kaliber nie lankal dood is nie. Self die Amerikaanse gewapende magte skuif oor na die 6.5.
Ek stel voor julle ouens verkoop die 308 Winchesters voor die mark verdwyn!!!
As iemand wel sou belangstel in die ou kaliber het ek 'n Howa Varminter 24" barreled action met reeds draad op die kroon gesny vir 'n silencer waarvan ek so vinnig moontlik wil ontslae raak

Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Ek sal myself maar opoffer en die ou stuk skroot vat.Arnold wrote:Moenie dink omdat mens nog 308 komponente kan koop die kaliber nie lankal dood is nie. Self die Amerikaanse gewapende magte skuif oor na die 6.5.
Ek stel voor julle ouens verkoop die 308 Winchesters voor die mark verdwyn!!!
As iemand wel sou belangstel in die ou kaliber het ek 'n Howa Varminter 24" barreled action met reeds draad op die kroon gesny vir 'n silencer waarvan ek so vinnig moontlik wil ontslae raak
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Hier is 'n plasing oor skerpskutters wat 'n nuwe kaliber gebruik.
http://lrhmagazine.com/l/0mYNPZ3G8ghj0F ... 9DHwUK892Q

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Is die .308 Winchester dood as 'n lang afstand kaliber?
Hulle het 15 jaar gelede ook sulke planne gehad. Logistieke finansiele implikasies maak meer sin vir die politici as die ballistiese voordeel van 'n spesifieke kaliber bo 'n ander - vir die groot gros skerpskutters van 'n weermagArnold wrote:Moenie dink omdat mens nog 308 komponente kan koop die kaliber nie lankal dood is nie. Self die Amerikaanse gewapende magte skuif oor na die 6.5.