2018 Jakkals jag Tips en Vrae
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hierdie tyd van die jaar is maar kwai moeilik, veral as jy nie in sy kern gebied is nie. Moenie oorroep nie, ek het 'n duur prys betaal. Het jy al aan ysters gedink as jy sy paadjie so mooi opgespoor het?
Last edited by Malan123 on Mon Apr 09, 2018 3:55 pm, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek het n paar ysters wat ek dophou. Maar smaak my hy loop nou draaie om hulle.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
As jy se jy is al paar aande uit sonder sukses, hoe gebruik jy jou klanke?
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Armand
Kerngebied is baie belangrik, As jy dit gekry het kan jy hulle wen veral as daar roepplek naby is. los eers by vangplek en gaan by jou buurman in tot by sy blyplek. natuurlik moeiliker as hulle roep en ligsku is.
mooiloop
Kerngebied is baie belangrik, As jy dit gekry het kan jy hulle wen veral as daar roepplek naby is. los eers by vangplek en gaan by jou buurman in tot by sy blyplek. natuurlik moeiliker as hulle roep en ligsku is.
mooiloop
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek konsentreer meestal maar op kos klanke wat ek nou en dan afwissel met n enkel jakkalsroep wat ek dan self andwoord met n reaksie roepMalan123 wrote:As jy se jy is al paar aande uit sonder sukses, hoe gebruik jy jou klanke?
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dan sal jy met jou buurmanne moet gesels om op hulle grond te kom.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
wat van daai gif pilletjies van oom peter
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Virtel bietjie meer? Eks net skrikkerig vir my honde. Ek gaan vandag kyk of ek n spoor sien dan loop ek tot by sy voordeurnaas222 wrote:wat van daai gif pilletjies van oom peter
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Wel Armand soos ek dit het sal jy defnitief nou hulle kern gebied moet werk. Cassie hulle is die manne wat verseker die beste raad sal he.
Kan jy op jou buurman se grond jag?
Kan jy op jou buurman se grond jag?
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Jong ja n man se honne is maar n probleem... ons het maar honde by huis gelos daai paar weke wat jy die oefening doen...Armand Steenkamp wrote:Virtel bietjie meer? Eks net skrikkerig vir my honde. Ek gaan vandag kyk of ek n spoor sien dan loop ek tot by sy voordeurnaas222 wrote:wat van daai gif pilletjies van oom peter
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
sit hul naby sy loop paaitjies onder n bossie...
ook n wit braaihoender met n toutjie om poot vasgemaak aan n pen... stroop onder vlerke en aan nek met jou gekose middel in stroop ingemeng werk ook goed.. daai hoender brom heelnag so lekker sag... lok enige ( pasop nou as jy skuldig voel oor nie teiken diere) predatoor...
maar ja gif= nie selektief...
maar
geen bemarkbare skaap= geen inkomste..
jy moet dit met jouself uitklaar en daarmee saamleef...
en moet nou nie vir almal vertel hoe goed jou resep gewerk het nie...
dis maar n sensitiewe saak...
pm my as jy raad soek
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Naas is daai pillietjies n maklikke ding om te bekom, en hoe kry n mens dit?
Pos hulle sulke slaap pille vir jou.? Ek het n probleem met honde wat nie wil slaap in die nag nie en so doende loop en kallers byt. (by n klient)
Pos hulle sulke slaap pille vir jou.? Ek het n probleem met honde wat nie wil slaap in die nag nie en so doende loop en kallers byt. (by n klient)
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
kyk bo staande link.. hul pos hom in n mooi bruin boxDweetster wrote:Naas is daai pillietjies n maklikke ding om te bekom, en hoe kry n mens dit?
Pos hulle sulke slaap pille vir jou.? Ek het n probleem met honde wat nie wil slaap in die nag nie en so doende loop en kallers byt. (by n klient)
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Oom Peter Shneekluth pos hulle vir jou. Jy hoef nie bang te wees dat die poskantoor jou nie sal laat weet as jou pakkie daar is nie. Die pakkie ruik asof die tokkelosie in die poskantoor gevrek het.
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
wlm wrote:Oom Peter Shneekluth pos hulle vir jou. Jy hoef nie bang te wees dat die poskantoor jou nie sal laat weet as jou pakkie daar is nie. Die pakkie ruik asof die tokkelosie in die poskantoor gevrek het.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie.!! Ek het nou lekker gelag.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Met die baie reen wat by ons geval het staan die gras by ons baie hoog.
Die een boer hier het voorgestel hy sal vir my oop sny sodad ek kan jakkals roep.
Sou julle voorstel as ek hom die jagplek wys, hy bane moet oop sny of dink julle hy moet soos een groot stuk oop sny.
Ek het gesien dat jakkals paie gebruik en het dus gedink dat bane sou werk.
