Teleskoop Toets

Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Goeie naand manne. Ek wil graag gou by die slim manne uitvind hoe toets mens ‘n teleskoop. Ekt ‘n Bushnell DMR 2 3.5-21x50 op my 6.5 creedmoor. Die geweer het baie mooi geskiet en scope het presies gestel. Skielik eendag gooi die geweer flyers. Ekt die loop mooi skoon gemaak met boretec se eliminator en weer gaan skiet. Nogsteeds flyers. Het voorheen konstant onder 10mm groepe geskiet op 100m en selfs kleiner. Nou skiet hy ‘n loodregte lyn. 1ste skoot op mikpunt,2de skoot 15mm hoer, 3de skoot nog 15mm hoer en 4de skoot nog 15mm hoer. Ekt toe my Sightron opgesit en dan skiet die geweer mooi. Bushnell was in warne 34mm ringe, vandag Badger ringe gekry en scope gemount, nou skiet hy 2 bymekaar dan verkuif die poi so 25mm dan weer 2 bymekaar dan skuif poi nog 25mm verder in selfde rigting. Wat kan dit wees?
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by JacquesT (Stompe) »

Float jou loop en jou kolf mooi, klink amper soos 'n druk punt erens.
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Geweer is in Accuracy international chassis. Loop is seker so 5mm weg van chassis af, vanaf recoil lug tot voor.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Diesel Dog »

Die anderdag n Howa 6.5 cr gehad met die selde probleem .Die magasyn kas het teen die aksie en vloer plaat gedruk as die aksie skroewe vas was . Net so bietjie korter gevyl en nou skiet hy mooi.

DD
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Diesel Dog »

Berra .204 wrote:Geweer is in Accuracy international chassis. Loop is seker so 5mm weg van chassis af, vanaf recoil lug tot voor.
Ek sien nou hy is in n AI chassis moet jy die magasyn met die palm stamp om hom ge "latch" te kry.

DD
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Ek het los AI magesyne sonder vloerplaat. Magesyn pas netso in Chassis soo daar is niks wat kan knyp nie. Die geweer het am so 700 skote duur die loop sonder enige probleme. Die eerste keer wat iets agtergekom het, het ek 5 skote op 100m geskiet. Almal raak aan mekaar en toe 200m toe geskuif. 3 skote sny maar hulle sit so 100mm links en daar was geen wind. Stel toe regs en toe skiet hy somme hoog en volgende skoot laat ens.
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Nee, die magesyn klik baie mooi in as ek hom net stadig indruk
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

DD
Ek onthou nou ek moes die plaatjies onderaan die magesyn so klein bietjiemet ‘n tang toe druk sodat due magesyne bietjie dieper kon ongaan want die slot wou nie die laaste patroon vat nie, hyt bo-oor gegly, voor die wou die magesyn nie lekker inkliek nie en moes bietjie hatder insit.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Diesel Dog »

Berra .204 wrote:Ek het los AI magesyne sonder vloerplaat. Magesyn pas netso in Chassis soo daar is niks wat kan knyp nie. Die geweer het am so 700 skote duur die loop sonder enige probleme. Die eerste keer wat iets agtergekom het, het ek 5 skote op 100m geskiet. Almal raak aan mekaar en toe 200m toe geskuif. 3 skote sny maar hulle sit so 100mm links en daar was geen wind. Stel toe regs en toe skiet hy somme hoog en volgende skoot laat ens.


https://youtu.be/6joBXXyoAUA
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Diesel Dog »

Berra .204 wrote:DD
Ek onthou nou ek moes die plaatjies onderaan die magesyn so klein bietjiemet ‘n tang toe druk sodat due magesyne bietjie dieper kon ongaan want die slot wou nie die laaste patroon vat nie, hyt bo-oor gegly, voor die wou die magesyn nie lekker inkliek nie en moes bietjie hatder insit.
Skiet hom sonder magasyn vir kontrole.

