Ag en van die langafstand gemeenskap sal 'n 6mm 105gr of 108gr ook darem lekker wees.Hein22 wrote:Armand, ons sal 40gr koeels ook binnekort maak.Armand Steenkamp wrote:Hein22 maak jy hulle in ligter gewigte? Ek sal like om as my Hornet se liksens kom hulle in hom te probeer. 40greiners sal lekker werk glo ek.
Groetnis
Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Ons het nog nie pryse op die 6mm koeels nie, ons het nog nie begin voorraad maak om te verkoop nie ons skiet nog net self met hulle op die oomblik... toets hulle so bietjie. Ons het darem nou al die verpakking ook ontwerp en sodra ons reg is met alles sal ek pryse hier op die draad plaas. Dit mag dalk nog so maand of 4 wees voor ons so ver gevorderd is.
Baie van julle vra vir fotos so ek sit dit sommer hier op die draad. Dit is ons DIY koeel op die linkerkant (88gr) met 'n Lapua Scenar (90gr) aan die regterkant.
Baie van julle vra vir fotos so ek sit dit sommer hier op die draad. Dit is ons DIY koeel op die linkerkant (88gr) met 'n Lapua Scenar (90gr) aan die regterkant.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Hein22 on Mon Mar 12, 2018 3:16 pm, edited 2 times in total.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Met tyd sal ons nog daarby ook uitkom, my regte werk meng net te veel in met my speeltyd.JacquesT (Stompe) wrote:
Ag en van die langafstand gemeenskap sal 'n 6mm 105gr of 108gr ook darem lekker wees.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Nou toe nou!!! Ek hou my oog op die 6mm en swaarder 224 pitte.. Welgedaan Hein!
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
More Jaracallers
Het iemand al die koele op wild probeer.
Ek sal dit grotendeels gebruik op Jakkals en Springbok in die nag.
Hein , as jy voorraad het sal ek 250 vat in .224 , 50gr asb
Het iemand al die koele op wild probeer.
Ek sal dit grotendeels gebruik op Jakkals en Springbok in die nag.
Hein , as jy voorraad het sal ek 250 vat in .224 , 50gr asb
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Dankie Hein.
Pluimpie vir die man.
Ek het die oggend vroeg vir hom die nodige gelde oor betaal vir 250 x50gr koeëls. Was nie 4 ure later gewees nie toe Hein my met die "tracking nr" terug laat weet hulle is oppad. Volgende oggend het ek my pakkie by postnet gaan optel.
Die geweertjie is n erfstuk wat ek by my oupa gekry het... n .22 hornet savage 340B. Ek persoonlik het al maklik self 3000 plus rondtes deur hom gesit so die geweer is oud en akuraatheid was nog nooit fantasties nie. Die geweer het net n voorste aksie skroef en een barrel band omtrent in die middel van die loop wat sy akuraatheids potensiaal nog verder versleg.
Enigste koeëls wat hy ooit konstant onder 2.5" duim op n 100m kon skiet was Nosler shots 50gr maar lyk my nie dit word meer gemaak nie.
Nou die geweer het baie sentimentele waarde...ek, my vrou en twee kinders het almal hulle eerste bokke met hom geskiet en dit was ook my pa se enigste middel gewees om vir hulle vleis op die tafel te kon sit toe hy nog kind was .
Ok lang storie kort ..na so bietjie speel met ladings en baie bewe van my kant af vanoggend. .. Ek is so gelukkig soos n vark in palestina ...Dankie Hein
Kry maar asb n duisend punte solank reg

Just smile and wave boys 
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Ek sal die naweek dat vroulief bietjie n rooibok klop. ..Dan toets ons sommer die koele gou op iets
Just smile and wave boys 
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Lekker Nella. Weet jy watse groefdraai jou Hornet het?
Groetnis
Groetnis
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Praat onder koreksie maar dink dis een in sestien
Just smile and wave boys 
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Nella as jy weer die roer skoonmaak kan jy asb kyk en my laat weet? Hulle kom standaard met i 1in16 uit maar ek het al gesien 1in14. Myne het n 1in 16 so as hulle in jou loop werk kan hulle dalk in myne ook werk
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Onverskoning Armand dat ek nou eers terug kom.Armand Steenkamp wrote:Nella as jy weer die roer skoonmaak kan jy asb kyk en my laat weet? Hulle kom standaard met i 1in16 uit maar ek het al gesien 1in14. Myne het n 1in 16 so as hulle in jou loop werk kan hulle dalk in myne ook werk
My hornet is defnetief ook n een in sestien.
