Manne en hul gunne

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Manne en hul gunne

Post by andre007 »

Ek het geen idee waar dit vandaan kom nie maar vind dit gepas om te plaas.
Okay manne dit loop as volg lees mooi...

As jy ñ 243 het en met hom jag het jou pa hom vir jou gekoop toe jy 5 jaar oud was en jy wil hom ook graag vir jou seun gee as erf stuk wane hy 5 is...

As jy ñ .270 het en met hom jag is jy meeste van die tyd tussen 1989 tot 1995 gebore...

As jy ñ 308 besit en met hom jag en vir al die manne sê dis omdat hy baie meer akkraat is as ander kalibers dan spandeer jy teveel tyd op die internet as op die skietbaan en skietveld(en jy cross dress gewoonlik op naweke).

As jy ñ 30-06 besit en met hom jag is dit omdat jou oupa vir jou pa gesê het en jou pa vir jou gesê het "ñ man skiet met ñ 30-06" wat helemal waar is. As die groepering nie goed is nie is dit jy... As die recoil teveel is trek uit jou hakskoene en probeer weer. Soos Alwyn Botha sê 30-SukSes...

As jy ñ 300 win mag besit en met hom jag pla jou geld jou en jy jag "10 teen 1" op 50 tot 100m en skiet bokke met 150gr punte teen 3500fps en brag oor die hoeveelheid vleis skade of jy is nie goed bedeeld nie...

As jy ñ .375 besit en skiet is jy either ñ P.H of oud of jy het een ge erf of baie belangrik jy het kort mannetjie sindroom. Die kans is goed dat jy eers ñ .375 gekoop het met ñ boksie 250gr of 300gr en dat daai heel eerste boskie nog nie eers op geskiet is nie en dat jy byna direk daarna vir jou ñ 30-06 gaan koop het. Nou vertel jy vir almal jy die .375 gekoop net om hom tehe of dat jy eendag ñ P.H wil wees...

As jy met n 303 jag, is jy stil, nederig en nie grootpreterig nie want jy kan skiet want jou pa of oupa het jou die regte dinge in die lewe geleer, en jy het nie nodig om aan enige iemand iets te bewys nie, Geniet die jaar se jagseisoen
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Manne en hul gunne

Post by Nella »

Onwaar! Ek "cross dress " nie net op naweek nie ++>:
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Manne en hul gunne

Post by Gawie(13mm) »

Nella wrote:Onwaar! Ek "cross dress " nie net op naweek nie ++>:
Dra jy jou "camo's" in die week ook? 8)

Ek hoor nou die dag 'n man wat vir sy vriend vertel dat hy nie van sy vrou se onderklere hou nie. Dit skaaf hom as hy trappe klim! >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Manne en hul gunne

Post by alecjohnson »

:laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Manne en hul gunne

Post by airhunter »

Al wat sy vrou vir hom gelos het is hierdie snow camo. :laugh:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Manne en hul gunne

Post by airhunter »

Gawie(13mm) wrote:
Nella wrote:Onwaar! Ek "cross dress " nie net op naweek nie ++>:
Dra jy jou "camo's" in die week ook? 8)

Ek hoor nou die dag 'n man wat vir sy vriend vertel dat hy nie van sy vrou se onderklere hou nie. Dit skaaf hom as hy trappe klim! >:D

As sy dit dra terwyl dit hom skaaf? >:D
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Post Reply