DD
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Teleskoop Toets

Post by Joe13 »

Klink my jou geweer / scope toets tracking outomaties ;)
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

So paar foto’s, dalk help dit. Dit klink vir my julle manne verdink eerder die geweer as die scope. Al die teikens in die fotos is met dieselfde lading uit die selfde boks patrone geskiet.
Toe alles nog reg was
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Hierdie is voor ek die Sightron opgesit het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Hierdie is met Sightron geskiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Sal later gou foto neem van hoe hy skiet toe ek weer die Bushnell in te badger ringe terugsit.
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Hierdie is nadat ek die bushnell in badger ringe terug gesit het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Diesel Dog »

Toets jy die parallaks deur jou oog op en af te beweeg en bevestig dat die kruis wel saam met die teiken beweeg. As die scope parallaks vry is en jy skiet een skoot bevestig weer of die kruis nog saam met die teiken beweeg.

DD
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Dankie DD
Eks redelik seker ek was paralaks vry maar sal weer gaan toets en seker maak.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by alecjohnson »

Berra .204 wrote:Hierdie is nadat ek die bushnell in badger ringe terug gesit het

Lyk soos my ou 243 wie se loop uit is op 100m :laugh:

As hy mooi skiet met Sightron maar nie met bushnell dan is die bushnell nie lekker nie, my ou 300WM het 'n "skope" stukend geruk.

Dan is daar nie 'n manier om dit te toets nie, anders as wat jy klaar getoets het nie.

Groete
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Teleskoop Toets

Post by Armand Steenkamp »

Ek se ook dis daai scope. Jy het dit met die sightron bevestig
WesMerw
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am

Re: Teleskoop Toets

Post by WesMerw »

Goeie naand manne. Ek wil graag gou by die slim manne uitvind hoe toets mens ‘n teleskoop. Ekt ‘n Bushnell DMR 2 3.5-21x50 op my 6.5 creedmoor. Die geweer het baie mooi geskiet en scope het presies gestel. Skielik eendag gooi die geweer flyers

20 Posts later en nou gaan iemand dalk raad gee oor die toets van die teleskoop

Sent from my E2303 using Tapatalk
Wessel vd Merwe
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Diesel Dog »

WesMerw wrote:Goeie naand manne. Ek wil graag gou by die slim manne uitvind hoe toets mens ‘n teleskoop. Ekt ‘n Bushnell DMR 2 3.5-21x50 op my 6.5 creedmoor. Die geweer het baie mooi geskiet en scope het presies gestel. Skielik eendag gooi die geweer flyers

20 Posts later en nou gaan iemand dalk raad gee oor die toets van die teleskoopImage

Sent from my E2303 using Tapatalk
Wat is dit( https://youtu.be/6joBXXyoAUA)

DD
Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm

Re: Teleskoop Toets

Post by Berra .204 »

Ek sal weer al die raad gaan toets as ek tyd kry vir skiet. Ons het begin plant so tyd vir speel is maar min. Ek het soveel goeie reviews van die bushnell gelees so wil nie glo dis die scope nie maar omdat die geweer reg skiet met Sightron het ek my bedenkinge. Ek kan nie regtig die tracking toets as die geweer nie groepeer nie. Het vandag vir bushnell ook ‘n mail gestuur deur handelaar waar ek gekoop het, so sal maar hoor wat hulle se.
WesMerw
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am

Re: Teleskoop Toets

Post by WesMerw »

Jammer, 19 posts later en een goeie antwoord.

Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Wessel vd Merwe
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Teleskoop Toets

Post by BeesBreet »

WesMerw wrote:Jammer, 19 posts later en een goeie antwoord.

Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Hijack on

Dit was nommer 8 gewees om presies te wees. En die ander manne het nou nie sy vraag geantwoord nie maar wel probeer help. Ek vir een het baie geleer uit die draad uit en die manne se denkwyse.


Hijack off

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Post Reply