Net vir interesandheid ek het dit nou op al n paar hornets probeer en die gebruik van "small pistol primers " in plaas van "small rifle primers " het rerig n baie posetiewe bydra gehad tot akkuraatheid.
Koop maar hulle werk die koele
Just smile and wave boys 
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Baie dankie vir jou terug laat weet Nella. Dis vir my baie intresand! Ek gaan dot verseker probeer. Kon hulle al oor die chrony skiet?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Daai 6 mm lyk bleddie netjies!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
More Hein! Ge daar bierjie n update man ons is mos nuuskierig!! Hoe is die prestasie op wild? Waar staan dinge nou met n moontlik 40gr koeeltjie? Het jy al pryse op die 6mm koeels? En is daar dalk n moontlikhyd vir ander kalibers 6.5,270,7mm,30kal?
Groetnis
Groetnis
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Ek vra onverskoning ek het heeltemal van die draad vergeet.Armand Steenkamp wrote:Baie dankie vir jou terug laat weet Nella. Dis vir my baie intresand! Ek gaan dot verseker probeer. Kon hulle al oor die chrony skiet?
My hornet is n 1:16 ...ek het daai koeëls teen 2300fps geskiet en het wel n knypkop op die skouer geskiet om te kyk wat maak hulle.
Tiepies hornet het hy n baie groot bloed kol reg oor die blad en ribbes geslaan. .maar vir een of ander rede is dit die norm met die hornet op naby lyf skote.
Ek het die bok op so 80km geskiet en die knypkop het nie 40m gemaak nie.
Koeëltjie het maar swaar gekry en my opinie is dat hy gaan heeltemal op breek op hoër spoed met lyf skote. .
MAAR ek dink nie hulle is gemaak vir jag nie ...so ek voel hy het eintlik baie goed gevaar. Dink ook hulle sal mooi werk op kop skote .
Just smile and wave boys 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Nella wrote:Ek vra onverskoning ek het heeltemal van die draad vergeet.Armand Steenkamp wrote:Baie dankie vir jou terug laat weet Nella. Dis vir my baie intresand! Ek gaan dot verseker probeer. Kon hulle al oor die chrony skiet?
My hornet is n 1:16 ...ek het daai koeëls teen 2300fps geskiet en het wel n knypkop op die skouer geskiet om te kyk wat maak hulle.
Tiepies hornet het hy n baie groot bloed kol reg oor die blad en ribbes geslaan. .maar vir een of ander rede is dit die norm met die hornet op naby lyf skote.
Ek het die bok op so 80km geskiet en die knypkop het nie 40m gemaak nie.
Koeëltjie het maar swaar gekry en my opinie is dat hy gaan heeltemal op breek op hoër spoed met lyf skote. .
MAAR ek dink nie hulle is gemaak vir jag nie ...so ek voel hy het eintlik baie goed gevaar. Dink ook hulle sal mooi werk op kop skote .
Haha! Creedmoor gaan uitsterf as superduperlongrangeshooter en die Hornet gaan weer leef!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Ja nee kyk....
Verkoop daai 6.5 van julle. ..kry n hornet!
Askuus. ..darm net 80m gewees
Verkoop daai 6.5 van julle. ..kry n hornet!
Askuus. ..darm net 80m gewees
Just smile and wave boys 
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
More Armand,Armand Steenkamp wrote:More Hein! Ge daar bierjie n update man ons is mos nuuskierig!! Hoe is die prestasie op wild? Waar staan dinge nou met n moontlik 40gr koeeltjie? Het jy al pryse op die 6mm koeels? En is daar dalk n moontlikhyd vir ander kalibers 6.5,270,7mm,30kal?
Groetnis
Die probleem wat ons het om die 6mm hoe gehalte koeels huidiglik aan die publiek te voorsien is dat ons nie voldoende hoeveelheid Jackets het nie. Ons het bestel maar dit vat maar 'n lang ruk jong. As jy 'n 40gr koeeltjie soek sal ek vir jou maak, laat weet maar net hoeveel jy wil hê.
Nella, soos jy noem is daai 224 koeeltjies van .22lr jackets verseker nie 'n bladskoot koeeltjie nie. Dit is 'n varmint / speel / kopskoot koeeltjie.
