2018 Jakkals jag Tips en Vrae
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
dankie.. het hul... en gebruik hul.. sal hul nog n go gee..NicoSmit wrote:Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
waneer bring iemand weer n cd uit?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Albe het mos nou n cd uit. Glo baie mooi skoon klanke wat wild opgeneem is.naas222 wrote:dankie.. het hul... en gebruik hul.. sal hul nog n go gee..NicoSmit wrote:Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
waneer bring iemand weer n cd uit?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hi NicoNicoSmit wrote:Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
Volgens my is mooi huil n territoriaale klank asook vlekkie d, vlekkie 9, elsneus. Maar mag verkeerd wees.
Groete
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
waar kan ek een kry.. weet jy dalkJacoJ wrote:Albe het mos nou n cd uit. Glo baie mooi skoon klanke wat wild opgeneem is.naas222 wrote:dankie.. het hul... en gebruik hul.. sal hul nog n go gee..NicoSmit wrote:Ek kan nie sommer so uit die vuis sê nie ek weet presies waar hulle op die remote is maar as ek weet dis van die paljas klanke jackal paljas 1 of 2 en dan jak mooihuil as ek so vining onthou
waneer bring iemand weer n cd uit?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Kontak hom direk. Hy hou rekord van waar elke cd heen gaan.naas222 wrote:waar kan ek een kry.. weet jy dalkJacoJ wrote:Albe het mos nou n cd uit. Glo baie mooi skoon klanke wat wild opgeneem is.naas222 wrote:dankie.. het hul... en gebruik hul.. sal hul nog n go gee..
waneer bring iemand weer n cd uit?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Albe +27 82 421 9201
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
dankie baieJacoJ wrote:Kontak hom direk. Hy hou rekord van waar elke cd heen gaan.naas222 wrote:waar kan ek een kry.. weet jy dalkJacoJ wrote:Albe het mos nou n cd uit. Glo baie mooi skoon klanke wat wild opgeneem is.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Albe +27 82 421 9201
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Groot plesier! Skiet jy net op jou eie grond jakke of help jy orals om die peste te verminder?naas222 wrote:dankie baieJacoJ wrote:Kontak hom direk. Hy hou rekord van waar elke cd heen gaan.naas222 wrote:waar kan ek een kry.. weet jy dalk
dankie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Albe +27 82 421 9201
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
ek plaasbestuurder.. so ja hier waar ek bly.. en bure.. dan ook by my en swaar se grond op warmbad... brei maar so stadig uit... soek nog skietplek in gp oosJacoJ wrote:Groot plesier! Skiet jy net op jou eie grond jakke of help jy orals om die peste te verminder?naas222 wrote:dankie baieJacoJ wrote:Kontak hom direk. Hy hou rekord van waar elke cd heen gaan.
Albe +27 82 421 9201
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
"Volgens my is mooi huil n territoriaale klank asook vlekkie d, vlekkie 9, elsneus. Maar mag verkeerd wees."
Soos ek gesê ek praat onder korreksie my roeper is op my bakkie en die bakkie word nie by my huiss geparkeer nie as ek eendag weer by hom kan uitkom sal ek die regte name kry
Soos ek gesê ek praat onder korreksie my roeper is op my bakkie en die bakkie word nie by my huiss geparkeer nie as ek eendag weer by hom kan uitkom sal ek die regte name kry
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Baie dankie nico. Ek sal bly wees as jy my kan help. Miskiet het ek nou die kat heeltemal aan die gat beet!NicoSmit wrote:"Volgens my is mooi huil n territoriaale klank asook vlekkie d, vlekkie 9, elsneus. Maar mag verkeerd wees."
Soos ek gesê ek praat onder korreksie my roeper is op my bakkie en die bakkie word nie by my huiss geparkeer nie as ek eendag weer by hom kan uitkom sal ek die regte name kry
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
solank jy net nie die kat in die donker knyp nie 
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae


Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Vra die katte met die dik sterte. Hulle ken die antwoorde.Help net gou weer, in moeilike tyd speel ek nie territoriale klank nie.?
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dit is hoe ek dit het ja. En dit het nog altyd vir my so beter gewerkDweetster wrote:Vra die katte met die dik sterte. Hulle ken die antwoorde.Help net gou weer, in moeilike tyd speel ek nie territoriale klank nie.?
Sal nou wel nie sê ek is n kat met n dikstert nie

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
julle duk stert katte:)JacoJ wrote:Dit is hoe ek dit het ja. En dit het nog altyd vir my so beter gewerkDweetster wrote:Vra die katte met die dik sterte. Hulle ken die antwoorde.Help net gou weer, in moeilike tyd speel ek nie territoriale klank nie.?
Sal nou wel nie sê ek is n kat met n dikstert nie
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
laater as hul nou mooi afgepaar het en swaar dragtig is net voor sy aflaai.. en jy is in kern... hul gebied... wat is jul opinie dan oor n teritoriaale klank?
myne... speel hom... hul wil hul nes verdedig...
enige iemand is welkom om my tereg te wys ek het bree skouers sal nie huil nie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek luister by die radio...........
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ok. Ek sou se kos met lang tussen pose. Met enkel jak so 20min die roep in. Dan weer net kos. Ek wag natuurlik nou vir maan om uit te loop.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
ok.. sover een opinie... kom ons kyk of ons nog kryDweetster wrote:Ok. Ek sou se kos met lang tussen pose. Met enkel jak so 20min die roep in. Dan weer net kos. Ek wag natuurlik nou vir maan om uit te loop.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Soos Taffie sê...as iemand oorkant die straat loop en vir jou sê..f3k jou!! sal jy hom net kyk maar as iemand aan jou deur klop en f#k jou vir jou sê gaan jy hom moer of try moer...maak jou eie afleidings
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Goeie punt Henry.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
n goeie STAAN PLEK en HOE klank gebruik word is belangriker as watter van die klomp klanke daar buite...
help nie jys 1000 see myl vanaf n jak en roep jou blou nie.. jy begin in jouself twyfel.
weet waar is sy ADRES dat jy aan sy deur kan klop en sê F jou.. hiers ek nou.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
help nie jys 1000 see myl vanaf n jak en roep jou blou nie.. jy begin in jouself twyfel.
weet waar is sy ADRES dat jy aan sy deur kan klop en sê F jou.. hiers ek nou.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
10+naas222 wrote:n goeie STAAN PLEK en HOE klank gebruik word is belangriker as watter van die klomp klanke daar buite...
help nie jys 1000 see myl vanaf n jak en roep jou blou nie.. jy begin in jouself twyfel.
weet waar is sy ADRES dat jy aan sy deur kan klop en sê F jou.. hiers ek nou.
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
As jy op n nuwe plaas kom in moeilike tyd, hoe located jy waar die jakkalse is? Sal hulle op n locator andwoord?