Miskien so in n # vorm.
Enige voorstel?
Die een boer hier het voorgestel hy sal vir my oop sny sodad ek kan jakkals roep.
Sou julle voorstel as ek hom die jagplek wys, hy bane moet oop sny of dink julle hy moet soos een groot stuk oop sny.
Ek het gesien dat jakkals paie gebruik en het dus gedink dat bane sou werk.
Miskien so in n # vorm.
Enige voorstel?
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
bly jul kry reen.
as jy n baan sny kom ons sê 3m wyd... kom ons sê soos n horlosie.. 12 baane.. hier naby jou . die gras wat oorbly maar min... maar daar vêr 100m vanaf jou op jou pizza skyf se verste punt baie gras... so jou jak kom in... as hy onraad vermoed is hy in daai pizza skywe in en weg... ek dink sny n blok oop... of... jou pizza skyf baane ten minste 10m wyd... dis moeilik on te sê.. hoe lyk terein.. is daar genoeg spasie... sny alles en baal...
my gedagtes
as jy n baan sny kom ons sê 3m wyd... kom ons sê soos n horlosie.. 12 baane.. hier naby jou . die gras wat oorbly maar min... maar daar vêr 100m vanaf jou op jou pizza skyf se verste punt baie gras... so jou jak kom in... as hy onraad vermoed is hy in daai pizza skywe in en weg... ek dink sny n blok oop... of... jou pizza skyf baane ten minste 10m wyd... dis moeilik on te sê.. hoe lyk terein.. is daar genoeg spasie... sny alles en baal...
my gedagtes
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Sal daai voorstel maak en hoor wat se die boer, hy het so 9000 ha wat berge en klippe insluit.
Of ek moet met oom Pieter praat..... Vir pille.
Dis darm net lekkerder om te skiet.
Of ek moet met oom Pieter praat..... Vir pille.
Dis darm net lekkerder om te skiet.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
By my is die veld nou snags doodstil. Net die maanhaarjakkalse wat rondloop. Gisteraand wel een ver hoor roep. Gaan hom vanaand soek. Kosklanke, dan miskien bietjie baklei met 'n bakoor en dan as niks werk nie 'n enkeljakkalsroep om te hoor waar hy dalk antwoord.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
9000ha.... magtig dweetster daar moet iewers plek wees.. jy kan n naweek saamtrek reel met 4 spanne.. en daai plaas n lekker knou gee... kyk hoe skimp ek darm nouDweetster wrote:Sal daai voorstel maak en hoor wat se die boer, hy het so 9000 ha wat berge en klippe insluit.
Of ek moet met oom Pieter praat..... Vir pille.
Dis darm net lekkerder om te skiet.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Die ouens hier is maar nog huiwerig met die vergoeding.
Omdat hulle nie skaap boer nie maar so bietjie wild het en dan bees.
So ek dink nie hulle kan die skade regtig bereken nie. As ek julle almal kry sal dit lekker wees en ek bankrot.
Omdat hulle nie skaap boer nie maar so bietjie wild het en dan bees.
So ek dink nie hulle kan die skade regtig bereken nie. As ek julle almal kry sal dit lekker wees en ek bankrot.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
nee man jy hoef niemand te voer of te behuis nie...Dweetster wrote:Die ouens hier is maar nog huiwerig met die vergoeding.
Omdat hulle nie skaap boer nie maar so bietjie wild het en dan bees.
So ek dink nie hulle kan die skade regtig bereken nie. As ek julle almal kry sal dit lekker wees en ek bankrot.
n groot bring en braai met kamp...
n heerlike ontspannende gedsgtes uitruil werksessie..
dink so daar oor
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dit klink na n plan. Dink net hoe stroop ons vir jou ongediertes hier in Piet Retief, ons sal geskiedenis maak.naas222 wrote:nee man jy hoef niemand te voer of te behuis nie...Dweetster wrote:Die ouens hier is maar nog huiwerig met die vergoeding.
Omdat hulle nie skaap boer nie maar so bietjie wild het en dan bees.
So ek dink nie hulle kan die skade regtig bereken nie. As ek julle almal kry sal dit lekker wees en ek bankrot.
n groot bring en braai met kamp...
n heerlike ontspannende gedsgtes uitruil werksessie..
dink so daar oor
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
nou toe... daar het jy nou n projek om aan te pak....
jy reel daar so plaas of 10..
elke plaas kry n span bestaande uit 2 ouens.. albei tenminste n kursus bygewoon het...
moet darm al 3 jaar + die jakke roer...
eie toerusting.
2 aande op plaas...
en ons soek n borg of 2 vir n prys of 2...
oudste jak en meeste op n stand..
toe nou ... dink net ....
n lekker skaap opi spit die donderdag aand.. vrydag trek looitjies en verken jou plaas...
nee kyk ek raak sommer opgewonde