Ek gaan moontlik volgende naweek blesbokke skiet, ek gaan met ons 6mm koeels skiet. Was van plan om net kopskote te skiet maar as julle wil sal ek 'n bladskoot ook skiet.
Last edited by Hein22 on Fri Jun 15, 2018 8:43 am, edited 1 time in total.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Moet se as daar 'n moontlikheid van 'n 75gr 224 koeël is sal ek nogals 'n hele paar bestel..
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Hein, wat gaan die applikasie van die koeel wees?Heinds wrote:Moet se as daar 'n moontlikheid van 'n 75gr 224 koeël is sal ek nogals 'n hele paar bestel..
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Hein ek het nou al vier somchem blikke vol .22 doppies bymekaar gemaak. Kan ek hulle vir jou stuur dan maak jy hulle vol?
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Dit is reg Jacques, stuur my 'n pm dan maak ons 'n plan.Jacques van Eeden wrote:Hein ek het nou al vier somchem blikke vol .22 doppies bymekaar gemaak. Kan ek hulle vir jou stuur dan maak jy hulle vol?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Spesafiek net oefen. Ek skiet honderde skote per jaar om te oefen vir veldskiet. Dit werk bietjie duur uit om die bergers en hornadys net se skiet om te oefen.Hein22 wrote:Hein, wat gaan die applikasie van die koeel wees?Heinds wrote:Moet se as daar 'n moontlikheid van 'n 75gr 224 koeël is sal ek nogals 'n hele paar bestel..
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Hier is wat ons nou al geleer het uit die terugvoer van die koeels wat die manne al skiet. Hierdie is seker nie wet nie maar wel goeie riglyne.
1. Hulle doen by ver die beste in die stadige twist lope (12-16 twist). Met so stadige twist kan jy hom gemaklik rondom en selfs bo 3200fps skiet. Hulle groepeer ook mooi.
2. In die vinnige twist lope (8 - 9 twist) gaan jy hom stadig moet skiet, 2800 - 3000fps om te groepeer anders gooi hy so nou en dan 'n flyer en as die spoed baie hoog is kan die koeel opbreek voor hy die teiken berreik. Op die laer spoed kan jy dan blowback op jou doppe kry.
3. Werk lekker as 'n varmint koeeltjie. Hierdie was 'n kopskoot op 200m uit 'n 22-250 4. Is dodelik op ystervarke en tarentale en ongelukkig ook op 'n Chrony Hein, ek kan ook vir jou so paar 75gr maak maar hou die volgende in gedagte.
1. Die jackets is dun - jy gaan hulle nie vinnig kan skiet in vinnige twist loop nie.
2. Die jackets is kort - jy gaan dus 'n koeel kry waarvan daar 'n redelike groot lood punt gaan wees. Dit sal niks doen aan hoe hy skiet nie maar gaan anders lyk as die normale koeels daar buite.
1. Hulle doen by ver die beste in die stadige twist lope (12-16 twist). Met so stadige twist kan jy hom gemaklik rondom en selfs bo 3200fps skiet. Hulle groepeer ook mooi.
2. In die vinnige twist lope (8 - 9 twist) gaan jy hom stadig moet skiet, 2800 - 3000fps om te groepeer anders gooi hy so nou en dan 'n flyer en as die spoed baie hoog is kan die koeel opbreek voor hy die teiken berreik. Op die laer spoed kan jy dan blowback op jou doppe kry.
3. Werk lekker as 'n varmint koeeltjie. Hierdie was 'n kopskoot op 200m uit 'n 22-250 4. Is dodelik op ystervarke en tarentale en ongelukkig ook op 'n Chrony Hein, ek kan ook vir jou so paar 75gr maak maar hou die volgende in gedagte.
1. Die jackets is dun - jy gaan hulle nie vinnig kan skiet in vinnige twist loop nie.
2. Die jackets is kort - jy gaan dus 'n koeel kry waarvan daar 'n redelike groot lood punt gaan wees. Dit sal niks doen aan hoe hy skiet nie maar gaan anders lyk as die normale koeels daar buite.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ek maak nou my eie 224 koeëls van 22LR brass
Hi Hein
Kan ek asb so paar van die 75gr .224 koeels bestel. Ek skiet huidiglik 'n 75gr in my 223 teen so 2920fps so dalk breek die koeëls nie op nie
Kan ek asb so paar van die 75gr .224 koeels bestel. Ek skiet huidiglik 'n 75gr in my 223 teen so 2920fps so dalk breek die koeëls nie op nie